• No results found

Die reformatiese verkondiging en hedendaagse mensebeskouing

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2020

Share "Die reformatiese verkondiging en hedendaagse mensebeskouing"

Copied!
13
0
0

Loading.... (view fulltext now)

Full text

(1)

DIE REFORMATORIESE VERKONDIGING EN HEDENDAAGSE MENSBESKOUING

Prof. Dr. F. J. VAN ZYL

Gesien in die g ro ter verband van die reeks tem as w at m et hierdie Predikantevergadering aan die orde gestel word, is die bedoeling om in hierdie voordrag die klem nie op die inhoud of op die vorm nie, m aar prim êr op die hoorder van die verkon­ diging te la at val. Hy is ontsaglik belangrik vir die verkondiging, hierdie hoorder. Sonder hom is daar geen verkondiging nie. Die verkondiging is uitsluitlik op hom gerig. Hy is ’n mens. En vir God is die m ens belangrik. God openbaar Hom aan die mens. God wil nie sonder hom God wees nie. Daarom h et B arth die mooi w oord gespreek : dit kan wees dat daar Godlose mense is, m aar d aar is nie ’n mens-lose God nie. En dieselfde Barth gee toe dat die kerk in sy teologie die mens en hierdie w éreld maklik kan vergeet en dit inderdaad meermale gedoen het. Dan gebeur dit d a t die kerk te on-w êreldlik en te on-m enslik spreek. Om die belang van die mens te onderstreep : in die teologie wil Barth dan ook p ra a t van „Theanthropologie”1. O m dat die mens so belangrik in die teologie is en om dat daar nie van verkondi­ ging gepraat kan w ord sonder die mens as hoorder daarvan nie, is dit altyd nodig en h et dit vandag w eer dringend noodsaaklik gew ord v ir die kerk om besondere aandag aan hierdie hoorder van die verkondiging te gee. En die nood van die saak w at so dringend is lê daarin, d at ondanks die feit d at ons onsself nou al etlike jare lank moed in praat m et die selfversekering dat die prediking in ons eie kerk van n besondere hoë k w aliteit is, en ondanks die feit dat die getalle op ons lidm ateregisters derm ate styg d at ons uiters bekom m erd geraak het oor die g roo t predi- kante-tekort, ons aan die ander k an t m et die onrusbarende werk- likheid sit d a t die getal hoorders van die verkondiging to t ’n ontstellende klein getalletjie gereduseer is. W at kan tog die rede w ees d at die grootste persentasie van die lidm ate van die kerk goeie christene is, baie verpligtinge, veral finansieël, teen- oor die k erk nakom , fatsoenlik lewe soos w at die k erk verlang, m aar vreem delinge in die erediens is? H et hulle m iskien gehoor, m aar nie v erstaan nie? En die m inder as een-derde w at nog gereeld die verkondiging hoor, verstaan hulle?

(2)

Die mens as hoorder van die verkondiging is dus ’n baie belangrike tem a en dis oor en oor die m oeite w erd, ja ’n saak van dwingende em s om aandag aan hom te gee. M aar dan is dit nodig om vooraf eers een en ander op te m erk oor die plek w at die m ens behoort in te neem in ons teologiese besinning sowel as in die verkondiging. Die mens is m aar altyd ’n pro­ bleem, ook in die teologie en die verkondiging. En hy word problem aties en veroorsaak allerlei problem e sodra hy homself eerste, in die m iddelpunt en as uitgangspunt stel. In die teologie het die beskouing oor die mens wel ’n legitiem e plek, m aar nooit as uitgangspunt nie, wel as volgende tem a w aaroor daar ook gespreek m oet word.

