• No results found

Die invloed van die Godsdiens op die vorming van die Afrikaanse karakter

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2020

Share "Die invloed van die Godsdiens op die vorming van die Afrikaanse karakter"

Copied!
13
0
0

Loading.... (view fulltext now)

Full text

(1)

DIE INVLOED VAN DIE GODSDIENS OP

DIE VORMING VAN DIE AFRIKAANSE

KARAKTER

DS. J. N. WOLMARANS

A. Inleidend.

Jan van Riebeeck, stigter van die Kaapkolonie in die 17de eeu, h et u it P rotestan tse Nederland gekom w aar die Calvinistiese H ervorm ingsrigting deur die m eerderheid van mense aangehang is. Dit spreek dus vanself d at hy en sy m edestigters dieselfde godsdiens aan die Kaap sou bely en beoefen. Trouens, dit is ’n feit d at heel van die begin af doelbewus daarna gestreef is om die gereform eerde godsdiens aan die Kaap te vestig en die hele volksplanting hierdie leer te laat aanhang. Die voorgeskrew e gebed w aarm ee Van Riebeeck die sittings van die Politieke Raad moes open, gee hiervan ’n aanduiding. En dit w as dan ook min of m eer die verloop van kerklike en godsdienstige ontw ikkelinge aan die Kaap vanaf die stigting to t m eer as ’n honderd jaar daam a. Een godsdiensrigting h et oorheers.

N adat die verversingspos gevestig is en m eer mense begin aankom het, terw yl die geleidelike uitbreiding na die binneland stadig in beweging begin kom het, is selfs doelbew uste pogings aangew end om slegs aanhangers van die gereform eerde godsdiens daar toe te laat en die vestiging van ander kerke te ontmoedig. Die enkele Roomse Katolieke w at daar byvoorbeeld was, moes bew eeg w ord om van oortuiging te verander en hierdie godsdiens te aanvaar.

Selfs die P rotestantse Lutherse Kerk, w at vanw eë heelw at D uitsers w at aan die volksstigting deelgeneem h et en steeds as nuwe im m igrante aangekom het, ’n heelw at sterk er groep was, het m eer as ’n eeu gesukkel om toestem m ing to t die stigting van ’n eie gem eente van die owerheid te verkry. Eers in 1779 is hulle deur die Here 17 toegelaat om to t sodanige stigting oor te gaan en toe is die berig m et „leedw ese” deur die Kaapse K erk­ raad ontvang.

Netsom in as die Roomse Katolieke kon hulle eg ter ooit ’n b e ­ dreiging vir die oorheersende posisie van die gereform eerde gods­ diens w ord, om dat hulle getalle relatief altyd klein w as en hulle hoofsaaklik in K aapstad gekonsentreer was.

(2)

beslis die sem ent w at die verskillende dele aanm ekaar gevoeg het, bo-oor die taalverskille heen.

Hierdie feit dat die Calvinisme die oorheersende godsdiens van die begin af was, het uiters belangrike gevolge gehad vir die nuw e volk w at later uit hierdie N ederlandse verversingspos sou groei. Godsdiens, en veral as dit die Calvinisme is, oefen ’n diepgaande invloed op die karaktervorm ing en persoonlikheids- ontw ikkeling van sy belyers uit, indiwidueel en gesamentlik. Dit is seker een van die belangrikste faktore w at ’n lewenshouding, ’n lewens- en wêreldbeskouing vorm. Godsdiens m aak ’n mens, m aak hom die persoon w at hy is, vorm sy rangorde van waarde- voorkeur. Daarom kan baie van die tipiese eienskappe van enige volk na sy godsdiens terug herlei word. So kan baie van die karaktereie van die A frikanervolk na die Calvinisme herlei word

B. Godsdiens aan die vroeë Kaap.

Saam m et Jan van Riebeeck in 1652 is ’n sieketrooster, Wil­ lem B arents W ylant gestuur om aanvanklik die godsdiensoefe- ninge aan die Kaap te lei. Hierdie sieketroosters, w aarvan daar later ’n hele aantal aan die Kaap was, was wel onopgeleide per- sone w at slegs geskrewe preke kon voorlees, in die diens van die gebede kon voorgaan en die kategetiese onderrig uit ’n voorgeskrew e handboek kon waarneem , m aar h et aan die vroeë Kaap ’n baie belangrike funksie vervul. Hulle h et in ’n wilde, ongetem de wéreld die leiding geneem om die godsdiensbeoefening lewend te hou. Die Kerk in Suid-Afrika is aan hulle baie ver- skuldig.

