faithfully kept by the erection of the old Dutch Church above referred to, and every man of this party assisted either with labour or materials. T h is is the M other Church of South E ast A frica.
(e) J. Forsyth Ingram : T he Story o f an A frican C ity (1898) op bis. 22 m aak hy melding van die gelofte, en sê op bis. 2 4 :
T h e V oortrekkers had kept their covenant, and built a house of worship to the honour and glory of G od. (f) G. M cC all T h eal: H istory of the B oers in South A frica
(1887) bis. 241:
T h e church at Pietermaritzburg stan ds as a sign that they kept their vow.
6. A s die kerkraad van Pietermaritzburg enige regte en aan sprake had op 'n deel van die M arkplein om d aar 'n kerk te bou, dan blyk dit uit niks dat dit vir n geloftekerk w as nie, en dan het die kerkraad in 1856 hierdie aan spraak verruil vir die stuk grond agter die Zw artkop.
M y vaste oortuiging is dat die V oortrekkers die gelofte uitgevoer het en die geloftekerk gebou het, sodat daar geen blaam of klad op hul nagedagtenis rus nie.
S. P. ENGELBRECHT.
D IE K E R K L IK E T U G *
ÏNLEIDiNG.
D ie tug en die handhawing daarvan is n saak van wesenlike belang vir die Kerk van die H ere nie alleen nie, maar ook vir elke volk. Dit bepaal tot op sekere hoogte die geestelike peil van die K erk en die sedelike peil van n volk.
V an so groot belang word die tug beskou, dat die N ederlandse G eloofsbelydenis in Art. 29 as een van die merArieArens van cf:e tyare AferAr, n aas die suiwere prediking van die Evangelie en die suiwere bediening van die Sakram ente, noem die kerklike tug.
CALVYN het die gebruik van die tug om die sondes te straf nie gereken as een van die m erktekens') van die ware Kerk nie. M aar al behoort die tug volgens hom dan nie by die w ese van die Kerk nie, tog beskou hy dit a s van groot belang vir die we/wese, die w elsyn of goeie ,,gesondheid van die Kerk.
* ) Lesing gehou in opdrag van die Algemene Kommissie voor die H oog eerwaarde Algemene Kerkvergadering van die Ned. Hervormde Kerk in sitting te Pretoria op Dinsdag, 11 Mei 1948, en volgende dae.
i) Institutie IV , Hfd. 1. U itgaw e Zalsm an, Kampen 1867.
V olgen s A rt. 30 van die N ederlandse G eloofsbelydenis is dit die plig van die kerkraad om die tug te beoefen sodat „die oortreders op geestelike w yse g estraf en in toom gehou (kan) w ord."
CALVYN stel hierdie noocfsaa^MrAeicf") van die tug as volg : „ A s geen gemeenskap, ja selfs nie 'n huis met nog so 'n klein , familie sonder tug in goeie toestand gehou kan word nie, dan is dit nog noodsaakliker in die K e rk . . . netsoos die saligm akende leer van Christus die siel van die Kerk is, so vorm die kerklike tug die senuwees en sp ie re . . . W ie daarom verlang dat die kerklike tug opgehef word . . . werk langs die sekerste weg tot die volkome oplossing van die K e rk . . . Die kerklike tug is dus soos n teuel om hulle, w at hulleself teen die leer van C hristus verset, onder te hou en te beteuel, of soos n spoor om hulle w at self te min ywer het aan te wakker, of soos n vaderlike roede w aarm ee hulle wat hulleself sw aar besondig het sag en na die wyse van die G ees van Christus getugtig w ord." V o orts sê CALVYN dat die tug die enigste hulpmiddel is, wat Christus voorgeskryf het en wat altyd onder die godvrugtiges in gebruik gew ees is. Sonder tug doen immers iedereen wat goed is in sy eie oë, terwyl die w at hulleself inbeeld dat die Kerk vir 'n lang tyd sonder die band van die tug staande kan bly hulleself bedrieg.
