• No results found

RE SEN SIES

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2022

Share "RE SEN SIES"

Copied!
18
0
0

Loading.... (view fulltext now)

Full text

(1)

RE SEN SIES

B Y B E L W E T E N S K A P P E

W V osloo & F J V an R ensburg (reds), D ie Bybellennium , een- volum ekom m entaar. D ie B ybel uitgelé vir eietydse toepassing, V ereeniging 1999, C hristelijke U itgew ers-m aatskappy, 1902 pp. Prys onbekend.

C om m entaren op de bijbel in één volum e bestaan veelvuldig in het Engels.

Er zijn er m eerdere in de handel en verschillende nieuw e zijn in voorbe- reiding. In de katholieke w êreld is in de VS en ook daarbuiten de Jerom e B iblical C om m entary de m eest verspreide. Z e lf w as ik betrokken bij de voorbereiding van de International B ible C om m entary, C ollegeville 1998;

w aarin ik ook de com m entaar op Jona voor m ijn rekening nam . In andere talen zijn éénvolum e com m entaren eerder uitzonderlijk. D e hier besproken com m entaar heet heel toepasselijk B ybellennium (gepubliceerd aan de vooravond van 2000), en is een praktische bijbelcom m entaar voor predi- kanten, studenten en andere geinteresseerden. U iteraard kan zo ‘n com m en­

taar geen vers voor vers uitleg bieden m aar w ordt eerder per perikope besproken.

Elke co m m entaar begint m et een p arag raaf over: w aarom het betref- fende bijbelbock (bv G en) vandaag (nog) lezen? D aarin w ordt de bood- schap van het boek sam engevat en w orden de lezens aangespoord het boek te lezen om die boodschap te ontdekken. V ervolgens volgen cnkele para- grafen over de historische lezers, de ontstaanstijd van het bijbelboek, de verhouding tot andere bijbelboeken, enz. De com m entaar z e lf is uiteraard sober m aar degelijk. Interessant zijn de zeer talrijke “ fokusvensters” , grijze blokken w aarin vertaalproblem en, historische en geografische verduide- lijkingen o f bijzondere w oordverklaringen, w orden geboden. V ooral de fokusvensters van de laatste categorie bevatten nogal w at theologische discussies die m et de interpretatie van de betreffende perikope sam enhangt.

H et viel mij op dat de standpunten die de auteurs daarbij innem en voor- zichtig p ro g re ssie f zijn. H et is bekend dat de N ederduits gereform eerde kerk zeer lang bijbels-fundam etalistisch is gew eest en op som m ige plaatsen nog zo is. V andaar w ellicht de voorzichtige form uleringen. De traditionele opvattingen w orden vcrm eld en als a lte m a tie f w ordt de m eer m odem e opvatting em aast geplaatst (bv de M esopotam ische zondvloedverhalen kunnen begrcpen w orden als gem eenschappelijke herinneringen aan de zondvloed o f doordat Israel deel had aan eenzelfde w ereldbeschouw ing, w at eerder een kultuur- en godsdiensthistorische verklaring is).

De laatste honderd biz bieden een aantal artikels o ver inleidings- kw esties van de bijbel en bijbelse theologie. S om m ige paragrafen gaan daarbij in op zeer concrete vragen die m en bij het bijbellezen en vooral bij

(2)

het interpreteren van de bijbel in de huidige pastorale praktijk tegenkom t:

bijvoorbeeld w elke aspecten van het O T gelden n o g vandaag? Een verkla- rende lijst van technische term en en een index van aktuele th e m e ’s sluit dit zeer nuttige instrum ent af.

E E ynikel (N ijm egen)

N U W E T E S T A M E N T

P B arnett, The S ec o n d E pistle to the C orinthians (N ew International C om m entary on the N ew T estam ent), E erdm ans, G rand R apids 1997, 662 pp. Prys onbekend.

V ir geruim e tyd h et daar ‘n vakuum ten opsigte van goeie resente kom m en- tare op 2 K orintiërs bestaan. D it is uiters verblydend dat hierdie leem te nou gevul is deur k w aliteit kom m entare soos o nder m eer die van F urnish, M ar­

tin en Thrall. T w ee K orintiërs is egter so ‘n m oeilike en terselfdertyd sen- trale P aulusboek dat die behoefte aan diepgaande kom m entare daarop nog geensins uitgeput is nie. D aarom m oet die verskyning van bostaande kom - m entaar verw elkom w ord.

B arnett is ‘n A ustraliese N uw e-T estam entikus w at A nglikaanse bis- kop gew ord het. L aasgenoem de posisie bring m ee dat hy, naas sy deeglike taalkundige en eksegetiese agtergrond, ook ‘n besondere oog v ir die p asto­

rale dim ensie van hierdie P au lu sb rief het. T elkens vra hy hoe o or ‘n spesi­

fieke passasie gepreek sal kan w ord. B esonder w aardevol in hierdie ver­

b and is sy algem ene herm eneutiese besinning (p 47-50) o or hoe 2 K orin- tiërs vir vandag aktueel gem aak kan w ord.

T eenoor die talle pogings om 2 K orintiërs as ‘n am algam aat van verskeie Pauliniese skryw es te bew ys, h an d h a af B arnett die eenheid van hierdie b rie f en m otiveer sy standpunt m et sterk retoriese sow el as taalkun- d ig-stilistiese argum ente. Selfs hoofstukke 10-13 se eenheid m et hoof­

stukke 1-9 w ord gehandhaaf. H y beskou 2 K orintiërs as ‘n apologetiese skryw e m et hoofstukke 10-13 as behorende tot die p ero ra tio w aarin ‘n em osionele appèl op die lesers gem aak w ord. O ok hoofstukke 1-9 is volgens hom ‘n integrale eenheid. Sy beredenering dw ing respek af, al sou

‘n m ens nie n oodw endig m et al sy standpunte saam stem nie. M et ‘n gedeel- te soos 6:14-7:1 speel hy darem regtig te m aklik klaar. D it bly steeds ‘n F rem dkōrper binne sy konteks.

V ir die bekw am e w yse w aarop hy die Joodse sow el as die H ellenis- tiese faset by P aulus hanteer, verdien hy ‘n pluim pie. D it bly eg ter ‘n vraag o f die “ valse apo stels” noodw endig in Jerusalem w oonagtig m oes gew ees

ISSN 0257-8891 = SK R IF EN K ER K JR G 21(2) 2000 449

(3)

het. H ulle kon net sow el H ellenistiese Jode gew ees het w at ideologies noue kontakte m et Jerusalem g eh a n d h aa f het. Hy is bew us van die gevaar ver­

bonde aan “ m irror reading”, m aar verm y dit nie altyd s e lf nie. Hy lees byvoorbeeld in P aulus se form ulerings te veel in aangaande die dwaal- leraars (vgl pp 35,39).