Die vraag is of ’n leer oor die mens, ’n m ensbeskouing van w elke aard ookal, wel noodsaaklik is vir sinvolle verkondiging. Dis hier w aar die weë uitm ekaar gaan. As ons hier van sinvolle verkondiging praat, h et ons ’n w esenlike en sentrale moment in die Reform atoriese verkondiging aangeroer, w an t dit gaan in die verkondiging om verstaanbare spreke. Die Reform atoriese verkondiging wil nie godsdienstige gevoelens in ’n mens opwek te r versterking van die godsdienstige bew ussyn nie, m aar dit wil ’n boodskap meedeel, ’n blye boodskap w aarvan Christus Jesus die inhoud is, aan die mens oordra. Dit wil geen los- staande Christusidee verkondig nie, m aar die boodskap van Jesus van N asaret en alles w at Hy was en gedoen h et vir ons soos w at die Skrif getuig. Dis verkondiging van die Christus van die Skrifte. R eform atoriese prediking is dus Skrifuitleg en toepassing van sy boodskap in elke tyd en aan elke volgende geslag. Juis om dat dit W oordverkondiging is, Skrifuitleg en toepassing, is dit so verskriklik belangrik om daardie boodskap duidelik en verstaanbaar oor te ura aan die hoorders van die verkondiging. Dit is hierdie grondm otief van die Reform atoriese verkondiging, nl. die duidelikheid en verstaanbaarheid, w at ten grondslag lê van die teologie van Bultm ann en sy volgelinge. Bultm ann wil ook v erstaanbaar spreek to t die moderne mens m et sy moderne wêreldbeeld. D aarom wil hy die Bybelse bood­ skap in sy mitiese vorm en m et ’n verouderde wêreldbeeld, ontm itologiseer, sodat die m oderne mens dit kan verstaan. En teen so ’n ondernem ing kan daar nie besw aar bestaan nie. M aar die besw aar teen Bultmann is d at sy m oderne mensbeskouing die inhoud van die verkondiging bepaal. Eers w ord bepaal w at vir die moderne mens aanneem lik is volgens sy wêreldbeeld, en dan w ord die gereduseerde w aarheid van die skrif w at bevat- lik is vir die moderne mens hom in die verkondiging aangebied. M aar dan gaan die mees w esenlike van die Skrifgetuienis w at

(3)

nie bevatlik vir die mens is nie, van w atter tyd ook al, verlore. Dieselfde besw aar geld w esenlik die beskouing van Tillich. Vol- bens sy sg. korellasiem etode gaan dit om die filosofiese vrae w at los van die teologie gestel moet word, die vrae w at daar uit die eksistensie van die m oderne mens opkom en geform uleer m oet w ord, en die antw oorde w at die teoloog uit die Bybel op daardie vrae m oet gee. Ook hier w ord die inhoud van die prediking bepaal deur die vrae w at daar by die hoorder daarvan sou bestaan. Die absurde w aartoe dit kan voer w ord duidelik by die jongste verteenw oordigers van die B u ltm an n -ged ag te: Paul van Buren en John Robinson. O m dat die moderne mens nog n e t oog en begrip h et vir hierdie w éreld en om dat sy denke uitsluitlik bepaal w ord deur die positiewe, die voorhandene, die sigbare, daarom m oet alles en ook God w at to t die ander w éreld behoort, uitgesluit w ord uit die prediking.

By B runner is die probleem toegespits op die vraag na die aanknopingspunt. Vir hom gaan dit in die verkondiging om nood en hulp uit die nood. Eers m oet die mens se oë vir sy nood geopen w ord, al die skynoplossings vir sy nood m oet eers ontm asker w ord, al sy verkeerde vrae m oet eers reg gestel word, en dan is die weg gebaan vir die evangelie en sy red ­ dende boodskap as antw oord op die vrae. Psigologies is dit seker belangrik om aandag te gee aan die vrae en insigte van die mens, m aar teologies is dit nie sonder bedenking nie. Die grootste bedenking ook hier is dat die verkondiging die uitleg van die evangelie slegs rig na die behoefte en problem e van die hoorder, en die voile rykdom van Gods genade nie to t sy reg kom nie. Dit is ook nog ’n ope vraag of die mens oper en ontvankliker vir die evangelie sal wees as ’n mens vir hom sy nood en vrae bekendm aak. Die gevaar is m iskien g ro ter dat hy tog m aar op eie k rag sal terugval en self ’n antw oord op sy vrae sal wil gee en nie die evangelie sal aanneem as die enigste redding uit sy nood nie.

Die v raag is of kennis van die mens in sy nood dan van geen belang is vir die verkondiging nie. In hierdie verband is die droom gesig van Paulus in die haw estad Troas van belang. Hy sien ’n M acedoniër w at hom smeek en sê : Kom oor na M acedonië en help ons. H ier is ’n man van Europa w at as m ondstuk van die mense van hierdie w êrelddeel ’n sm eekstem om hulp la at hoor. B runner se siening van die verkondiging as hulp in nood is dus nie van alle grond ontbloot nie. Die verskil is eg ter daarin geleë dat hierdie roepende Griek nie die verteenw oordiger van die nood is w at die M acedoniërs subjektief gevoel h et en van bewus was nie. Europa van