Van die begin af h et W ylant elke aand na ete in teenwoordig- heid van die hele nedersetting ’n gebed gedoen en ’n paar psalm ­ verse laat sing. Die begin van die Kerk in Suid-Afrika was dus baie beskeie. Op Sondae het hy ’n leesdiens gehou en die jong m atrose kategetiese onderrig gegee. Versuim om hierdie gods- diensbyeenkom ste by te woon is buitengew oon sw aar gestraf — ’n bewys dat van meet af aan gepoog is om die volksplanting

’n Christelike karakter te laat aanneem.

(3)

die Klassis van A m sterdam in Nederland, h et die georganiseerde godsdiens dus eintlik saam m et die volksplanting gegroei en gou ’n integrale deel van die samelewing geword. En sonder invloed sou dit vanselfsprekend op die w ordende A frikanervolk nie wees nie. Vanweë die uitgestrektheid van die gebied, die lang afstande w at die koloniserende trekboere later van m ekaar geskei het, het die Kerk ’n belangrike saam bindende fak to r en die sentrum van sosiale lewe geword. By die Kerk h et almal saam gekom en hierdie verskynsel sou vir baie jare tradisioneel van hierdie volk word.

In hierdie verband m oet van een probleem melding gem aak word. Spoedig na die volksplanting en die toetrede to t die boerderybedryf deur die vryburgers, h et daar ’n geleidelike kolo- niseringsproses na die binneland ontw ikkel — hoofsaaklik om ekonom iese redes en die soeke na lewensruim te v ir die veeboere. Die boere op die voorposte was dus naderhand ver van die sentra van m aatskaplike en Kerklike lewe verw yder. Gou w as die afstande eenvoudig te groot vir hierdie mense om gereeld aan Kerklike aktiw iteite deel te neem. Die gew oonte het gevolglik o n tstaan om slegs by geleentheid van sakram entsbediening en huw eliksbevestiging die lang reise af te lê en verder m aar self gereelde godsdiensoefeninge in die huis te hou. Hierdie ken­ m erkende gew oonte van die Afrikanervolk h et eers in resente tye begin verander en w as vir sy hele w ordingsgeskiedenis tiperend.

M aar, op w atter wyse ookal, godsdiensbeoefening was van die begin af leefwyse van die volk w at Jan van Riebeeck help stig het. Die Kerklike organisasie was daar, die lewende C hriste­ like geloof in die h a rt en die huisgesin w as daar. En dit h et ’n leidende rol gespeel in die karaktervorm ing van ’n nuw e volk.

C. Die Invloed van die Calvinisme.

Die Calvinisme is ’n praktiese en dinamiese godsdiens w at sy invloed wil laat geld op alle terreine van m enslike bestaan. Dit laat hom dus van niks uitsluit of afgrens asof d aar sekere gebiede is w at vir die godsdiens taboe is nie. D aarom h e t volkere w at hierdie leer aangeneem het deur die geskiedenis heen altyd sekere tipiese karaktereienskappe openbaar. Die Calvinisme druk sy stem pel af op en deursuur die ganse spektrum van mens-wees. Daarom kan so ’n mens of volk altyd tussen ander uitgeken word.

(4)

Ter illustrasie kan ’n aantal van die beginsels van die Calvi­ nisme w at sterk karaktervorm ende faktore is, hier genoem word en sal gesien kan word hoe hulle van die begin af rigtinggewend was in die geskiedenis van die Afrikaner.

1. Skrifbeskouing:

Sentraal in die Calvinisme staan natuurlik die tipies refor­ m atoriese beginsel: sola scriptura. Alleen die Bybel. Alle gods­ diens m oet op die Bybel gefundeer wees. Buite die Bybel is daar geen geloofs- of ewige w aarheid nie. Daarom is die Bybel die enigste bron van godsdienstige kennis en w aarheid. M aar daar­ om ook is die Bybel die enigste norm vir alle godsdienstige lewe, sedelike lewe en gedragwyse van die gelowige mens. Dis kenbron van die w aarheid m aar ook handboek vir die etiek.