B arnett se w etenskaplikheid, gepaard m et respek vir die Skrifgesag, verdien besondere verm elding. Sy eksegese is deugaans van ‘n besonder hoë gehalte. ‘n G oeie voorbeeld hiervan is sy bespreking van ekklësia (pp 59-60). Sy klem op die G odbepaaldheid en eskatologiese karakter van P aulus se kerkbegrip, sow el as die rol van die in d ikatief-im peratief vir die regte verstaan daarvan, kan nie sterk genoeg o n d ersk ry f w ord nie. Sy stel- ling dat gem elde term slegs dui op die gesam entlike byeenkom s (“ plenary assem bly” ) van al die huisgem eentes van K orinte, terw yl laasgenoem de as

“ subcongregations” (p 9) beskou m oet w ord, oortuig eg ter nie heeltem al nie.

O m saam te vat: w etenskaplikhied en piëteit het m ekaar in hierdie kom m entaar ontm oet. D is nie net uiters geskik vir die kritiese beroeps- eksegeet nie, m aar ook vir die predikant en die geestelike w erker w at dieper w il d e lf m et die oog op die eietydse toepassing van die Skrif. H ier­

die kom m entaar is vir m y in m eer as een opsig ‘n hoogtepunt. D ie aanskaf daarvan w ord baie sterk aanbeveel.

A B du Toit

R Baxter, The M inistry we need, Evangelical Press, D urham 1997, 143 pp.

Prys onbekend.

H ierdie boekie is in w erklikheid ‘n verkorte en geredigeerde w eergaw e van B axter se sew entiende eeuse boek the R eform ed Pastor. Ek het as jo n g predikant laasgenoem de stokou boek, g esk ry f deur die “m ost outstanding pastor and evangelist P uritanism has produced” (J I P acker), taam lik skep- ties in die hand geneem , m aar kan tot vandag toe nog onthou hoe die diepe em s en innerlike elektrisiteit daarvan m y tot in my w ese geruk het. In hier­

die verkorte w eergaw e is dit nie anders nie. In kort, dinam iese sinne praat B axter direk m et die evangeliedienaar, w oorde w at skok, verw ond, beskaam , selfondersoek oproep, skuldbelydenis en genesing bring. Die groot skares w at hy getrek het, bew ys dat sy preke m et dieselfde elektrisi­

teit gelaai was. A lhoew el 'n m ens m eerm ale van hom m oet verskil, word hierdie verskille verdw erg agter die G eesgevulde w aarheid en w ysheid wat hier tot jo u spreek. D it is haas ongelooflik dat w oorde w at m eer as drie eeue gelede g esk ry f is, nog steeds so direk, op die m an af, m et jo u kan praat. D is eintlik ja m m e r dat die bygevoegde biografie van B axter soveel

(4)

plek in beslag neem . ln M ens sou nog m eer van sy eie stem w ou gehoor het. T og w ys sy biografie dat hy sy boodskap ook g e le e f het. Sy treffende aforism es bly ‘n m ens by. Ek noem slegs enkeles van die baie w at ek onderstreep het.

A fr e e confession is necessary f o r a f u l l pardon, a n d when sin is public, the confession sh o u ld also be p u b lic (p 15).

H o w tragic: to sta rve with the b rea d o f life in y o u r hands, urging others to eat. I f this is true o f you, take m y advice, p re a ch to y o u r s e lf before p re a c k in g a n y m ore to others (p 19).

Your p eo p le w ill n otice it i f y o u have sp en t m uch tim e with G od an d they w ill benefit. W hat is m o st in y o u r hearts is likely to be m ost in their ears (p 21).

I f o u r m otives a re not right, even our best serm on is no m ore than a glo rio u s sin (p 37).

I f o u r w ords are not sharp, they w ill n ev er p ie rc e sto n y hearts (p 39).

The m ore G o d ’s p re sen c e is apparent in o ur m inistry the m ore p ro fo u n d ly w ill it influence p eo p le (p 40).

They reject the d octrine o f p a p a l infallibility, but seem am bitious to be little p o p e s them selves! (p 46).

It is the H oly S pirit w ho draw s sinners to Christ. H ow ever, he gen e ra lly uses m eans, which includes not on ly w hat w e sa y but the w ay w e sa y it (p 49).

G od is m y M aster, his w ord is m y rule, his w ork is m y calling a n d sa vin g so u ls is m y aim (p 54).

G race g ro w s by exercise (p 73).

K oop g eru s h ie rd ie k o sb a re b oekie. K e rf en kou d it ru stig en n adenkend soos w in te rb ilto n g . V ir le ra ar én g em ee n te sal d it tot g ro o t seen w ees.

A B du Toit

ISSN 0257-8891 = SK R IF EN K ER K JR G 21(2) 2000 451

(5)

J D G D unn. The C h rist & th e Spirit. V olum e 1: C h risto lo g y. E erdm ans, G rand R apids 1988, 462 pp. Prys onbekend.

Jam es D unn is tans o n g etw y fe ld een van die m ees g e re sp ek te erd e inter- n asio n ale N uw e T estam en tici. Sy in v lo ed ry k e n av o rsin g op die terrein van die P au lin iese ek seg e se en te o lo g ie (w at in 1997 g ek u lm in e e r het in sy m o n u m e n ta le w erk op die P au lin iese teologie: T heology o f P a u l the A p o stle ), het hom as een van die b elan g rik ste P au lu s-n av o rse rs onder- skei. T u sse n d eu r het D unn ook h ee lw at aan d ag aan d ie C h risto lo g ie van die N uw e T estam e n t in v ersk e ie p u b lik a sie s gew y. V eral sy m onografie:

C h risto lo g y in th e M a k in g (L o n d o n , 1980), het to t h eelw at ak ad em iese g esp rek in h ierd ie v erb a n d a a n le id in g gegee.

H ierd ie b o ek w at ek te r h and het, is ‘n v ersa m elin g van v ie r en tw in tig van D unn se essay s m et b etre k k in g tot die te m a van C h risto lo g ie w at tu ssen die ja re 1970 en 1997 g ep u b lise er is. H y erken dat sy fassi- n ering m et die p erso o n van Jesus, as sim b o liese fig u u r w at d ie verbeel- ding van m ense steed s w êreld w y d aangryp, een van die v em aa m ste b ew e eg red e s v ir sy eie in teresse in die C h risto lo g ie is. V oorts sê D unn o n o m w o n d e dat sy g e lo o f in C h ristu s hom g en o o p h et om te vra w at h y s e lf aa n g aa n d e Jesu s b eh o o rt te glo. A n dersyds het sy akadem iese n u u sk ie rig h eid hom d eu r die ja re a a n g ev u u r om te p ro b e e r vasstel w aaro m die kerk reg d e u r die g esk ied e n is so ‘n se n tra le plek aan Jesus se p erso o n en w erk to e g ek e n het.