(4)

die tyd soos ook daarna h et alles gehad w at hom blykbaar tevrede m et hom self laat leef h e t : hy h et godsdiens gehad en hy h e t k u itu u r en beskaw ing gehad, kuns en w ysbegeerte. Ook die apostel Paulus het nie gew eet w at die nood van Europa was nie. En to g w ord hy bewus gem aak van die nood van die Mace- doniërs : God openbaar dit aan hom. Die nood van hierdie mense is d at hulle sonder die evangelie is. Hierdie nood ken die M acedoniërs nie uit hulleself nie, daarom is daardie smekende gestalte verteenw oordiger van die nood van die mens van daar­ die tyd soos w at God hom gesien, gehoor en geken h et2. Dit gaan dus nie om die nood soos die mens hom self m oet sien en ken sodat die evangelie daarop ’n antw oord kan gee nie, m aar dit gaan om die mens en sy nood w aar die evangelie reeds die antw oord op gegee het, altyd w eer gee en sal gee. Dis dan ook die sterk pu nt van Barth met sy byna eensydige beklem toning van die soew.ereiniteit van die evangelie, dat ons ons nl. nie so seer m oet bekom m er oor die mens aan wie die evangelie ver­ kondig w ord nie, m aar eerder oor die regte verkondiging van die evangelie, of die verkondiging slegs van die evangelie. Die evangelie skep vir hom self die gehoor deur die w erking van die Gees. W aar daar deur die nuwe teologie van ons tyd w eer geteologiseer en gepreek w ord vanuit die vrae w at deur die mens en die menslike eksistensie gestel word, sal dit goed wees om w eer ’n keer goed na Barth te gaan luister w at leer dat die antw oord w at God in Christus gegee het eers die wesenlike vrae oproep en dat alle ander vrae w at ons van te vore stel onsaaklik is. Die verkondiging kan dus nie van die mens, nie van ’n antropologie, nie van die vrae en nood van ons eksisten­ sie uitgaan nie, m aar van die heil in Jesus Christus. Beter as die nuw e m odem iste w at die evangelie wil bring as die a n t­ w oord op ’n menslike vraag, is dit om hom te bring as ’n godde- like vraag w at ’n menslike antw oord verwag.

M aar daarm ee het ons m et die mens nog nie klaar nie. ’n A ntropologie as basis en uitgangspunt vir teologie en verkon­ diging m oet afgtw vs word, m aar tog is ons kennis van die mens in ’n ander opsig wel belangrik en noodsaaklik. Ons moet w eet wie die hoorder van die verkondiging is, nie m et die oog op die inhoud van ons boodskap nie, m aar m et die oog op die tuiskom s van daardie boodskap. D aardie sm ekende man in die gesig van Paulus kon wel geïdentifiseer w ord : hy h et tipiese trekke gehad van die Griek w aardeur hy onderskei kon word van ’n A siaat. Hy was verteenw oordiger van mense m et ’n

(5)

bepaalde taal, k u itu u r en beskawing, godsdiens en filosofie. En as Paulus die evangelie aan hulle wil verkondig sal hy hom ver­ staan b aar m oet m aak in hulle taal en hom as ’t w are geheel en al aan hulle m oet akkom m odeer of aanpas. Dit h e t Paulus iewers in een van sy briew e aangedui as hy sê d at hy v ir die Jode ’n Jood en vir die Grieke ’n Griek geword het. Hy moes dit doen, w ant anders sou sy verkondiging nie tuisgekom h et nie. D at daar geloof sal kom op die verkondiging van die evangelie is God se uitsluitlike w erk, m aar die vorm en taal w aarin die evangelie gebring w ord is ons verantw oordelikheid, ons m oet nl. op die beste w yse to t ons beskikking spreek, sod at die bood­ skap volledig afgelew er kan w ord by die hoorder. En m et die oog op die aflew ering van die verlossingsboodskap aan die moderne mens is dit belangrik om ag te slaan op die heden­ daagse m ensbeskouing. Nou sou ’n mens die m oderne an tro p o ­ logie kon ontleed en aantoon hoe dit van die Bybelse beskouing oor die m ens afwyk. ’n Mens sou lank kon uitw y oor die m oderne opvatting oor die w aardigheid van die mens w at deur christen en nie-christen as dié kw aliteit by uitnem endheid van die mens aan v a ar w ord. M aar daarvan sien ek af om dat ons dit reeds verw erp h et om vanuit die antropologie die inhoud van die verkondiging te bepaal. M aar die mens van vandag, die mens w a t geskape is na die beeld van God, hoe ons dit ook mag verstaan, die mens m et w aardigheid, w an t as Gods skepsel is hy w aardig en h et hy w aarde, hoe ons dit ook m ag verstaan, die mens w at in sonde geval en sondaar is en v ir wie Christus gesterf h et en opgew ek is — hy lewe in ons m oderne w éreld van w etenskaplike en tegniese ontwikkeling, hy lewe in die sam ehoping van m ensem assas in die stede, hy lewe in ’n w éreld w at rew olusie op rew olusie deurgem aak het en tan s in ’n rewo- lusie hom bevind. Hoe lyk hierdie mens, hoe w ord hy of is hy reeds bepaal deur die m oderne wéreld en sy gebeurtenisse, w aar bevind hy hom, w at is die inhoud van sy gedagtes en hoe kan die kerk op die beste en doeltreffendste wyse die evangelie by hom aflew er? Of in die taal van Paulus : hoe kan ons v ir die m oderne m ens ’n m oderne mens word, of nog anders : w at is die kenm erke van ’n gesekulariseerde mens in ’n gesekulari- seerd w éreld, w an t dit is die w éreld en mens w aarm ee ons van­ dag te doen het. D it is ’n saak van ontsaglike erns vir die kerk vandag. Van Leeuwen reken d at die rekenskap w at die kerk hom van hierdie saak m oet gee die oog van die naald is w aar die kerk sal m oet deurgaan as hy in die koninkryk van God wil