Hierdie basiese beginsel sou dus in die lewe van die mense aan die Kaap ook gevind word. Die Bybel h et hier ’n sentrale rol in alle lewe gespeel. In die hoogste m ate getrou aan hierdie reform atoriese beginsel, was dit die meesgelese boek in ’n wilde, ongetem de w éreld sonder biblioteke, universiteite of ’n pers. Elke huisgesin het hom gehad en elke dag is d aaru it gelees. Van m eet of aan was dit godsdienspraktyk aan die Kaap.

Dit het die vanselfsprekende gevolg gehad d at die W oord van God ’n sterk rigtinggewende en beinvloedende fak to r in die wording van die nuwe volk was. Miskien w as dit veral w aar van die grensboere op die voorposte toe die Kolonie begin uitbrei het. O m dat ander publikasies in die wildernis nie beskikbaar was nie, w as die Bybel in baie huise die enigste boek, en daarom h et dit am per ’n soort „handboek” vir die destydse A frikaner gew ord en op elke lewensterrein sy gesag gehad. Afgesien van sy gebruik in die godsdiensoefening, w as dit vir die nuutgebore geslagte selfs een van die weinige beskikbare middels om te leer lees en skryf en het dus ’n belangrike rol gespeel in die voor­ koming van analfabetisme.

(5)

die Ou T estam ent gaan sien. Hulle was soos Israel die draers van die G odsopenbaring in ’n wilde, heidense wéreld.

Uit hierdie noue verbintenis m et die Bybel en m et nam e uit die Ou Testam ent, h et die A frikaner ook sy visie op die gesins- lewe ontvang. Die patriargale sisteem van ou Israel is netso oorgeneem. Die vader is die hoof, leier en beskerm heer van die gesin en staan in ’n onverbiddelike en byna absolute gesagsposisie bo sy huisgenote. H iervoor moet hy geëer en gehoorsaam word. Dit het m eegew erk to t die vorming van ’n hegte gesinsverband w aarin kinders onvoorw aardelik eerbied vir die gesag van hulle ouers gehad het. Hierdie konserw atism e sou vir baie jare tipies van die A frikanervolk wees. Die welgeordende huisgesin m et sy streng dissipline en gesonde gesagsstruktuur het die basis gevorm van ’n volk w at, hoewel klein in getal, later nog ’n eervolle plek in die ry van volkere sou inneem.

2. Godsbeskouing:

’n Volgende kenm erk van die Calvinisme w at ’n wesenlike invloed op sy belyers uitoefen, is sy Godsbeskouing. Calvyn is altyd oorw eldig deur God se m ajesteit, grootheid. Sy alm ag en Sy volslae soew ereiniteit, en hierdie gevoelens h et neerslag ge­ vind in sy teologiese sisteem. Aan God is letterlik alles en almal onderw orpe, gees en m aterie, mens en n atu u r en voor Horn moet almal buig. Hy is die vlekkeloos heilige, Gans Andere, w at tog nie in eensam e en verhew e afsydigheid bly woon soos die latere Engelse deïsme hier nie sonder gevolg sou kom leer nie, m aar w at op vaderlike w yse bemoeienis m et die geskapene maak. Aan Hom alleen is alle verantw oordelikheid verskuldig, deur owerheid en onderdaan.

Teenoor hierdie God staan die deur die sonde afgetakelde en gebroke mens, w egw erplik in selfs sy beste en vroom ste ge­ daante, hulpeloos en nietig, w at slegs deur die genade van God (sola gratia) gered kan word om ’n sinvolle bestaan in die ty d en die ew igheid te voer. Daarom m oet hierdie volkom e afhanklike mens hom aan God en Sy wil en besluite alleen nederig onder­ w erp en Hom in absolute sin gehoorsaam wees. In hierdie Gods­ beskouing is God Subjek en die mens objek; God besluit en die mens m oet dit m et dankbaarheid aanvaar. En dit op sy beurt is hierdie mens se „enigste troos in lewe en in sterw e.” W ant dit im pliseer d at hy aan geen onpersoonlike noodlotsm ag uitge- lew er is nie m aar aan die alwyse besluite van ’n goeie God.