In die eerste drie h o o fstu k k e van hierdie b oek versk y n drie essays van D unn v an u it die vro eë n eg e n tig e rjare. H ierin w ord sy sieninge rak en d e Jesus g oed opg eso m . In ‘n neu ted o p saam g ev at, gaan D unn uit van die sta n d p u n t d at Jesus H o m se lf as ‘n Jood g esien het en dat sy o p tred e d aarom in k o n tin u ïteit m et G od se h an d e lin g e in die O u T esta­

m ent gesien m o et w ord. V ir d ie eerste C h risten e v e rte en w o o rd ig Jesus so d o en d e die esk ato lo g iese v erv u llin g van Israel se p ro fesieë. V oorts v erstaan D unn die kruis en die o p sta n d in g van Je su s as die g estalte- g ew in g van d it w at H y se lf g eleer en v o o rg esta an het.

D ie hart van die N uw e T estam e n t se C h risto lo g ie is v o lg e n s D unn g eleë in die aa n sp raa k dat die m ens Jesus u it die dood o p g ew ek is en v erhoog is na G od toe. H ierdie m o tie f loop soos ‘n g oue draad d eu r al die g esk rifte van die vro eë C hristene. G en o em d e sa am b in d en d e aspek rondom die ste rw e en o p sta n d in g van Jesus w ord eg ter verskillend v erw o o rd en op eieso o rtig e m an iere te o lo g ie s u itg e w erk d e u r die N uw e- T e stam e n tie se skryw ers. D ie v ersk illen d e situ asie s w aa rb in n e hulle h u lle s e lf b evind het, en laasg en o em d es se u ite en lo p en d e in v alsh o ek e lei so doende tot ‘n ryke sk ak erin g van in te rp re tasies rondom die kruisge- beu re b in n e die N uw e T estam en t. Ten spyte van die g en u an seerd h eid van die N uw e T estam e n t se sieninge rak en d e die P ersoon van C hristus

(6)

h e t die v ro eë kerk n o o it h u lle sie n in g van die een h eid van G od (m ono- te ism e ) p ry sg eg e e nie. H ulle v ersta an van die v erh o u d in g tu ssen G od, Je su s en d ie G ees h et tro u en s die w eg g ebaan v ir die h e rd e fin ie ë rin g van m o n o te ïsm e in die rig tin g van trin ita rie se fo rm u lerin g s.

H ierd ie v ersa m e lin g essay s oo r die C h risto lo g ie u it die pen van D unn is so n d e r tw y fel ‘n aan w in s v ir iem and w at b elan g stel in die p erso o n en w erk van Jesus. In ons h u id ig e situ asie, w aa r n av o rsin g ro n d o m die h isto rie se Jesu s tot h ee lw at o p en b a re d eb a t aa n le id in g gee, b eh o o rt ‘n b oek soos h ie rd ie d u id e lik e k o ers aan stu d e n te van die N uw e T estam e n t te bied.

S J Joubert

J A Fitzm yer, S J, The D ea d Sea Scrolls a n d C hristian O rigins, Eerdm ans, G rand R apids, M ichigan 2000. 290 pp. Prys onbekend.

F itzm yer se The D e a d Sea Scrolls a n d C hristian O rigins is 'n versam eling van hoofsaaklik voorheen gepubliseerde opstelle w at op verskillende m aniere aansluit by die tem a w at in die titel van die boek aangegee is. Die doel van d ie boek is nie om die genoem de tem a sistem aties, oorsigtelik te dek nie, m aar eerder om 'n uiteenlopende stel essays van hierdie verm aarde akadem ikus in handiger form aat aan die akadem iese gem eenskap beskik- b aar te stel. D it is dus nodig om 'n kort oorsig oor die inhoud te gee.

H oofstuk 1 bied 'n inleiding tot algem ene m etodologiese oorw egings w at van krag is v ir die leser van die Q um ran-rolle en verduidelik 'n paar algem ene foutiew e uitgangspunte.

In H oofstuk 2 w ord die w aarde van die rolle v ir die studie van die vroegste C hristendom opsom m enderw ys bespreek by w yse van die afdelings: Johannes die D oper, Jesus van N asaret en die N uw e T estam en- tiese geskrifte.

H oofstuk 3 is gew y aan die A ram ese “ Seun van G od” -teks (4Q 246). 'n V olledige b espreking van tekstuele- en vertaal problem e w ord aangebied voordat die belangrikste interpretasie-m oontlikhede teen m ekaar opgew eeg w ord.

H oofstuk 4 bespreek in groter detail die agtergronde v ir die “ Seun van G od” hoogheidstitel. D it is O u T estam entiese- en Q um ran-agtergronde (hoofsaaklik w eer 4Q 246) w at gedek w ord.

D ie enigste opstel w at die eerste keer in hierdie bundel verskyn, is hoofstuk 5. D it stel die saak van M essianism e by Q um ran aan die orde.

E erstens w ord na die M essias-titel in die O u T estam ent gekyk. T w eedens w ord die relevante Q um ran-fragm ente vertaal en bespreek en in verband

ISSN 0257-8891 = SK R IF EN K ERK JR G 21(2) 2000 453

(7)

gebring m et ander Joodse literatuur. Ten slotte w ord die relevansie van Q um ran-M essianism e vir die N uw e T estam ent verduidelik.

In hoofstuk 6 w ord die genre van m akkarism es bespreek en die 4Q 525-teks kry in hierdie verband besondere aandag.

H oofstuk 7 bied linguistiese- en histories-kritiese insigte op die uitroep “ H osanna” !

In hoofstuk 8 bespreek F itzm yer die w aarde van die T obit-tekste van Q um ran.

In hoofstuk 9 w ord die bespreking van die T obit-fragm ente voortgesit.

D it w ord gedoen deur telkens die teks m et bekryw ing van die fisiese en paleografiese detail daarvan te gee, notas oor die lesing uit te w erk, 'n vertaling van die teks te gee en kom m entaar (hoofsaaklik m et verw ysing na die G riekse- en L atynse tekste) aan te bied.

D ie tem a van hoofstuk 10 is die teks en taal van die A ram ese Levi- dokum ent.

In hoofstuk 11 w ord nuw e voorstelle om die Q um ran-gem eenskap m et die Sadduseërs te verbind, w eerlê en voorkeur vir die identifikasie m et die Esseners bevestig.

H oofstuk 12 oorw eeg verskillende interpretasies van 'n leesprobleem in die D am ascus-dokum ent, w at handel oor die dood van die Leeraar.

In al hierdie besprekings w ord sensasionalistiese interpretasies geëvalueer en w eerlê. Elke tem a w ord deeglik binne die historiese verloop en huidige stand van die betrokke debat gesitueer. F itzm yer doen m oeite om elke standpunt em stig te oorw eeg en erken, w aar nodig, die beperkings van sy eie interpretasies.

D ie boek kan m et die grootste vrym oedigheid aanbeveel w ord vir navorsers w at in die een o f ander hoofstuk sou belangstel. D ie studies getuig sonder uitsondering van die hoogste akadem iese gehalte. D ie w aarde van die boek bly egter gesetel in die indiw iduele studies, w at uiteindelik nie in die boek tot 'n behoorlike eenheid verw erk is nie, en w at op plekke onnodig oorvleuel.