3. I Kor. 9:20-22.

(6)

ingaan4. V anselfsprekend sal ons nie uitvoerig kan uitwei oor so ’n om vattende verskynsel nie, m aar enkele hooflyne moet aangestip w ord om die hedendaagse m ensbeskouing enigsins te verstaan.

Sekularisasie5 is miskien een van die mees tipiese kentekens van ons tyd. Die bekende en algemeen sigbare verskynsels w at daarm ee gepaard gaan is ’n voortgaande verw êreldliking en ont- kerkliking van feitlik alle gebiede van die sam elew ing : ekono- mie, politiek, w etenskap, kuns, sede. Almal w at hierdie proses ontleed kom to t die konklusie d at ’n afnam e in die mag en gesag van die kerk daarm ee gepaard gaan, en daarm ee natuurlik, so reken die buite die kerk, ook die gesag van die H eer van die kerk. Dit ly geen tw yfel nie d at die kerk in hierdie proses ver- liese m oet erken. Tot so om en by die tw eede w êreldoorlog is sekularisasie dan ook beskou as ’n handlanger van die antichris w at sed ert die renaissance veral in gestalte toegeneem h et en die groot oorsaak geword het d at die geloof van miljoene ver- m oor w ord en d at die getalle van die aanhangers van godsdiens en kerk algaande aan die krim p is. Sekularisasie beteken die­ selfde as leë kerke, m inder katkisante, m inder dopelinge, min­ der teologiese studente. Al m eer w ord hy u it die wéreld ge- skuiwe, die kerk, en m et hom die God van die kerk. Slekulari- sasie h e t ’n program van die kom m uniste gew ord w aarm ee hulle die k erk aktief beveg het, hom in sy m agsgebied verbied het om die evangelie te verkondig en m et sukses die leer versprei het d at godsdiens ’n soort verdow ingsm iddel is w at mense ver­ slaaf sodat hulle geen w eerstand kan bied teen uitbuiting en m inderjarigheid w aarin hulle gehou w ord nie en m aar slegs passief w ag vir die hemel w aar die vergoeding w ag op hulle eindelose geduld en verdraagsaam heid onder uitbuiting en ver­ drukking. Geen w onder dat sekularisasie die groot spook ge­ w ord h et in ons christelike w esterse w éreld en d at die getroues opgeroep is to t die loopgrawe om teen die aanrukkende magte van die duisternis teen God en sy kerk w eerstand te bied nie. Die kerk begin m et ’n teenaksie w an t die hele linie van sekularisasie oor ekonomie, politiek, w etenskap en kuns w ord as ’n dreigende vyandige fro nt beoordeel. O ndanks die braw e ondernem ing van die k a n t van die kerk, moet die ontstellende uitkom s van die stry d aanvaar word : die kerk h et neerlaag op neerlaag gely. Dit h e t die vraag laat ontstaan of die proses van sekularisasie

4. A. Th. van Leeuwen, C hristianity in W orld H istory, Edinburgh H ouse P ress, 1964, p. 412-414.

5. Jan M illie Lochman, H errschaft C hristi in der Sakularisierten W elt, T h eo lo g isch e Studiën, H eft 86.

(7)

nie ook anders as n et negatief en afw ysend gew aardeer m oet w ord nie.