(6)

Calvi-nistiese boer aan die Kaap en hulle nageslagte. Hy w as ’n God- vresende mens w at alles in en rondom sy lewe vanuit God se besluite verklaar het. Persoonlike w edervaringe, die verrigting van sy dagtaak, selfs die natuu r het hy so benader. As dit droog is en sy graan vergaan, as die suidooster sy ganse oes verskroei, as plae sy ekonomiese bestaan bedreig, dan het hy daarin die hand van God gesien en altyd so, d at God hom daardeur tot verootm oediging en groter toewyding wil bring. God h et ’n doel met alle ram pe w at Hy oor die mens laat kom en dit was vir hom vertroostend. Die Afrikaner-Calvinis het hom altyd volkome in die hande van God toevertrou en w as daarom ’n berustende soort mens, m aar merkwaardig, sonder die fatalism e w aartoe so ’n siening m aklik aanleiding kon gee. D aar is vas geglo d at God eenvoudig vir elke mens die beste w eet en die mens moet dit nie lydelik nie, m aar positief aanvaar.

Dit het natuurlik daartoe m eegew erk dat die A frikaner hom altyd in sy geloof veilig gevoel het en daarom w as hy basies cptim isties teenoor die lewe ingestel. Hy moes in sy geskiedenis baie krisisse in die gesig staar, in sy boerdery, in sy politiek in sy fisiese en ekonomiese veiligheid, m aar hy het kinderlik geglo: God sal hom help w ant Hy beskik oor alles en h et m et alles ’n doel. Alleen deur hierdie lewenshouding was hy daarom toegerus vir die harde, beproewende lewe in die grensdistrikte en Jater vir die gevare en hoë offers van die G root Trek en die vestiging van die beskaw ing in die ongetem de binneland. Wie só glo, so m et ’n volkome oorgawe, kan nie juis ’n mens w ees w at maklik moed verloor of in sy ideale gestuit w ord nie. Juis daarom het hierdie geloof so ’n bepalende rol gespeel in die verloop van die geskiedenis van die Afrikanervolk.

Die A frikaner het in sy w ordingsjare nooit ’n rasionalis gew ord soos sy Europese tydgenoot nie. Hy h et nooit ’n Franse rewolusie geken w at die mens m et sy verabsoluteerde rede bo God op die troon geplaas het nie. Hy kon nie ’n volslae materialis word nie — sy Godsbeskouing het hom daarvan weerhou. Die mens is nooit sentraal en outonoom nie — God is dit alleen. Deels vanweë hierdie Godsbeskouing en deels vanw eë sy isolasie in ’n veraf land, h et die groot geestesstrom inge van die 18de en 19de- eeue in Europa grotendeels by hom verbygegaan.

3. Predestinasie:

(7)

tot die ewige lewe en ander to t die ewige verdoem enis voorver­ ordineer het. Die mens se geloof of ongeloof is dus die gevolg van God se ewige voorbeskikking. Ook hierdie leerstuk impliseer dus dat die mens se voile lot alleen in die hande van God is. In teenstelling m et w at verw ag sou kon w ord, gee dit eg ter nie aanleiding to t ’n gees van dooierige en selfbejam m erde gelaten­ heid by die Calvinis nie. W ant hy glo hierdie leer so, d at wie glo, wie dus gelowig kan sê dat Christus die V erlosser van die wéreld is, die is uitverkies. Hy hoef hom nooit daaroor te kwel nie. D aarom is die Calvinis w at in Christus glo inteendeel basies ’n optim istiese, hoopvolle mens. W ant hy w eet, wie uitverkies is, is in alle om standighede verseker van ’n toekom s. Hy tw yfel nie aan ’n sinvolle toekom s en lewensdoel nie, w an t dié is in Gods hand. En daarom veral is hy ’n mens m et taaie volharding in moeilike en donkere om standighede soos die G root Trek onder andere onteenseglik bewys het. Daarom kon hy na teenspoed en vernedering telkens w eer opstaan en voortgaan.

M aar verder: wie hom self uitverkore w eet, is ook bewus van ’n roeping w at hy in hierdie wéreld dra. Hy staan in verantw oor­ delikheid teenoor ander. Hy m oet die lig van die verlossende Evangelie gee aan diegene w at nog vreemd staan. Hy staan in ’n sekere voogdyskap teenoor hulle, w at juis w ortel in sy kerste- ningstaak. M aar hierdie verantw oordelikheid is nie alleen ’n suiw er godsdienstige nie — die Calvinis is ook beskaw ingsdraer. En al sou beide hierdie opdragte problem aties en soms selfs risk ant wees, hy tw yfel nooit, w ant hierdie goddelike roeping bied hom m eteen ook beskerming, juis om dat dit van Gods is. Sy bew us-w ees hiervan, staal hom in krisistye en bew aar hom daarvan om ooit moedeloos te word. Inderdaad w as dit juis hier­ die ak sen t van ’n Godgegewe volksroeping w at die dryfkrag was agter, en sin en betekenis gegee h et aan die volgehoue stryd van die begin af om as afsonderlike entiteit voort te bestaan.