E W olff

C K eener, A C o m m en ta ry on th e G o sp el o f M atthew . E erd m an s, G rand R apids 1999, 1040 pp. Prys: $60-00.

D ie M a tte u sev a n g elie is tans die fok u sp u n t van in te n sie w e navorsing.

B e lan g w ek k en d e k o m m en tare, soos dié van U lrich Luz (w a arv an ‘n paar vo lu m es reeds v ersk y n het) en H erbert F ran k em o lle, gee v an u it E uropa tans die pas in hierdie verb an d aan. T og is C raig K eener, p ro fe sso r in N uw e T estam e n t te W ynnew oord, P enn silv an ië, se k o m m e n ta ar op

(8)

M a tte u s is ‘n a a n g en a m e v errassin g , ‘n v ars bries, v a n u it N o o rd -A m eri- k aa n se kringe.

In h ierd ie k o m m e n ta ar val die fokus op die so sio -h isto riese k o n tek s van die E v an g e lie , sow el as op M a tte u s se v ersta an en to ep as- sin g van d ie verhaal van Jesu s b in n e die raa m w erk van sy C h ristelik e le sersk rin g . Soos te v erw ag te in en ig e o m v a n g ry k e k o m m e n ta ar van h ierd ie aard , fokus K ee n er e e rsten s op ‘n aantal h isto rie se vrae, soos o u te u rsk a p (hy aa n v a a r die v ro eg k e rk lik e trad isie rak e n d e M a tte u s as o u te u r m et h u iw erin g ), die o o rsp ro n g van die E v an g e lie (te w ete, ‘n G riek ssp rek e n d e ste d elik e se n tru m in S iro -P ale stin a ), en die d atering (iew e rs ro n d o m d ie la at 7 0 ’s van d ie e e rste eeu). H y to o n aan d at M at­

teu s d e u r d ie loop van sy E v an g e lie veral fokus op d ie o u to rita tie w e lerin g e en w o n d ers van Jesu s as Seun van G od en M essias. T e e n o o r die rela tie w e klein g ro ep Farisa'iese sk rifg ele erd es en d ie leiers van sinago- ges, w at in die ty d na 70 nC g ep o o g h e t om die Judai'sm e na luid van h u lle eie trad isies te stru k tu re e r (in o p p o sisie m e t Jo o d se C h risten e ), wil M atteus, ald u s K een er, sy C h ristelik e lesers to e ru s om h ie rd ie krisis die h o o f te bied. T e e n o o r die h ee rsen d e v y an d sk ap b in n e die sam elew in g m o et d ie g elo w ig es aan w ie hy skryf, in d ie lig van die verhaal van Jesus, h u lle eie h o riso n n e v ersk u if. H u lle m oet o p n u u t v ersta an dat hulle g ero e p is to t ra d ik a le d issip e lsk a p en to t g eh o o rsa am h e id aan Jesus. Ten ein d e hierin te slaag , w o rd h u lle d eu r die loop van die n a rra tie f begelei om o p n u u t d ie w are id e n tite it van Je su s te ontdek. H y is die Een w at sy lew e v ir sy v o lg e lin g e o p g eo ffer het, m a ar H y is oo k S eun van die m ens;

d ie E en w at b in n e k o rt w ee r as re g te r oo r Israel op die toneel gaan v erskyn. O m d at die o p g estan e Im m anuel tans by sy k erk is, m oet hulle bin n e die m o e ilik e p o st-7 0 o m stan d ig h e d e o n v ersk ro k k e bly glo en v o o rtg aa n m et die v erk o n d ig in g van sy M e ssia sk ap aan alle m ense.

K ee n er se k o m m e n ta a r is to t o o rlo p en s to e gevul m et h isto riese in fo rm asie v an u it Jo o d se en G riek se tekste. D it is v o o rw a ar ‘n vreugde om so ‘n ry k d o m van p rim ê re te k ste by haas elke ek seg e tiese an alise aan te tref. V ir en ig e e m stig e stu d e n t van M atteu s bied h ie rd ie k o m m e n ta ar

‘n k o rtp ad na die o n tslu itin g van rele v an te h isto rie se lite ra tu u r v an u it die

“U m w elt.” B loot om d ié rede sou ek hierdie p u b lik a sie van h arte w ou aanbeveel. K ee n er slaag eg ter o o k g oed daarin om M atteu s in h o u d elik te an aliseer. K re atiew e in v a lsh o e k e en g ro n d ig e b esp re k in g s van m oeilike te k se (v erg ely k b y v o o rb ee ld sy b esp re k in g van die sg. A n tite se s in M at­

teu s 5 :2 1 -4 8 ) m aak van h ie rd ie k o m m e n ta ar w erk lik ‘n p le sie r om te lees. D it b ie d oo k g en o e g sa m e rig tin g sw y se rs rak e n d e d ie ak tu aliserin g en p red ik in g van die te k s bin n e die hede. S o n d er h u iw erin g sou ek enige stu d e n t van die N u w e T estam e n t w ou aa n m o e d ig om h ie rd ie k o m m e n ­ ta ar to t sy o f h aa r b o ek v e rsam e lin g toe te voeg.

S J Joubert

ISSN 0257-8891 = SK R IF EN K E R K JR G 21(2) 2000 455

(9)

R N L ongenecker (ed) L ife in the fa c e o f death. The resurrection m essage o f the N e w Testament, Eerdm ans: G rand Rapids M ichigan/C am bridge

1998, 314 pp. Price unknow n.

“ Life in the face o f d eath” consists o f 12 articles w hich deal with different aspects o f life and death in the ancient world. There are four m ajor areas o f focus: In the first section attention is given to life and death in the A ncient N ear East, the G raeco-R om an W orld and in Second T em p le’s Judaism . The second section deals w ith po rtra ya ls o f Jesu s a n d his teaching. The rele­

vant them e is explored in both the Synoptic G ospels and the G ospel accor­

ding to John, the M essage o f P aul represents the third focus area. The issues o f developm ent in P au l’s resurrection thought, as w ell as im m ortality resurrection and the C hristian life are considered in detail. Fourthly, expe­

riences o f the E a rly Church are dealt w ith. A cts, H ebrew s and the A poca­

lypse o f John are each discussed in a different article.

The obvious strong point o f this book is that the them e o f life and death is explored in depth across the w hole spectrum o f the w ritings o f the N ew T estam ent, w hile the reader is also supplied w ith im portant inform a­

tion on the background against w hich the N ew T estam ent m aterial should be considered.

In the introductionary chapter L ongenecker does well in focusing on the centrality o f the issue o f life and death in all different religions. It is indeed a central them e because it deals w ith the central questions o f exis­

tence. It is aptly illustrated how different approaches to the question o f life and death lead to different behaviour and attitude in each case.