S edert die tw eede w êreldoorlog kom daar ’n verdieping in die besinning oor die betekenis van die sekularisasie. Dit begin na uit- sprake van B onhoeffer m et ’n definisie van G ogarten, w a t sekula­ risasie om skryw e as ’n verm istorisering van die m enslike bestaan. Daarmee bedoel hy d at die mens losgem aak w ord van die sikliese b estaan w at gebonde is aan die kringloop van die natuur, en op pad gesit w ord na ’n bestem ming. Berkhof6 beskryw e mooi hoedat Israel die sin, d.w.s. die doel van die geskiedenis ontdek het, deurdat God in sy bestaan ingryp en dit losm aak van die natuurgebondenheid, Israel op pad sit na die beloofde land toe en so sin aan sy bestaan gee om dat d aar juis doel in kom. Van Leeuw en7 probeer ’n Bybelse in terpretasie van sekularisasie te gee. Dit begin by Israel. Israel is vanw eë die boodskap w at hy dra ’n protes teen die buite-Israelse lew enspatroon w aarvan die grondprinsiep is die beskouing d at God, mens en wéreld een groot om vattende geheel is. D it beteken d at die heelal (kosmos) geregeer word deur ’n allesom vattende orde van harmonie tussen die ewige en die tydelike, die goddelike en die menslike. Hierdie goddelike orde w ord geïdentifiseer m et die natuur en m et die gemeen- skap, die staat, die ow erheid, sodat ons in hulle te doen h et m et groothede w at inherent goddelik is. Daar w ord ’n soo rt godde- likheid op en in alles gelê. Hierdie goddelike orde lê ten grond­ slag van die sosiale instellings ook sodat alles ’n sakrale k arak ­ te r kry w aarm ee nie geknoei moet word en w at nie verander mag w ord nie. U itdrukking van hierdie grondgedagte van een­ heid tussen hierdie w éreld en die ander w éreld, kry ons in die Ou T estam ent m et sy verw ysing na die toring van Babel, w at die sinspeling is op die tem peltoring, die Ziggurat van die Babilo- niese ryk, as simbool van die eenheid en plek van aanraking tussen hem el en aarde. H ierteen is die boodskap van die Ou T estam ent ’n protes. Die toring van Babel is nie voltooi nie. Hy h et n et ’n voetstuk, m aar nie ’n top nie. Die boodskap w at Israel en la te r die kerk dra, is dat God die skepper van die w éreld is, en d at die n atu u r en die sosiale instellings almal to t die geskape w erklikheid behoort en dus nie goddelik is nie. Die wéreld w ord ontgoddelik, en slegs as w éreld gesien, en alle in­ stellings in die w éreld w ord gedesakraliseer. Dit h et onbereken­ bare gevolge gehad : die n atu u r word nou vrygem aak om voor­ w erp van m enslike ondersoek te word, begin van w etenskap en

6. H. Berkhom , C hristus de zin der G eschiedenis, C allenbach, N ykerk, 7. A. Th. van L eeuw en, a.w . p. 46-96.

(8)

tegnologie. Die mens word bevry van die heerskappy van demo- niese m agte, bevry van die eeue-oue lew enspatrone w aarin hy vasgevang w as en die m oontlikheid van ’n nuw e lewensvorm in die vryheid w aarm ee Christus ons vrygem aak het, w ord geskep. Oral w aar die boodskap van die Bybel gehoor en geglo word, vind die deurbreking van die ou buite-christelike, sakrale, lew enspatroon plaas, sodat Berkhof kan sê : sekularisasie is die v oortsetting van evangelisasie.

M aar sekularisasie beteken nie slegs bevryding nie. Dit bring ook nuw e knegskap. En dit gebeur w anneer die vrugte van die evangelie en die vrugte van die sekularisasie gesien en geniet w ord sonder die boom w at hulle dra. Die bevryding van die m agte beteken nie diens van die w are bevryder nie, m aar die diens van nuwe gode. En die vem aam ste daarvan is die sekularisasie self. Die proses van sekularisasie self word nou die voortgaande self-ontvouing van die w aarheid, dit word ver­ absoluteer en vereer. Dan kry ’n mens sekularism e w at die o nt­ aarde vorm van sekularisasie is. W aar sekularisasie metafisiese w erklikhede nie ontken nie, ontken die sekularism e hulle be­ staan geheel en al. En dan h et ’n mens m et ’n gesekulariseerde mens te doen, nl. een w at glo in die ideologie van die sekula­ risme.

In sy baie prikkelende boek, C hristianity in W orld History, argum enteer Van Leeuwen dat al die veranderings w at vandag in die w éreld plaasvind, ’n teken is d at ons aan die einde van ’n tydvak gekom het. Die tegnologiese rew olusie van ons eeu w ord vergelyk m et die Neolitiese rew olusie w at die prim itiewe stadium van die landbou ingelui het en w at die grondslag ge- vorm h et van al die beskawings in die ou en nuw e wéreld. Die w êreldw ye tegnologiese rew olusie neig na een wêreldbeskaw ing. Dit is ’n unieke gebeurtenis in die geskiedenis van die wéreld, d at een beskawing, en wel die W esterse beskaw ing, besig is om die hele w éreld te verower. M aar w at nog belangriker is as die beskaw ingsuitbreiding, is die feit dat ’n nuw e tipe mens aan die kom is, w at voorlopig nog aangedui w ord as die vierde mens. Die toekom s sal grootliks van hom afhang.