Een van die belangrikste w ortels van die tradisionele rasse- filosofie van die A frikaner lê daarom diep in sy godsdiens. Heel aan die begin van die volksplanting is geen onderskeid tussen mense bloot op grond van kleur gem aak nie. Die enigste w at wel gem aak is, was tussen heidendom en C hristendom . Op beke­ ring is ’n heiden egter onmiddellik in die Kerk opgeneem en as so- danig as gelyke behandel. So w as ook die p raktyk in die Ooste w aar die N ederlander sy eerste kontakte m et die heidendom gehad het. Aan die Kaap moes egter heel gou verandering kom. Die Europese beskouings moes vroeg hier ’n geweldige verskil in beskaw ingspeil byleer, iets w at in die Ooste nie die geval was nie. Hulle moes leer d at van ’n bekeerde H o tten to t eenm aal nie

(8)

maklik ’n beskaafde W es-Europiër gem aak kon w ord nie, trouens dit h et gou, taam lik onmoontlik geblyk te wees, soos die Van Riebeecks self m et die H ottentot-m eidjie Eva byvoorbeeld uitge- vind het. Gevolg was dat ’n nuwe rassebeskouing vorm begin aanneem het. Die lyne van verskille in die m aatskaplike same- stelling is deurgetrek en gekleurd h et gelyk geblyk te wees aan onbeskaafd en heidens, en blank gelyk aan beskaafd en Christe- lik. Dit het die nuw e onderskeid geword, ’n onderskeid w at hom as’t w are self aangebied het.

M aar ander elemente het m ettergaan bygekom. Homself beskouende as ’n m oderner openbaringsdraende „Israël”, h et die A frikanerboer w at w orstel met n atu u r en heidendom, in die Ou T estam ent gelees dat Israel in sy stry d ’n uitdruklike bevel van nie-vermenging ontvang het. As Israel hom nie afsonder nie, sal hy verbaster, sal die w are geloof in gevaar kom en sal hy gestraf word. Die parallellie was vir die A frikaner onmiddellik duidelik: hy moes nie vermeng nie en moes as blanke groep homself isoleer terw ille van die geloof. En dit h et sy siening en praktyk gew ord en daarom het hy ook nooit in die heidense m assas ver- dwyn nie. So godsdiens het hom van versw elging deur die bar- baredom gered.

Minder gelukkig in hierdie verband is ’n ou Nederlandse erfenis w at gou hier, weens om standighede begin leef het, naam ­ lik dat die gekleurde rasse as die vervloekte Cham skinders van die Ou T estam ent beskou moet word, en die feit d at veral die H ottentotte maklik gesteel en selfs gem oor het, h et hierdie opvat­ ting net versterk, ’n Gevoel van minagting teenoor die gekleurdes het by baie blankes ontstaan en hulle het hom gaan sien as iemand w at net goed is om „houthakker en w aterd raer” te wees en w at vir altyd gedoem is om net „vuilw erk” te doen. Dit h et ongelukkig onder andere aanleiding gegee to t ’n arbeidsbeskouing w at Suid- Afrika in later jare nog duur te staan sou kom en w aarvan die w range vrugte gepluk word. Ekonomiese — of arbeidsintegrasie is immers die grootste enkele probleem w aarm ee Suid-Afrika in sy rassebeleid worstel.

(9)

arbeiders to t die gesin se huisgodsdiens toegelaat. En dis ’n vraag of hierdie prakty k nie veel m eer vir die kerstening van die heidene gedoen h et as die georganiseerde sendingpogings van die filantrope nie.

H oofsaaklik die w aardering vir en die bew aring van ’n sui- were godsdiens en nie soseer ’n politieke filosofie nie, (dit is eers veel la ter geform uleer) bring die A frikaner dus to t ’n beleid van rassedifferensiasie. En dit hou horn blank en bew aar hom van verbastering.

Na die noordw aartse volksverhuising vind mens telkens w eer hierdie beskouing w at to t uiting kom in ’n vrees vir gelykstelling. Die „tw eede” Trek u it N atal is daaruit gebore. Die ew entuele inrigting van Kerk en S taat in Transvaal gee hiervan duidelik blyke. A1 h et dit dan byvoorbeeld ’n Kerklike isolering van die Kaap gevra, soos die Algemene K erkvergadering van 1853 inder­ daad besluit het, dan h et hulle nooit gehuiw er nie. Rasseskeiding is as bestaansvoorw aarde vir ’n blanke volk en ’n suiw er gods­ diens beskou.