T he essence o f the book deals w ith the N ew T estam ent (8 o f the 12 articles). H ow ever, the three articles dealing w ith background perspectives m akes good reading. N ot only are they w ell w ritten (especially the one on second T em ple Judaism ), but they also put the reader in a position to trace differences in approach am ong the different cultures. T his enables one to identify lines o f continuity and discontinuity. This show s that different choices, than the ones found in the N ew T estam ent, w ere possible but that they w ere not m ade for very good reasons. A gainst this background the particular, and in som e aspects unique, character o f life and death in the N ew T estam ent becom es m ore apparent.

The articles on the different books o f the N ew T estam ent are typical theological discussions o f the them e w ith a strong em phasis on the text o f the N ew T estam ent itself. This is to be com m ended. The argum ents and eventually the results are based on textual argum ents and not on dogm atic theory. T he general quality o f the discussions are good, although there are m inor differences in approach, m ethod and here and there o f quality. For instance, although the article on John w as w ell w ritten and interesting, the approach chosen did not provide for all aspects to be considered. There are

(10)

also sm aller differences in som e o f the articles on the focus. In som e articles the em phasis falls m ore on death w hile life or resurrection com es m ore into focus in others.

M y m ajor criticism , o f an otherw ise very good book, is that the w ay in w hich the articles are “ synchronised” could have been better. T his is not a unique problem to this book - it is usual in books w ritten by a group o f people. Each one focusses on his topic w ithout really giving the necessary attention to w hat is being said elsew here. This results in “tw elve articles”

and not in “ one bo o k ” .

P erhaps this problem could have been solved by adding a “ strong”

sum m arizing chapter in w hich attention is given to the “ b ridges” betw een the different articles. T his is not criticism revealed against the planning o f the book. To the contrary, the book is w ell planned. H ow ever, an overall picture is m issed in w hich tendencies and lines o f d evelopm ent receive due attention.

T o conclude: T his book provides anybody w ho is interested in the them e o f life, death and resurrection as it is described and treated in the N ew T estam ent w ith a gold m ine o f inform ation. T he inform ation is treated and presented in a responsible w ay w hich m akes the book reliable and therefore a valuable tool for research.

J G van der W att

D G K T ay lo r (ed), Studies in the E a rly Text o f the G ospels a n d A cts (Texts and Studies, 3 rd series, vol 1), B irm ingham U niversity Press, B irm ingham

1999, 283 pp. Prys onbekend.

B ogenoem de w erk bundel die referate van die eerste B irm ingham C ollo­

quium oor N uw e-T estam entiese tekskritiek w at in 1997 by die U niversiteit van B irm ingham gehou is. D ie bundel bestaan uit tw ee dele: die eerste bevat kritiese analises oo r die w erkw yse en stand van die N uw e-T estam en­

tiese tekskritiek, terw yl die tw eede deel hom hoofsaaklik op spesifieke tekste toespits.

J L N orth behandel die O xford debat van ‘n eeu gelede rondom die afw ysing van die T extus R eceptus as die “ w are” , betroubare teks van die G riekse N uw e T estam ent. D is m erkw aardig dat hierdie debat selfs vandag nog nie oral afgehandel is nie. M eer aktueel en van breër belang is egter L W H urtado se oorsig oo r die huidige stand van en nuw e ontw ikkelinge in die tekskritiek. H y sien verskillende tekens van oplew ing op hierdie uiters tegniese m aar terselfdertyd belangrike terrein van die N uw e-T estam entiese w etenskap. H y verteenw oordig m yns insiens die gesonde benadering dat ekstem e en interne getuienis ‘n gesonde balans m oet vorm in beslissings

ISSN 0257-8891 = SK R IF EN KERK JR G 21(2) 2000 457

(11)

ten opsigte van die betroubaarste N uw e-Testam entiese grondteks. Hurtado se artikel kan sterk aanbeveel w ord vir algem ene oriëntasie. Die ander artikels in die bundel is detailstudies w at slegs spesialiste sal interesseer.

A B du Toit

N W alther, E Reinm uth & P Lam pe, D ie B riefe an die Philipper, Thessa- lonicher und an Philem on (Das N eue Testam ent D eutsch 8/2), V anden- hoeck & Ruprecht, G ottingen 1998, 232 pp. Prys onbekend.

Die N eues T estam ent D eutsch reeks het reeds geslagte D uitse gelowiges gedien. Die hoofdoel w as om die inhoud van die Bybel nader aan voetsool- vlak te bring deur die direkte gebruik van die grondtale en tegniese term e so ver m oontlik te beperk. Dit sou egter ‘n fout w ees om te m een dat hierdie kom m entare nie op ‘n sterk w etenskaplike basis berus nie. M et die ja re het hierdie w etenskaplike inslag selfs toegeneem en ook die leraar en vakm an kan vandag m et groot vrug van hierdie kom m entare gebruik maak.

H ulle bied die voordeel dat die leser op ‘n heel bondige w yse op hoogte van die jo n g ste stand van sake gebring word.

N ikolaus W alther het die F ilippensebrief hanteer. Die oorspronklike eenheid van hierdie b rie f w ord reeds lank bevraagteken. Veral die harde breuk tussen 3:1 en 3:2 gee problem e. W alther se slotsom is dat Filippense uit drie oorspronklike Paulusbriew e aan die Filippense saam gestel is.

N ietem in bespreek hy die b rie f deurlopend soos dit in die huidige kanon- vorm voor ons lê. Die verdelingshipotese bring egter m ee dat Filippense nie as een strukturele geheel ondersoek kan w ord nie, m et gew igtige impli- kasies vir sy verstaan. T eenoor die verdelingshipotese m oet ingebring word dat die lewe dikw els m eer onverw agte w endinge inhou as w aarm ee ons geneig is om in ons studeerkam ers rekening te hou. Aan die ander kant w eet ons vandag nog so m in konkreets aangaande die redaksionele proses- se w at aan die kanoniseringsfase van die N uw e-Testam entiese briew e voorafgegaan het. D it is byvoorbeeld ‘n vraag w aarom Polikarpus nog in die tw eede eeu van m eerdere briew e van Paulus aan die Filippense praat.

Eckart Reinm uth kom m entarieer die 2 T essalonissensebriew e. 1 T essalonissense is ‘n bew oë b rie f w at aan ons ‘n besondere blik gee op Paulus as gem eentlike pastor. Die m odem e leraar kan uit hierdie skrywe veel lering trek oor die gesindheid waarin hy sy pastorale w erk behoort te verrig. D it is ook ‘n goudm yn vir die prediking oor die eskatologiese verw agting van die kerk. R einm uth beskou 1 T essalonissense 2:13-16, wat so ‘n skerp aanval op die Jode bevat, opvallend genoeg nie as ‘n interpo- lasie nie. D aarteenoor sien hy 2 Tessalonissense as ‘n pseudo-P aulusbrief w at random die eerste eeuw ende geskryw e is en wat daartoe m oes dien om

(12)

em stige vrae rondom die paroesie en die verhouding van die Christen tot die gew oon-alledaagse in die lig van die paroesieverw agting te beant- woord.

Peter Lam pe behartig die F ilem onbrief in sy kenm erkende pittige styl.