Dis hierdie vierde mens w at ons nader sal m oet beskrywe as ons die hedendaagse m ensbeskouing wil begryp. Hy is die mens w at uit die proses van sekularisasie na vore tree. Hoewel sy gestalte nog nie duidelik is nie, kan sy profiel reeds opge- m erk w ord teen die skem ering van die nuw e era in die geskie­ denis van die mensheid. As ons ’n poging aanw end om hom te beskryw e, m oet ons begin by die man w at sy beeld die eerste opgem erk h et en ’n beskryw ing van hom gew aag h e t : Dietrich

(9)

Bonhoeffer. Hy noem die wéreld w at deur die proses van seku­ larisasie gegaan het, en daarm ee bedoel hy ook die mens, ’n mondige w éreld en ’n mondige mens. Die mondige mens tipeer hy verder as ’n wêreldlike, of miskien nog duideliker as ’n aardse mens. Die mondigwording van die mens is geleë in die prysgaw e van ’n valse konsepsie van God, sodat d aar plek kan kom vir die God van die Bybel. Sy besw aar teen al die gods- dienste buite die christendom , en daarin lê ook die verskil tussen hulle, is d at e.g. God gebruik as ’n Deus ex machina, w ant in sy godsdienstigheid sien die mens in sy nood altyd uit na die m ag van God in die wéreld. God w ord gem aak to t die antw oord op ons lew ensvrae en die oplossing van ons lewens- konflikte en -ellende. Hy w ord ’n w erkhipotese. M aar so is die God van die Bybel nie. Volgens Bonhoeffer is ons in hierdie w éreld voortdurend voor God en m et God en leef ons sonder God. God laat dit toe d at Hy u it die w éreld uitgeskuiw e w ord to t aan die kruis. In hierdie wéreld is God m agteloos en swak, en dit is presies die m anier, en die enigste m anier w aarop Hy m et ons kan wees en ons kan help. As M att. 8 : 17 sê : Hy h et ons krankhede op Hom geneem en ons siektes gedra, is dit k ris­ talhelder d a t C hristus ons nie in sy almag help nie, m aar deur sy sw akheid en lyding. En w at die w êreldlikheid van die mens betref, wil Bonhoeffer dit onderstreep dat die Bybel ’n w êreld­ like boek is om dat sy hoof interesse in die dinge is w at op die aarde gebeur. Ons mense is uit die aarde geneem en God gee ons ’n ta ak op die aarde : die mens m oet die aarde bew erk w aaruit hy gem aak is en hy moet die aarde onderw erp. Ons kom nie u it die hem el nie en verw ag die ewige lewe ook nï»3 in die hem el nie, w an t ons verw ag ’n nuwe aarde. Die Christus, in Wie d it alles openbaar word, het sy bepaalde w oonplek op die aarde, in ’n bepaalde land, onder ’n bepaalde politieke sis- teem. Hy dra die klere van sy tyd, p raat die taal van sy land en onderrig in die gebruiklike m etodes van sy ty d en tydgenote. Dis die aardsheid van die verhaal van die vleesw ording w at Bon­ hoeffer laat sê d at die evangelie w êreldlik is. Dis konkreet. Dit h et nie m et die m etafisiese of spekulatiew e te doen nie. Die profete roep Israel voortdurend teru g van m etafisiese spekulasies to t die getuienis van dié God w at konkreet in die geskiedenis handel. Hy verlang van hulle nie ingewikkelde religieuse prak- tyke nie, m aar betoning van barm hartigheid as getuienis teen- oor die volke d at hulle God barm hartig is. Bonhoeffer wil teru g ­ roep na hierdie konkrete, sekulêre w erklikheid, na ’n godsdiens- lose christendom , en daarm ee bedoel hy d at ons soos Christus m oet lewe : vir ander.

(10)

m etafisika en teologie. Dit beteken nie d at die m oderne mens noodw endig ’n metafisiese realiteit ontken nie. Dit beteken alleen d a t so ’n realiteit die mens nie m eer kontroleer nie. Ook nie die kerk, die metafisiese agent, nie. In die Middeleeue was dit nog die geval. Kerk en teologie h et die hele lewe gekontro- l e e r : politiek, ekonomie, w et, onderw ys, medisyne, sede, ens. M aar vandag het die kerk kontrole verloor oor menslike aktiwi- teite en gedagtepatrone. Vandag is al daardie lewensgebiede onafhanklik.