D at CALVYN die tug aan die een kant van groot belang ag, m aar tog aan die ander kant weer nie die waarde daarvan oorskat nie, blyk hieruit dat volgens hom iemand nie die Kerk mag verlaat weens ernstige gebreke in die uitoefening van die tug deur die Kerk nie. W an t nie- teenstaande verslapping van die tug is die Kerk nog die w are Kerk „ a s die verkondiging van die Evangelie met eerbied aangehoor word en die Sakram ente nie versuim word nie. ' Om hierdie stelling te verdedig verw ys hy na voorbeelde uit die Skrif. H y s k r y f:
In die Kerk van die Korinthiërs w as die getal van die wat gedw aal het nie klein nie, ja dit het nie baie geskeel nie of die hele liggaam w as deur dw aling besmet en ingeneem. D aar w as nie maar net een soort van sonde nie, m aar baie en dit w as ook geen geringe dw alinge nie, want daar w as ook gruwelike sondes onder. D aar w as nie alleen ver- dorwenheid in die sede nie, m aar ook in die leer . . . A s die Kerk onder die Korinthiërs bly w aar warme twiste, skeurings en afgu n s is, w aar krakele, gekyf en hebsug gaande i s . . . w aar sommige die opstanding van die dode belag . . . as die Kerk tog nog te Korinthe bly, omdat die bediening van W oord en Sakram ent daar nie verwerp word nie, wie sou dan die titel van Kerk ontneem aan so 'n vergadering w aaraan nie 'n tiende deel van hierdie gebreke te laste gelê kan word nie. "
M E E R SOORTE VAN TUG.
D aar is meer a s een soort van tug. T en eerste, is daar die disipline wat iemand op homself uitoefen by die lig van die W oo rd van G od en volgens sy gewete.
D an is d aar die censura morum of sedetug, w at voor elke N agm aal plaasvind wanneer die kerkraad die geleentheid gee aan am psdraers en lidmate van die gemeente om klagte in te bring oor die belydenis en wandel van lidmate wat geweer moet word van die dis van die Here.
V o orts is daar nog behalwe bv. die ouerlike tug, die &ur%yerM;e en &er&M:e tug.
'Die Reform asie het immers die moed gehad om te bely, dat G od twee m agte in die wéreld gestel het, die staat en die Kerk, beide gegrond in die ryk van Christus. H y regeer deur sy W oo rd en H y bedien Hom self van die ampte, w at H y vir daardie doel ingestel het nl. die burgerlike en kerklike owerhede.
O ns gaan dit alles verby om u aan dag kortliks te bepaal alleen by die onderskeid tussen die burgerlike en kerklike tug en dan verder die kerklike tug breër uit te werk.
D ie kerklike tug is in onderskeiding van die burgerlike 'n CArisie- Mre straf en dra 'n %yeesie/iA:e karakter. Dit kom op uit die geestelike mag w at Christus aan sy Kerk sken k/) D ie burgerlike mag daarenteen kom op uit G od a s Skepper. W a a r eersgenoemde deur kerklike am ps draers bedien word, d aar word laasgenoem de deur die wêreldlike ower- heid bedien/) D ie am psdraers wat Christus aan sy gemeente gee^) beoefen die kerklike tug met geestelike w apens van oortuiging, verm a ning, berisping, sensuur en b a n /) Die wêreldlike owerheid daarenteen handhaaf sy gesag deur die sw aard.
Die kerklike tug hef die burgerlike straf nie op nie. B y la a sg e noemde word die sondaar, al bely hy sy m isdaad, tog gestraf, want die reg eis straf. S traf is immers herstel van geskonde reg. B y eersge noemde egter word na belydenis en berou die sonde vergew e. D ie genade versoen die geskonde reg en skenk kwytskelding aan die boet vaardige.
V E R SK IL IN D O ELSTELLIN G .
D aar is ook verskil in doelstelling tussen die burgerlike straf en die kerklike tug. W an neer die wêreldlike owerheid 'n oortreder straf, dan is dit in die eerste plek om die orde en die reg in die staat te hand haaf.
s) E f. 4:11. Rom. 13.