V erfrissend nuut is sy oorspronklike benadering tot die briefsituasie. Tradi- sioneel is nog altyd aanvaar dat O nesim us as sla a f ontvlug het en dat Paulus hom nie net na C hristus toe gelei het nie, m aar ook oorreed het om w eer na sy baas terug te keer. Lam pe gooi die situasie egter oor ‘n ander boeg: D aar het ‘n krisis tussen Filem on en O nesim us ontstaan; O nesim us vlug, nie om aan sy posisie as sla a f te probeer ontkom nie, m aar om Paulus as vriend van Filem on, te versoek om vir hom in te tree en tussen hom en sy baas te bem iddel. Lam pe versterk sy teorie m et behulp van talle regs- tekste w aarin hierdie soort bem iddelingsituasie voorkom . D ie krag van sy teorie lê in die feit dat O nesim us nie in Efese o f in die “buiteland” probeer onderduik het nie, m aar ju is vir Paulus opsoek. Dis ja m m e r dat hierdie baie verdienstelike kom m entaarbundel vanw eë die struikelblok van die Duits nie vir al ons predikante en gelow iges toeganklik is nie. D iegene w at hier­

die probleem egter kan oorbrug, sal ryklik beloon word. D ie prys van hier­

die w erk is nie bekend nie, m aar ju is vanw eë sy groot oplaag en sy kem ag- tige aanbieding is di gew oonlik een van die beste kopies ten opsigte van D uitse teologiese literatuur.

A B du Toit

B W itherington III. The A cts o f the Apostles. A Socio-R hetorical C om ­ mentary. Eerdm ans, G rand Rapids 1998: 875 pp. Prys: $50-00.

Ben W itherington III is tans een van die m ees aktiew e N oord-A m erikaanse N uw e Testam entici w at akadem iese publikasies betref. G edurende die afgelope paar ja a r het hy byvoorbeeld kom m entare die lig laat sien op 1 en 2 K orintiërs en G alasiërs, asook tw ee m onografieë op Paulus en ‘n boek o f w at oor Jesus. Ek het sy lyw ige sosio-retoriese kom m entaar op H andelinge m et groot verw agting ter hand geneem . W itherington het h o m se lf im m ers reeds onderskei as ‘n erkende navorser w at ‘n verskeidenheid van m etodo- logiese invalshoeke effek tief benut in sy analises van Bybelse m ateriaal. In genoem de opsig het hierdie kom m entaar dan ook nie teleur gestel nie. Dit is verder ook in ‘n m aklik leesbare styl g esk ry f en gevul m et nuttige histo­

riese data, grondige eksegetiese analises en goeie ekskurse, o f soos wat W itherington dit noem : “ closer looks,” rakende relevante kw essies binne H andelinge. V eral sy grondige kennis van antieke historiografie, en met nam e, skryw ers soos Thukidides en Polibius, w ord effek tief benut in die

ISSN 0257-8891 = SK RIF EN K ERK JRG 21(2) 2000 459

(13)

begronding van sy eie standpunt dat Lukas ho m self in H andelinge as ‘n em stige religieuse historikus voorhou.

W itherington v erstaan H andelinge as ‘n g e s k rif w at duidelike ooreenkom ste m et G riekse g eskiedw erke vertoon, sow el as m et H ellenis- ties-Jo o d se h isto rio g arfieë, m et hulle kenm erkende ap o lo g etiese tenden- se. G e sk ry f d eu r L ukas, ‘n ooggetuie van som m ige van die gebeure w aaro o r hy berig lew er, sien H andelinge, aldus W itherington, die lig iew ers in die laat 7 0 ’s o f in die vroeë 8 0 ’s van die eerste eeu. L ukas se oogm erk is h erm eneuties: hy poog om die betekenis van die historiese gebeure w aaro o r hy s k ry f aan sy lesers te kom m unikeer. M et nam e wil hy die m o tie f van G od se plan en die v ervulling van die S krifte in die w êreldw ye uitd ra van die ev angelie deur v o lgelinge van die opgestane Jesus benadruk.

A lhoew el W itherington d eurgaans insigte v anuit die velde van die retoriek, die sosiale w etenskappe en narrato lo g ie benut, kry m ens die gevoel dat die subtitel van die kom m entaar: “ A socio-rhetorical co m m en tary ,” dalk nie ‘n akkurate w eersp ieëlin g van die inhoud is nie.

M yns insiens sou iets soos “ a so cio-historical co m m en tary ” m eer reg laat geskied het aan die aard en inhoud van hierdie w erk. W itherington bied, soos hierbo gesê, d eurgaans handige h istoriese in fo rm asie rakende ‘n w ye versk eid en h eid van sake aan, soos sy indringende b esprekings van antieke burgerreg; die v erhouding tussen die vroeë C hristendom en ander godsdienste; die rol van vroue in die kerk; die posisie van godvresendes binne die Juda'fsme; die b enutting van an tiek e handelsroetes; ensovoorts.

T rouens, g enoem de b esprekings is ju is die groot w in sp u n t van die kom ­ m entaar. M aar van ‘n e m stig e reto riese analise van die teks van H ande­

linge kom daar nie op die ou end so baie tereg dat dit reg laat geskied aan die gekose subtitel van die kom m entaar nie. V ir enige student en gei'nteresseerde leser is die m agdom so sio -h isto riese inform asie w at in hierdie kom m en taar verv at is eg ter van o nskatbare w aarde vir die ver­

staan van die N uw e T estam ent. H ierdie kom m en taar is d aarom ‘n m oet v ir enige p ersoon w at H andelinge van naderby w il leer ken.

S J Joubert

(14)

O U T E S T A M E N T

R J Berry (ed), The care o f creation. Focusing concern and action, Leicester: Inter-V arsity Press 2000, 213 pp.

A rtikels van tw intig skryw ers w ord in dié boek byeengebring om verdere lig op An E vangelical D eclaration on the Care o f Creation te werp. Die deklarasie is gebore uit leiers van E vangeliese kerke se frustrasie m et die W êreldraad van K erke se reeks konsultasies oor G eregtigheid, V rede en die Integriteit van die Skepping in 1990. Die konsultasies konkludeer dat die eksploitasie van die skepping hoofsaaklik aan die bybelse stelling dat die m ens die kroon van die skepping is (Gen 1:28), gew yt kan word. Die T eologiese K om m issie van die W êreld Evangeliese G em eenskap ontm oet in 1992 en vorm ‘n E vangeliese O m gew ingsnetw erk (Evangelical E nviron­

m ent N etw ork - EN N ). Die deklarasie is die produk van teologiese denke in dié N etw erk (EEN ), en w ord in 1994 gepubliseer. Intussen het honderde E vangeliese leiers aan w eerskante van die A tlantiese O seaan hul handteke- ning onder die deklarasie geplaas. ‘n A fsk rif van die deklarasie w ord in die boek vervat (pp 18-22).