’n Tweede kenm erk van die vierde mens is sy godsdiens- loosheid. D it het reeds geblyk u it die beskouing van Bonhoeffer, m aar m oet enigsins vollediger om skryw e w ord. Van Leeuwen9 sê d at godsdiens die hoeksteen van die m enslike sam elew ing was soos w at ons hom to t nou toe geken en gehad het, van sy prim i­ tiefste to t sy hoogsontw ikkelde vorm. In alle beskaw ings het godsdiens to t nou toe ’n onontbeerlike en oorheersende rol ge­ speel. In die w esterse beskaw ing het die christendom die rol van die godsdiens vervul. Die w etenskaplike en tegnologiese re- wolusie h et hierdie hoeksteen eg ter vir goed verw yder. Dit het reeds begin m et die industriële rew olusie toe die moderne w etenskap die plek van die godsdiens begin inneem het. As Van Leeuwen hier van godsdiens praat, bedoel hy daardie om vat­ tende orde w aardeur al die sfere van die lewe onderling afharik- lik van m ekaar gestel word : ekonomies, sosiaal en religieus. In hierdie om vattende orde h et alles sy bepaalde plek en ver­ houding to t m e k a a r: god, mense, sosiale instellings ens. Hier­ die w êreld-en-m ens-om vattende goddelike orde, to t nou toe die grondslag van die samelewing, is nou vir die eerste keer deur- breek. Ook die godsdienstige stru k tu u r van die christendom is deurbreek. K raem er16 het reeds in 1938 die aandag daarop ge- vestig, toe hy gesê het die Corpus C hristianum is opgehef. Onder C.C. verstaan hy die onoplosbare eenheid tu ssen kerk, volks- gem eenskap en sta at w at verm eng is m et die heidense ideaal van die godsdiens, nl. dat die godsdiens ’n kultus is w at deur die s ta a t as sy grondslag erken w ord en daarom vir elke lid van die gem eenskap bindend en verpligtend is. Hierdie heidense op­ v atting is . . . in die M iddeleeue m et die christelike idee van die k erk versm elt. Deur die a-religieuse sekularism e is hierdie C.C. opgehef. Die vorige eeu het alles probeer om die godsdiens te red. Schleierm acher skryf sy „Reden über die Religion,” en probeer sy beskaafde veragters te oortuig d at die godsdiens nog

8. D ietrich B onhoeffer, L etters and Papers from Prison, F ontana B ooks. 9. V an L eeuw en, a.w . p. 428.

(11)

altyd ’n plek in die mens het, en wel in sy „vrom e gevoel” . Die 19de eeu was by u itstek die eeu van die godsdiens en die chris­ tendom, of liew er christelike geloof was ’n bepaalde uiting van die godsdiens. Soos geloof aan die godsdiens, so het christelike teologie ondergeskik aan die filosofie geword. Dit w as Barth veral w at w eer bevryding gebring het en ook die godsdiens ge- tipeer h e t as ongeloof om dat dit teenoor die genade van die openbaring self wil regverdig, verheerlik en heilig.11

Godsdiens in die sin van ’n bindende en verpligte grondslag vir sta a t en m aatskappy, in sy heidense en christelike vorm, geld dus nie m eer vir die vierde mens nie. Sosiologiese onder­ soek in W es-Europa, veral in Frankryk, het die feit vasgestel dat daar ’n groeiende getal mense is in wie se lewe kerk en Bybel geen rol m eer speel nie en dat daar selfs ’n nuw e ge- m eenskap w a t a-religieus is, besig is om naas die k erk te o n t­ w ikkel.12

’n Besondere kenm erk van die vierde mens is deur Hoeken- dyk13 geskets. Hy noem hom post-christelik. Dit beteken nie dat hy onchristelik is nie, m aar alleen dat die christendom vir hom nie m eer relevant is nie. Gewoonlik versier die na-christelike mens sy lewe nog m et christelike oorhlyfsels en hy hou nog aan sekere gebruike vas, soos doop en aanneme, m aar eintlik h et dit vir hom sinloos geword. W at oorgebly h et is eintlik n et ’n k arik atu ur van die christendom . Eintlik h et hy n et genoeg gekry om hom im muun te maak. Margull h et in ’n ander verband na- christelikheid in die geval van ’n godsdiens as volg om skryw e:14 dis nie sonder die christelike erfenis nie en kan l.g. selfs hoog w aardeer, m aar Jesus C hristus het daarin slegs ondergeskikte betekenis vir die heil van hede en toekoms. Eintlik is C hristus oortref en behoort to t die verlede, en w at die toekom s b etref is die hoop op iem and anders.