D ie kerklike tug wil voor alles opvoed en verbeter al dra dit ook 'n straffende karakter. V o lgen s CALVYN is die doel van die kerklike tug drieërlei nl. om die N aam van die Here te eer, om die ergernis uit die gemeente van die H ere weg te neem en om die behoud van die sondaars. V o lg en s Art. 146 van die W et van die N ed. Herv. Kerk van A frika word die kerklike tug uitgeoefen met die oog o p :
(a) die handhawing van die christelike belydenis; (b) die suiwerheid van die christelike lewe; (c) die nalewing van die kerklike reglemente. H i e r d ie d o e ls t e llin g is s w a k k e r a s d ié v a n CALVYN.
D iE VOORW ERP VAN DIE T ü G .
O p wie alm al kan tug toegepas word? D aar is kerkrade w at van mening is dat tug alleen op belydende lidmate toegepas kan word. Dit is egter in stryd met die Sk rif w at die kinders in die H ere verm aan/) Jo H . JA N S E N") merk op dat gedoopte lede ,,nog onvolkome lede is en dus is die tug ook onvolkome". N agelaat mag dit om hierdie rede egter nie. n V ad er laat immers ook nie die tug na om dat sy kinders nog onmondig is nie. Inteendeel. Die tug op gedoopte lede w at nog nie belydenis van die geloof gedoen het nie, bestaan in aansporing, verm a ning, w aarskuw ing, bestraffing, en ekskommunikasie. E ers moet egter met die ouers van sulke kinders gespreek word en hulle op hulle plig tenopsigte van hulle kinders gew ys word en dan daarna moet regstreeks met die kinders self gespreek word.
Voorw erpe van die kerklike tug is dus alle lidm ate: doop- en belydende lidmate, jonk en oud, koning en onderdaan, arm en ryk. Die profete en apostels sp aar konings en ander hooggeplaastes nie. O ns vadere het hulle ook nie gespaar nie. So het die Algemene Kerk vergadering een keer (D es. 1857) aan ouderling T . G . W olm arans opgedra „om staan de de vergadering den president (M . W . Pretorius) van een reprimande te bedienen."
D )E GROND VIR DIE T u G .
Jo H . JANSEN °) noem vier gronde vir die tug : (a) D ie ban in die O .T .'°)
(b) D ie tug deur die Sin agoge beoefen .")
(c) D ie sleutelm ag aan die apostels gegee, eers aan Petrus M at. 16: 19 en daarna aan almal M at. 18: 18; Joh. 2 0 :2 3 . Hierdie tug dra 'n buitengewone karakter.
7) Ef. 6 :]; Kol. 3:20; ! Petrus 5:5.
*) Korte Verklaring van de Kerkenordening. Uitgegee by ok, Kampen 1923 bl. 312.
')
(d) Die tug in die N T . gemeente, wat in graad van die sleutelm ag verskil en 'n gewoon karakter dra.*^)
A s Jesus die sleutelm ag aan Petrus gee, dan gebruik H y hierdie treffende w oorde: ,,E k sal jou die sleutels van die Koningryk van die hemele gee; en w at jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde w ees."
V ir wat alles onder die sleutelmag verstaan word, verw ys ek u na die H eidelbergse K ategism us, Sondag 31. Hierdie sleutel is n dubbele sleutel. Dit sluit in en dit sluit uit. Dit sluit in deur aan die gelowiges te verkondig en openlik te betuig ,,dat al hulle sondes w aar- agtiglik op grond van die verdienste van Christus hulle deur G od vergewe is so dikwels a s hulle die beloftenis van die Evangelie met n ware geloof aanneem ."
Dit sluit uit deur aan die ongelowiges en aan die wat hulle nie van harte bekeer nie, te verkondig en te betuig, dat die toorn van G od en die ewige verdoemenis op hulle rus solank as hulle hul nie bekeer nie. Dit is dus die prediking van genade én oordeel, van 'n reuk tot die lewe én 'n reuk tot die dood, van 'n val én opstanding, van seën én vloek, van hemel én hel, van lewe én dood.
D lF O oR SA A K VAN DIE T ü G .