Berry (p 26) en Sider (p 44) sk ry f die gedagte dat die ekologiese krisis grotendeels aan die C hristelike godsdiens te w yte is, deels aan die rekening van W hite toe. W hite het in ‘n invloedryke artikel in 1966 bew eer dat die m ens die opdrag om die aarde te onderw erp, gebruik het om die aarde en sy hulpbronne te eksploiteer (W hite se artikel kom ook in die boek voor, pp 31-42). Beide skryw ers toon aan dat W hite se uitspraak op sw ak eksegese berus.

Feit is: “ W ith pow er o f hands and m inds am plified by m achines, our im pact exceeds that o f great floods, hurricanes and earthquakes. The tim e has com e w hen w e can envisage the end o f nature; the tim e has com e to realize that w e are able to destroy the earth” (D eW itt, p 61). En die C hriste­

like kerk sw yg steeds tot ‘n groot m ate oor die ekologiese ram p w at besig is om te ontvou, en w at die w êreld vir volgende geslagte onbew oonbaar kan maak. Die m odem e m ens het die natuur gedegradeer deur:

* die aarde se en erg ie-u itru ilin g m et die son te v erander, w at tot g lobale o pw arm ing en v em ietig in g van die b esk erm en d e osoon- laag lei;

* v e m ietig in g van grond o p p erv lak te deur ero sie, v erso u -tin g en verd ro g in g - 1% van reënw oude, o f 22 h ek taa r p er m inuut, w ord ja a rlik s v em ietig , terw yl reënw oude 7% van die aard e se gro n d ­

o p p erv lak te uitm aak en 60% van alle spesies huisves;

ISSN 0257-8891 = SK RIF EN KERK JR G 21(2) 2000 461

(15)

* o ntbossing van 100 000 v ierkante kilo m eter ja a rlik s, en oorbenut- ting van dieselfd e g rootte ja a rlik s - dit is ‘n area so groot soos Y sland;

* die u itw issin g van spesies - drie spesies p lante en diere word d aagliks uitgew is;

* besm etting van water;

* skepping van afval en globale v erg iftig in g d eur w at in die lug en w ate r vrygestel w ord.

Die deklarasie is deels gebaseer op die b e s e f dat die m ens sy leefom gew ing beskadig het, m aar ook op ‘n hulpelose gevoel by individue oor w at gedoen kan w ord om die vem ietigingsproses te keer o f om te draai. C hristene vaar tussen die Scilla van prediking w at ekologiese ram pe as ‘n teken van die eindtyd en laaste oordeel beskryf, en die C haribdis van panteïsm e w at die natuur vergoddelik, en groot aanhang in N ew A ge-filosofieë geniet.

D aarom is dié boek w elkom en tydig. W ant dit bied ‘n deeglike teologiese en pragm atiese besinning oor C hristene se verantw oordelikheid teenoor die skepping.

D ie boek bestaan uit vier dele: ‘n rasionaal vir die deklarasie en boek w ord gebied, w aam a die konteks geskets w ord w aarbinne die deklarasie en boek ontstaan het. H iem a w ord kom m entaar in veertien artikels op die deklarasie gegee. H oogtepunte is die artikels van M arshall, Bauckham , M oltm ann en H oughton. H ierop volg gevolgtrekkinge (pp 177-183).

Die w erk is slegs inleidend tot die problem atiek van teologie se besinning oor ekologie. Die artikels is alm al kort, en bied slegs enkele riglyne. Tog het die w erk nut, om dat dit C hristene (asook teoloë) se aandag op ‘n problem atiek vestig w at oorlew ingsbelangrik gew ord het.

M N e l

L Jonker, H ierdie G od ... telkens w eer nuut, ‘n B ybelstudie-reeks vir groepe o f individue, W ellington, Lux V erbi 2000, 70 pp. Prys onbekend.

Talle gem eentes gebruik kategoriale en ander kleingroepe om lidm ate effek tief te bedien. En Bybelstudie in een o f ander vorm staan hoog bo-aan die agenda van m eeste van die kleingroepe. Predikante en groepleiers in dié gem eentes is voortdurend op soek na geskikte m ateriaal. M et hul reeks, B yderw etse Bybelstudie, voorsien Lux V erbi in dié behoefte. Jonker se studie is die sew ende w erk in die reeks.

D ie skryw er bied tw a a lf studies aan die hand van ses O u Testam en- tiese tem as o f tradisies. Die tem as is: die skepping, die aartsvaders, die uittog uit Egipte, die beloofde land, Sion en koning Dawid. D ie studies

(16)

neem ‘n chronologiese lengtesnit d eur die geskiedenis van Israel. Die invalshoek is vanuit die Ou T estam ent, alhoew el N uw e Testam entiese perspektiew e telkem ale bygebring word.

Die w erk is uiteraard op lidm ate gerig. Tog slaag Jonker daarin om die m ateriaal w at die inhoud van m oeilike teologiese debatte vorm , m et enkele penstrepe te verduidelik. So sk ry f hy oor die voorkom s van tw ee skep- pingsverhale (G en 1: l-2 :4 a en 2:4b-25) in m inder as ‘n bladsy. Ek m een hy is suksesvol in sy verduidelikings. O ngelukkig noop die vereenvoudiging die skryw er om keuses uit te oefen as hy byvoorbeeld ontstaansdatum s en ontstaansom standighede kies, en hy doen dit deur sy keuses m ildelike m et

“w aarskynlik” te kw alifiseer (bv pp 15, 21 en 26). ‘n Ekstra sin o f tw ee sou hom in staat gestel het om ander m oontlikhede op sy keuses te stel, en te verduidelik hoekom hy byvoorbeeld die sesde bo die vierde eeu as ontstaansdatum verkies.

Elke studie begin m et ‘n afdruk van die Skrifgedeelte. D at die Bybelse gedeelte sonder teksaanduidings gegee w ord, is ‘n pluspunt. Lidm ate se lees van die teks w ord dikw els deur vers- en hoofstukindeling gekondisio- neer. N á die B ybelteks volg enkele besprekingsvrae, m eestal aan die hand van ‘n S krifgedeelte w at betrekking op die tem a het, en tot ‘n gebed in die groep lei. H iem a gesels die groep saam , voordat hulle by die afgedrukte B ybelteks kom . Die studie sluit a f m et vrae w at poog om kennis w at v erw erf is, te integreer. A an die einde kom notas voor, w at die betrokke tem a en B ybelteks verduidelik. D ie notas is uiters handig, veral om dat

groeplede voor die tyd dit kan bestudeer. .

Die w aarde van die boek kon verhoog gew ord het deur groter spasies en lyne na vrae te bied, w aar groeplede hul insigte kon neerpen.

Ek m een d r Louis Jonker, leraar van die N G gem eente Stellenbosch- W elgelegen, se boek gaan groot nut vir B ybelstudie in klein groepe asook vir individue hê. D ie skryw er het die O u T estam entiese w etenskap ‘n guns gedoen om dié insigte aan lidm ate te ontsluit.