Eintlik sê M argull d at daar nie m eer hoop is nie, w an t dit im pliseer ’n toekom s w at God bring, m aar slegs nog verw agting, en d it im pliseer ’n selfstandige menslike skepping van die to e­ koms. K enm erkendste is miskien die hoop van die wetenskap- like hum anis : die mens is in laaste instansie o.g.v. sy w eten- skaplike prestasies in sta a t om m et al die hindem isse k laar te

11. Marth, K. D. 1(2) p 304-397.

12. H. J. M argull, T h eologie der M issionarischen V erkündigung, E vange-lisch en V erlagsw erk , S tu ttgart 1959, p. 172-185.

13. J. C. H oekendvk, D e Kerk B innenste Buiten, W . ten H ave, A m sterdam 1964, p. 56v.

(12)

speel w at to t dusver die weg van sy drang na geluk versper h et.ir>

Behalwe post-christelik, karak teriseer H oekendyk die vierde m ens ook nog as post-kerklik, w aarm ee hy bedoel dat die na- christelike mens die taal van die kerk nie m eer verstaan nie en w ars is van alles w at m et die kerk te doen het, veral die amps- draers van die kerk. Die predikant w ord spottend „’n handels- reisiger in plegtighede” genoem. Hy noem die m oderne of vierde mens ook nog post-persoonlik om aan te dui d at ons vandag m et die m assam ens te doen h et w at hom in ’n eiesoortige ge- meenskap, gewoonlik a-religieus, bevind, w aarin hy nie m eer persoonlik aangespreek kan w ord nie, en d at ’n mens jou in die prediking dan to t die kollektivum en nie to t die individu moet rig nie.

V oordat ons die tipering van die sg. vierde mens beëindig, nog n e t ’n verw ysing na ’n vorige opm erking, nl. d at die sekula­ risasie kan ontaard in die ideologie van sekularism e. Dan word die sekularisasie verabsoluteer en in hom self die openbaring van die w aarheid. Die aanhanger van hierdie ideologie is die gesekulariseerde mens, ’n mens w at onder die een juk van diens- baarheid u it in ’n ander gaan. Dis die m ens w at God dood verklaar en w eier om te bid. Hy spreek van die ontdem oniseerde w éreld, die sekulêre w éreld dus, asof dit nou sonder God is. Dis in hierdie verband dat Berkhof van sekularisasie p raat as ’n christelik-antichristelike verskynsel, van die kind van die sending w at hom vroeër of la ter teen sy moeder, die kerk, keer.16

Dit dan is enkele trekke van die nuw e m ens w at opkom uit ons gesekulariseerde wéreld, ons eeu m et sy geweldige w eten- skaplike en tegnologiese ontwikkeling. D it is die mens van die toekom s w aarm ee die kerk in die verkondiging te doen sal hê. Bonhoeffer, Gogarten, Bultmann, Tillich, Robinson, Van Buren e.a. h e t dit in hulle teologie m et hom te doen. D it gaan vir hulle om die vraag na die sinvolle verkondiging aan hierdie mens. En alhoewel hulle teologiese antw oord verw erp m oet word om dat hulle die verkondiging wil laat aanpas by die behoeftes van die mens, h e t hulle tog ’n vraag en ’n saak aan die orde gestel w at nie sonder m eer van die kerklik-teologiese tafel van ons dag gereël kan w ord nie. Die gestalte van hierdie vierde mens is nog nie baie duidelik nie, m aar dit om trent hom m oet blykbaar sonder teëspraak aanvaar w ord, d at sy sm eekstem om hulp to t ons kom oor ’n Dardenelle w at sy w éreld skei van ons bekende wêreld-van-die-kerk. Ons sal m oet oorgaan n a hom toe as ons

(13)

References

Related documents

Anthony, Pamela D., "Working Beyond 9 to 5: The Impact of a University-wide Alternative Work Arrangements Policy on Student Affairs Employees." Dissertation, Georgia

INDEX WORDS: Graduate student development, Lore, Myth, Postdisciplinarity, Community of practice, Reflection, Authority, Pedagogy, Teaching practices, Teacher education, Re-

Predictors of Science Success: The Impact of Motivation and Predictors of Science Success: The Impact of Motivation and Learning Strategies on College Chemistry Performance..

groups need to continuously unravel race, class, gender, and sexuality from health to address the ways. these positions change and

In hyperthyroidism, liver function tests might reveal non- specific elevations of the transaminases, mild indirect hyperbilirubinemia (30% of cases), alkaline phosphatase

Telemetric recording obtained (at normal standardization, 10 mm = 1 mV) from a female patient, depicting tall symmetric T-wave seen early in the course of a hypertensive crisis

Our patient developed a hypersensitivity-like reaction to ethanol and/or acetate (as shown by raised serum levels of IgE and IgA as well as activated T-lymphocytes) mani- festing as

Bilateral transverse palmar creases, numerous white lines, and vertical orientation of lines a and t, the b triradius is absent and the atd angle is increased owing to a rare ulnar