Die apartheidsfilosofie van die A frikaner kom dus nie van die Duiwel soos sommige bew eer nie, m aar kom juis uit sy godsdiens en sy Kerk.

’n Pragtige sam evatting en motivering van hierdie hele ge- dagte w ord gevind in die woorde van ouderling C. J. Joubert, skriba van die Algemene K erkvergadering van die Hervormde Kerk van 1888 — ’n tyd toe die nuwe volk al klaar sy beslag gekry het.

„D at de grondbeginselen, „die door h et volk self zijn nedergelegd en de w et van 1869 op het volgende neerkomen: Afwijzing van vreem de overheersing; en geen gelijkstelling met

kleurlingen.”

Die beginselen hebben onze vaderen geleid en k racht ge­ geven, toen zij m et den bijbel in den hand, van deze w oestenij

een bew oonbaar oord hebben gem aakt.”

4. V erhouding Kerk en Staat.

’n Laaste uitstaande kenm erk van die Calvinisme moet nog genoem word:

Dit is een van die weinige godsdienstige sistem e w at in sy leerstukke aandag geskenk h et aan die probleem van die v er­ houding tussen Kerk en staat.

Calvyn h et Kerk en sta a t geskei m aar albei gesien as staande onder ’n roeping van God. Gods koningskap m oet op hierdie w éreld gevestig word en die instrum ent daartoe is die Kerk.

(10)

Dit beteken eg ter nie dat die K erk daarom prioriteit en dus gesag bo die s ta a t h et nie. Die sta a t vervul in hierdie w erk sy eie funksie: hy h et naamlik die plig om hierdie Kerk w at hierdie funksie uitvoer, te beskerm en te bevorder. D aarvoor ontvang hy sy gesag van God. En insoverre as w at die ow erheid hierdie roeping uitvoer, m oet die Kerk hom respekteer en w aardeer, m oet die Kerk hom by die goeie orde en die gesag w at die staat ook as geroepene deur God handhaaf, neerlê. Die Calvinisme is dus basies w etsgehoorsaam soos Rom. 13 hulle ook Jeer. Maar. sou ’n situasie ontstaan dat die sta a t hierdie roeping nie dra nie, inteendeel die Kerk verhinder om sy roeping uit te voer en daarom ’n slegte verdrukkende ow erheid is, dan is die Kerk in bepaalde om standighede verplig to t ’n „heilige ongehoorsaam- heid.” Hierdie siening verteenwoordig die sterk vryheidsgedagte van die Calvinisme.

Hierdie leer het op die politieke denke van die Afrikanervolk in sy w ordingsproses invloed gehad. Aan ’n sim patieke en goeie owerheid is hy basies gehoorsaam, juis om dat hy homself dan vry voel, en daarom het hy ook nooit ’n volkome w ettelose mens geword nie. ’n Calvinis is nie ’n anargis nie, hoewel sy vryheids- trew e hom altyd sal laat soek na seggenskap in sy regering. Maar teen ’n onregverdige, onderdrukkende regering het hy vir homself die reg van verset en soms opstand voorbehou. Soms, veral in die grensdistrikte en in die latere republieke van Natal en Transvaal, is die vryheidsgedagte effens oordryf, m aar hierdie was die basis van sy siening.

Daarom lê hier sekerlik die kiem van verset en opstande w at wel aan die Kaap plaasgevind het. Eers die V ryburgerbeweging aan die begin van die 18de eeu, dan die Patriottebew eging en die opstande in Swellendam en G raaff-Reinet aan die einde van die 18de eeu teen die Kompanjiesregering, en later die Slagtersnek- rebellie en selfs die Groot Trek tydens die Britse bewind. Die Trek was immers niks anders as ’n daad van opstand teen ’n slegte ow erheid nie! Hierdie gebeurtenisse was nie gewone wetteloosheid en anargie nie, m aar die Boere h et eenvoudig ge- glo dat hulle in hierdie situasies die reg van opstand het. Die Calvinis is basies ’n dem okraat en sal nooit outokrasie of politieke absolutism e sonder verset aanvaar nie en baie beslis ook nie vreemde oorheersing nie. Piet Retief se bekende manifes is ’n pragtig form ulering van hierdie vryheidsbeskouing:

(11)

sonder verdere bemoeiing sal to elaat om ons in die toekom s self te b estuur.”