D ie oorsake waarom tug op 'n lidmaat toegepas word is afw yking is le e r " ) of lewe.'*) Alle sondes is egter nie strafb aar met die tug nie. O ns struikel immers almal in baie. Om strafb aar te wees moet die m isdaad 'n bepaalde karakter dra. V olgens V o E T i u s *^) is daar drie kenm erke: —
(1) 'Dit moet sonde wees, (2) dit moet ergernis verwek,
(3) dit moet gepaard gaan met verwerping van die vermaning en hardnekkige volharding in die kwaad.
V olgen s die W et van die Ned. Herv. Kerk van A frika ^) is veral strafb aar elke daad wat die goeie orde versteur en in die geval van kerklike am psdraers in die Gemeente vergrype by die uitvoering van hul ampsbediening, nalatigheid in die verrigting van hu! gew igtige diens- werk en misbruik van mag. V erder „deurgaande onsedelike g e d ra g " en „hardnekkigheid in ontkenning of verset".
Die „O ntw erp voor een Kerkorde der N ederlandse Hervormde K erk "^ ) wil die tug toegepas sien „jegens hem, die ondanks
broeder-*-) Rom. !6:17, 18; 1 Kor. 5: 1 Thess. 5:14; 2 Thess. 3:6; T itus 3:10 ens- 13) Mat. 7:15; 24:11; Hand. 20:28-31; ens.
**) Hand. 5:1; 1 Kor. 5:1-5; 7:5-8; Op. 2:3-6, 14-16, 20 ens. is) Joh. Jansen bl. 3M .
lyke samespreking en herderlik vermaan voortgaat het leven der Kerk op ernstige wyze te verstoren, doordat hy nalatig blyft in de naarstige vervulling van ambt, bediening of kerklike functie, of volhardt in een onchristelyke belydenis of wandel; alsmede jegens hem, wiens g e d ra gingen den w eg van bespreking en vermaan onbegaanbaar doen zyn. Dit is bv. iemand w at n am psdraer(s) of die kerkraad nie wil ontmoet nie.
O ns het bo gesê dat alle sondes nie strafbaar met die tug is nie. D aar word dan ook gewoonlik onderskeid gem aak tussen hei?ne/:A;e en open&are sondes. O nder heimelike sondes word verstaan die sondes wat slegs aan een of enkele bekend is. In so 'n geval moet gehandel word volgens M at. 18:15-17. D ie onskuldige moet optree. Drie trappe is d aar volgens hierdie skrifuitspraak. Die eerste twee is per soonlik. E ers die derde is kerklik. O m dat volgens die voorskrif van Mat. 18 die onskuldige moet optree, daarom, as iemand by die predikant of ouderling kom kla oor iemand anders, moet dan eers aan die klaer gevra word of hy ooreenkomstig M at. 18 gehandel het. So nie, moet hy vermaan word om dit eers te gaan doen. Alleen in geval die aan ge klaagde geen gehoor sou gee nie, moet die klag by die kerkraad gerap- porteer word.
W a a r heimelike sondes tn die geheim, onder vier oë of in teen- woordigheid van slegs een of twee getuies bestraf word, d aar moet dit in die geval van openbare sondes in die openbaar, in aller teenwoordig- heid volgens 1 Tim . 5 : 20 geskied.
O nder openbare sondes noem CALVYN die wat nie alleen voor een of twee getuies begaan is nie, maar openlik, en tot ergernis van die hele Kerk bedryf word. H y w ys daarop dat in hierdie geval die drie trappe wat Christus in M at. 18 noem nie gevolg word nie, maar dat die oortreder opgeroep word voor die am psdraers en dadelik gestraf word, al na gelang van sy m isdaad.*")
TuGM tDDELS.
Die tugmiddel w at toegepas word hang af van die aard en die em s van die m isdryf. CALVYN *") vestig die aan dag daarop dat die bestraffing van ligtere oortredings met sagte en vaderlike woorde moet geskied wat die oortreder nie verbitter nie, maar tot inkeer bring, sodat hy hom daaroor verbly. W anbedryw e moet egter op skerper wyse gestraf word. T o g moet strenge straf ook altvd met die gees van sagm oedigheid^") verbind word, sodat die gestrafte nie deur droefheid verslind word nie.