M N e l

J G M illar, N o w C hoose Life. Theology a n d ethics in D euteronom y (New Studies in Biblical T heology 6), A pollos 1 9 9 8 ,2 1 6 pp. Prys R 140-00.

Die O xford-alum nus en Presbiteriaanse predikant D r J G ary M illar se bydrae tot die “N ew Studies in B iblical T heology” is saam gestel in ooreen­

stem m ing m et die oogm erk van die reeks, naam lik om “ denkende C hristene te help om hul Bybel beter te verstaan” . D ie w erk staan w eldeeglik in inter- aksie m et die relevante w etenskaplike literatuur, m aar w ord nie m et teg- niese taal belaai nie.

ISSN 0257-8891 = SK RIF EN K ERK JR G 21(2) 2000 463

(17)

Die doel van die betrokke m onografie is om te toets o f die stelling geldig is, dat ‘n oorbeklem toning van die bronne- en redaksiekritiek in die afgelope ja re , lesers blind gem aak het vir die literêre en teologiese same- hangendheid van die boek D euteronom ium (p 39). A lhoew el die m ono­

grafie op D euteronom ium fokus, w ord dit ingelei deur ‘n navorsings- geskiedenis van O u-T estam entiese etiek in die algem een. H ier lê M illar telkens klem op die diversiteit van Israel se sosio-historiese situasie. Hy beoordeel die w erke w at hy bespreek hoofsaaklik in term e van hul inag- nem ing al dan nie van hierdie aspek.

M illar se hantering van die m oontlike beïnvloeding van D euterono­

m ium deur O u N abye O osterse lojaliteitsede is redelik eensydig (hoofstuk een, “ Ethics and covenant”). Sy keuse teen vergelyking m et ONO- m ateriaal en vir ‘n eenvoudige karakterisering van die taal van Deutero- nium as “ diplom atiek” , w ord nie m et argum ente begrond nie. Enigeen wat vandag die tem a “ D euteronom ium en O N O lojaliteitsede” wil behandel, m oet hom - o f h aa rself vergew is van die sterk argum ente van beide Otto (tallose verw ysings) en Steynm ans (D euteronom ium 28, 1995). M illar se versuim om dit te doen, veroorsaak dat sy argum ente in hierdie verband ongelukkig nie em stig geneem kan w ord nie.

Sy hantering van die kom pleksiteite random die indeling van die hoofstukke van D euteronom ium beïndruk egter meer. A lhoew el hy steeds poog om ‘n konserw atiew e standpunt te huldig, m aak hy talle opm erkings w at w el-deurdag en bruikbaar is. Om die tem a volledig binne ‘n paar para­

graw e a f te handel, is onm oontlik, m aar M illar m aak goeie gebruik van die ruim te tot sy beskikking.

M illar slaag daarin om som m ige van die belangrikste tem as binne die huidige D euteronom ium navorsing aan te spreek: die betekenis van

“huqqim um ishpatim ” (p 75-84), die verhouding tussen die H orebverbond en die M oabverbond (p 80-88), die rol van D euteronom ium 28:69 (p 91), die verhouding tussen die w ette w at ‘n sentrale heiligdom vereis (die maqom-'wette) en res van D euteronom ium (p 99-104), die verhouding tussen die D ekaloog in D euteronom ium 5 en die w etskorpus van D eutero­

nom ium 12-26 (p 106-108), offerpraktyke in D euteronium (p 111-114), ‘n etiek van broederskap (p 120-122) en die feeste in Israel (p 123-125).

W anneer die skryw er dit op ho m self neem om ‘n etiese bespreking van die hele D euteronom iese w et aan te pak (hoofstuk 3, “ Ethics and law ” ), is hy baie m oedig. O nverm ydelik m oet so ‘n vers-vir-vers-bespreking redelik oppervlakkig bly en ‘n m ens kry die gevoel dat hierdie hoofstuk nie van dieselfde kw aliteit is as die vorige nie. Sy hoofstuk 4, “ Ethics and the nations” , beïndruk w eer meer. H oofstuk 5 probeer ‘n soort antropologie van D euteronom ium aanbied (“ Ethics and hum an nature”), m aar hierdie hoofstuk bied ‘n baie donker blik op die m enslike natuur. O f hierdie pessi- m ism e w erklik ten grondslag van M oses (M illar se D euteronom ium -

(18)

skryw er) se denke lê, is te bevraagteken. In ‘n paar slotw oorde betrek hy dogm atiese beginsels uit die G ereform eerde teologie by sy argum ent.

O f ‘n m ens telkens vakkundig m et die interpretasie van M illar kan saam stem , m oet elke leser se lf besluit. K eer op keer m aak hy die keuse om die teks as ‘n absolute geheel te beskou, en verw erp selfs som m ige van die m ees gevestigde interpretasies random die datering van teksgedeeltes. Die teologiese sam ehang tussen eenhede w at tradisioneel in die histories- kritiese navorsing van m ekaar geskei w ord, geniet groot aandag in M illar se hantering van die teks: hy laat geen ruim te vir eksiliese o f post-eksiliese byvoegings tot die teks nie - trouens, hy wil die geheel Mosai'es dateer en verw ysings w at ‘n ballingskap beskryf, profeties verstaan ( ‘n T ipiese voor- beeld van sy benadering kan ‘n m ens in sy bespreking van die vloeke van Dt 27 en 28 sien).

H ierdie w erk kan aanbeveel w ord as preekhulp en bybelstudiehulp in soverre dit w aardevolle teologiese insigte bied. V ir die voer van fyn w eten­

skaplike argum ente kan die m onografie ongelukkig nie aanbeveel w ord nie.

D it kan ten slotte getipeer w ord as voorbeeld van ‘n sterk behoudende teks- im m anente lees van D euteronom ium .

H de Vos

ISSN 0257-8891 = SK R IF EN KERK JR G 21(2) 2000 465

References

Related documents

By providing comprehensive training to supervising faculty members, which includes detailed instructions on how to com- plete a learning contract as well as a sample learning

While firms of all sizes participate in networks, it is arguable that the benefits from such participation are potentially greater, relatively speaking, for smaller firms, which

The following two results are obtained by Xiao and Tong [ 8 ] for commutative rings, now we extend them to 2-primal rings (rings whose prime radical coincides with the set of

Espresso, cedar, licorice and loamy earth notes frame a core of plum and black olive flavors, supported by firm tannins and balsamic acidity.. Empordà 110 - Merlot &

D ie gesentraliseerde aflosdata sal verslae voortbring wat neigings van verbruik toon soos hoe dikwels en tot w atter m ate personeel gebruik word, ’n

Therefore, in this study, we assessed the physiological adaptation effect of a physical activity program with increasing complexity and load, in a boy and a girl with Prader –

The CD19 monoclonal antibody MOR208 was an effective third-line treatment in this patient with DLBCL, despite a history of early relapse following a standard first-line regi- men and

In this report, we present a case of acute small bowel intussusception that was caused by a 3cm solitary polyp, which was managed by performing single-incision laparoscopic