En hierdie vryheidsideaal was nie ’n strew e na bandeloosheid en w etteloosheid soos veelal bew eer is nie. A rtikel 7 van die manifes stel duidelik dat die Trekkers beplan om vir hulleself „behoorlike w e tte ” neer te lê en dit daarna na die Kolonie sal stuur sodat alm al daarvan kon kennis neem. Die absolute outo- krasie van die Engelse regering h et net teen hulle gem oed en opvattings ingedruis, en dit was niks anders as hulle godsdiens w at hulle sulke sterk dem okrate gem aak h et nie.

Die vervolg van die geskiedenis bewys dit verder: Die reaksie op die enneksasie van N atal in 1842, van die O ranjej-V rystaat in 1848, die jarelange onafhanklikheidsstryd van die Transvalers vanaf 1877 to t m et die vernietiging van albei Boererepublieke in 1902, vind ook sy w ortels hier. En w at anders h et die heropbou van die A frikanervolk vanaf 1902 to t in 1961 meegebring? Poli­ tieke oorheersing en outokrasie is vir so ’n gees eenm aal on­ denkbaar en onaanvaarbaar.

Dié vryheidsstrew e van die A frikaner w at later onder andere vorm aangeneem het in ’n Christelike nasionalism e en ’n repu- blikanisme, was dus in sy oorsprong nie ’n hum anistiese strew e soos byvoorbeeld in Europa van daardie ty d nie, m aar ’n reli- gieuse.

D aarom w as dit eintlik vanselfsprekend d a t die Transvaalse Kerk byvoorbeeld ook later die standpunt van geen inlywing onder die Kaapse sinode ingeneem het. Uit die notule van die eerste Algemene K erkvergadering van 1853 kom reeds die vol­ gende voor na aanleiding van ’n pleidooi van ds. Van der Hoff ten gunste van inlywing:

„H et punt der inlijving onzer gem eenten onder de Kaapsche Synode te r tafel komende, vraagt de leeraar h et woord. Zijn Eerw. geeft den mensch te kenne d at de gem eenten alhier onder de K. Synode mogten ingelyfd w orden . . . De geheele vergadering is ech ter van een geheel ander gevoelen. H aar hoofdleus is: burgerlijk vrij en onafhankelijk, W enschen wij dit ook in h et kerkelijke. W y wenschen onze eigene kerkelijke zaken zelf te besturen, en in deze niet ondergeschikt te zijn aan de K aapsche Synode.”

Hulle h et gew eet d a t die Kaapse Sinode onderhorig w as aan die Engelse regering.

Hierdie selfde gees het voortgeleef in die gees van die H ervorm ers w at in 1888 die Algemene K erkvergadering byge- woon h et en by monde van die skriba verklaar h et d a t hulle

(12)

nooit m et die Ned. Gereformeerde Kerk kan verenig nie omdat dié Kerk verbond was aan die Kaapse Sinode w at op sy beurt w eer onder die Engelse regering gestaan het.

„Wij hebben onze geestelijke vrijheid zoo goed lief als onze staatkundige, en iedere overheersing is voor ons een onoverkomelijke hinderpaal.”

Hierdie siening verklaar in ieder geval baie in die geskiedenis van die Afrikanervolk, en hieruit kan duidelik gesien word hoe die Calvinistiese Christendom die volksgees beinvloed het, ’n Latere lied uit die volksmond stel dit raak en kort:

„Ons kan geen slawe w ees” !

Die A frikaner is ’n groot liefhebber van vryheid.

D. ’n Beoordeling:

Op ’n stadium in die 18de eeu was daar van owerheidsweë ’n diepe bekom m ernis oor die m aatskaplike en godsdienstige toe- stande onder die A frikaners in die grensdistrikte. D uistere voor- spellings is oor die toekoms van hierdie wordende volk gemaak.

In 1743 het komm issaris-generaal Van Imhoff ’n reis deur die binneland gem aak en ’n baie ontm oedigende rapport aan die Politieke Raad voorgelê. Hy het gewag gem aak van, soos hy dit gesien het, sorgeloosheid en luiheid onder die grensboere en van ’n verw aarlosing van die godsdiens. Hulle h et in die geheel ’n heidense indruk op hom gemaak en hy was diep bekom m erd oor die toekom s van die mense. Hy het dan ook sekere voorstelle gedoen om die totale verval w at hy voorsien het, te verhelp.