*s) Calvyn: Institutie Boek IV, bl. 272. '9) Institutie IV , b). 272.
V o lgen s die W et van die N ed. Herv. Kerk van A frika is d aar drie tugm idd els"') om toe te p as op 'n gewone lidm aat: —
(a) Om hom te laat bestraf deur die predikant, in teenwoordigheid van
(i) een of meer ouderlinge, of (ii) die kerkraad, of
(iii) die gemeente;
(b) vir bepaalde of onbepaalde tyd die gebruik van die N agm aal te ontsê en die uitoefening van die reg om as vader o f moeder te staan by die doop van sy of haar kind, met al of nie afkon diging van die ontsegging van die kansel;
(c) a f te sny van die gemeente met gebruik van die Form ulier van die Ban.
V o lgen s die tweede tugmiddel mag iemand die gebruik van die N agm aal ontsê word. M aar in waiter gevalle m ag dit geskied? Die Sinode van Embden 1571 noem net een geval nl. iemand w at homself van een of ander heimelike sonde skuldig gem aak het en die verm a- nings nie ter harte neem nie, m aar volhard in die sonde.
Sedert die Sinode van M iddelburg in 1581 word iemand ook van die dis van die H ere afgehou a s hy hom skuldig m aak aan 'n openbare of ergerlike sonde.
Die daad van die ontsê van die gebruik van die N agm aal moet egter deur verm anings gedra word. D aar moet verm anings vo oraf gaan, die afhou van die N agm aal moet met vermanings gepaard gaan en deur verm anings opgevolg word.
In die geval van die ban mag daar nie haastig te werk gegaan word nie. V oor 'n hardnekkige sondaar van die gemeente van die Here afgesn y word, moet hom eers twee tot drie jaar gegee word. M iskien sien hy die dw aling van sy weg in en bekeer homself.
D aar dien op gew ys te word dat die ban geen vervloeking is nie, maar n opsegging van die broederlike gemeenskap, 'n plegtige verkla ring in die N aam van die H ere dat die sondaar onder die ban geen broeder meer is nie. D ie ban is dus 'n uitsluiting uit die gemeente en van al die w eldade en gaw es deur God aan die gemeente gegee. En hierdie uitsluiting sal, a s dit ooreenkomstig die opdrag van Christus plaasvind, eenmaal gevolg word deur die uitsluiting uit die koninkryk van die hemele deur G od self. Die gemeente mag egter nie wanhoop aan die behoud van n gebannene nie aso f hy reeds verlore is. W ei mag so iemand as vervreemd van Christus en sy Kerk beskou word, maar alleen solank hy h,omself nie bekeer nie. D ie afsnyding bedoel nie om die sondaar vir altyd uit die gemeente te stoot nie en hom in die
verdoemenis te werp nie, m aar dis 'n laaste middel aan hom van sy ewige ram psaligheid te verseker as hy homself nie bekeer nie en 'n !aaste middel om hom tot die geloof te beweeg.
Ook in die geval van die ban geld dan nog die w yse woord van CA LV Y N : die gestrengheid moet deur barmhartigheid getemper word. SLOT-OPMERKINGS.
U it die voorafgaan de is dit duidelik dat die regverdige toepassing van die tug nie 'n maklike taak is nie. Dit is des te moeiliker omdat die Kerk nie oor die hart en die gewetens van mense kan oordeel nie. Nietemin is dit die deur C hristus toevertroude taak om die sleutelmag te beoefen
Hierdie taak word ook bemoeilik deurdat die neiging van die moderne pedagogiek is om die tug in die ban te doen in stryd met Spr. 6 :2 3 , dat „die teregw ysing van die tug 'n weg tot die lewe is. "
Hierdie neiging het ook toegeneem in die Kerk van die Here. Die „senuw ees" van die Kerk, na die woord van CALVYN, het verslap met die gevolg dat in die Christelike Kerk nie veel meer van die tug volgens Skrif en Belydenis oorgebly het nie. Die ban is onder ons so goed as onbekend. Sensuur word al te vaak net toegepas as die 7de gebod oortree word.