’n Min of m eer gelykluidende rapport is in 1768 deur die sekunde J. W. Gloppenburg ingedien. Hy was ook ontsteld oor die „verw ildering van godsdiens” en die ongedissiplineerdheid van die A frikanerboere. Hy het selfs ’n verval to t die barbaredom gevrees en het netsoos Van Imhoff ’n aantal voorstelle gedoen om hierdie ram p w at hy verwag het, te voorkom.

Hierdie tw ee here, hoe goed hulle bedoelings ookal was en hoe verdienstelik somige van hulle voorstelle ookal was, beide verkeerd w aargeneem en beoordeel. Die geskiedenis van die A frikanervolk het hulle verkeerd bewys.

(13)

was daar nie, uiterlike seremonie om daaraan gestalte te gee, was daar nie, m aar in die h arte het dit geleef as ’n allesoorheersende rigtinggewende beginsel. Soos oral was die godsdiens ook hier dié kultuurbew arende en kultuurvorm ende faktor.

Die A frikanervolk h et nooit verval soos w at Van Imhoff en Cloppenburg gevrees h et nie, trouens die fondam ente van ’n eie, nuwe k u ltu u r is hier vas en stew ig gelê. Die latere geskiedenis h et dit bewys toe hierdie mense na die G root Trek hulle eie state in die binneland gestig het en al hierdie tipiese kenm erke van die Calvinisme in alles duidelik kenbaar was. Die organisasie van Kerk en godsdiens h et saam m et bestuursreëlings prioriteit ge­ niet en is deurspek van ’n opregte Godsgeloof, ’n sterk vryheids- ideaal en dem okrasie, ’n ordelikheid en ’n deeglike roepingsbe- wustheid.

Al verklaring w at daarvoor gegee kan word, is die godsdiens. Dit was die fondam ent van hul huis, die anker om aan vas te hou, die sleutel to t ’n nuwe toekoms. Dit h et hulle d aar in die vroeë begin bew aar van verw ildering en opgaan in die omringende heidendom, en is daarom een van die groot redes w aarom daar vandag nog ’n A frikanervolk bestaan. Die godsdiens het die volk gem aak. En sonder die sterk vryheidsgedagte van die Calvi­ nisme sou Suid-Afrika vandag seker veel anders d aar uitgesien het.

Die godsdiens in die huis het die krisistye oorbrug. en d at dit weldeeglik d aar w as, kan bewys word u it vroeë verslae van kom- m issaris N olthenius in 1744 en G oew em eur van P lettenberg in 1778 w at albei melding m aak van ’n ernstige godsdiensbeoefening deur die grensboere. Alle uiterlike faktore was teen hulle en hulle moes eintlik verval, m aar die godsdiens was die stu k rag van hulle bestaan en die behoud van die beskawing.

References

Related documents

Hierdie teologiese karakter kom veral na vore in Moltmann se verstaan van die Triniteitsleer en sy trinitariese teologie, wat beskryf kan word as ’n ‘Trinitariese teologie

Die verskil tussen dit wat Metz weldra die “ou” Politieke Teologie sou noem, en sy “nuwe” Politieke Teologie, is dat die verhouding tussen geloof en politiek by hom nie neerkom op

Baie kort kan daarom gestel word dat ‟n predikant wat as dienaar van die Woord ten nouste betrokke is by die orde en dissipline in en van die kerk, wat inhou dat hy of sy die

Die gemeente is daarvan bewus dat hulle in 'n unieke posisie is ten opsigte van die tempelbelasting, naamlik dat hulle nie meer nodig het om.. hierdie Joodse

D ie m ens is deel van daar- die proses en vorm sy konsepsuele raam w erk w aarm ee hy verstaan binne die kaders van hierdie geskiedenis.. In hierdie

Die probleem daarvan dat elke universiteit 'n bepaalde gemeenskap bedien met bepaalde behoeftes en probleme, dat daar talie uiteenlopende standpunte kan wees oor die

In die geskiedenis van die uitleg van hierdie perikoop kan die ver­ skillende vertolkings van benê ha’élöhim na twee gereduseer word, naamlik dat die uitdrukking

Hierdie tweede fase van die tradisie-historiese lees van die Ou Testament behels dat die veranderinge wat in die aanwending van die betrokke tradisie(s) ingetree