Die ander sondes deur Paulus in 1 Kor. 5 opgenoem bv. gierigheid, afgodediens, laster, dronkenskap, diefstal, word blykbaar nie meer as ernstige sondes beskou nie, want gewoonlik word die w at hulleself daaraan skuldig maak, net vermaan.
En wat van die voortdurende verbygaan van die huis van die Here, dat 'n lidm aat vir m aande en selfs jare, nieteenstaande die her haalde verm anings van die leraars en opsieners van die gemeente, nie onder die prediking van die W oo rd van die Here kom nie?
M ag *n kerkraad sw yg a s 'n lidmaat nooit of byna nooit aan die dis van die H ere kom nie? E n as 'n lidmaat weier om sy regmatige deel by te dra vir die instandhouding van die Kerk en die versorging van die armes, m aak hy homself dan nie ook skuldig aan kerklike tug nie?
'n V erw aarloosde tug is 'n teken van agteruitgang, w at homself in die toekoms altyd wreek. D it geld in 'n gesin, in 'n skool, in 'n leër en dit geld ook in die Kerk.
E ers wanneer die tug weer gehandhaaf word, sal die geestelike en vervalle sedelike lewe van ons volk weer opbloei of om met die profeet Am os te spreek :
dan sal G od die vervalle hut van D aw id weer oprig en sy skeure toebou en sy puinhope herstel.
JOH. D ü E Y E R . Potchefstroom,
M ei 1948.
S T A A T K U N D I G E S T R O M I N G E IN T R A N S V A A L IN D IE JA R E 1836— 1857.
3 . ANDRIES PRETORIUS SE KOM S IN TRANSVAAL.
N a die anneksasie van N atal het Pretorius dig by Pieterm aritz burg bly woon. D ie toestande het later deur die naturellebeleid van die Engelse bestuur onhoubaar geword. Dit het so onveilig geword dat die mense in laers moes gaan staan. O p 20 Julie 1847 is d aar aan die T ugelarivier 'n byeenkomste gehou w aar A. W . J. Pretorius gekies is om na G raham stad te gaan w aar die H oë Kom m issaris, Sir H enry Pottinger, vertoef het, om die toestand aan hom voor te lê.') H y het Oktober d aar aangekom , m aar na herhaalde pogings het dit hom tog nie geluk om by die Goewerneus toegelaat te word nie. Sir H enry Pottinger wou hom gewoonweg nie ontvang nie.
Pretorius het met n sw aar gemoed weer terug gegaan. In die V ry staat het hy gemerk hoe groot die ontevredenheid van die mense w as oor die Engelse inmenging. D aar w as wel Engelsgesindes onder die Boere in die suidelike dele van die V ry staat, maar hulle w as tog 'n minderheid. D ie botte houding van die H oë Kom m issaris en sy ontakvolle weiering om Pretorius selfs te ontvang, het n verbittering in die gemoedere gewek. Pretorius het geweet dat in daardie revolu- siejaar 1848 die toestande in Europa soos 'n vulkaan w as wat ieder oomblik kon uitbars. H y het dan ook verw ag dat Engeland in 'n Europese oorlog sou geraak, en dat dit nou die Boere se kans w as om die Engelse te beveg. In hierdie gem oedstoestand het hy op 4 Januarie 1848 vanaf Platberg, in die V rystaat, aan die O hrigstadse V o lk sraad geskryfZ) H y sê daarin dat dit nou die tyd w as om met behulp van Panda, die Boere-vasal, „N a ta l schoon te m aaken". O ral w aar Engelse is dreig d aar 'n oorlog. Hy, A. Spies en Jan Koek, het gereël
-2) Amos 9 .H.
') R. 123/47 en ] 24/47, Voortr.— Arg. stukke bis. 278-279, Dr. Preller vertel in sy biografie van A. W . J. Pretorius. bts. 316 dat die Pretorius deur die V olksraad gekies is! M aar hierdie liggaam het in N atal twee jaar tevore al opgehou om te bestaan !