Dit gee ons die mees waarskynlike en die sinryker lesing (ek ver- taa) vers 18-20), „E n H y sê vir huHe: Is julle ook so sonder begrip? Begryp julle nie dat aHes wat van buiteaf in die mens ingaan, horn nie kan verontreinig nie, omdat dit nie ingaan in sy hart nie, m aar in die maag, en dit gaan in die heimlikheid uit? T erw yl H y alle voedsel rein verklaar, het H y g e s ê : W a t uit die mens uitgaan, dit maak die mens onrein
Mrk.7:21 en 22. D ie volgorde van oortredinge wat hier opgenoem word, moet na regte die volgorde van die D ekaloog weerspieël. En dit doen tenminste die eerste vyf ook as ons die lesing van ons beste manuskripte hier volg en nie die T extus Receptus soos die A fr. Vert, dit gedoen het nie. Die volgorde is dan, „ . . . hoerery, diefstal, moord, egbreuk, hebsug, boosheid, lis, losbandigheid, 'n bose oog, godslastering, vermetelheid, onverstandig heid".
Mrk. 7:24. Die beste manuskripte gee ons alleen reg om te vertaal, „en daarvandaan na die gebied van T iru s vertrek". D ie lesing, „ . . . en S i d o n . . is n invoeging deur die T extus Receptus en is oorgeneem deur die A fr. V ert.
O nder hierdie vers moet ek net opmerk dat e:s o!&:an, soos ons vantevore reeds aangedui het, hier wel beteken, „in 'n huis .
Mrk. 7:25. Sonder reg laat die Afr. V ert. hier 'n euíAus uit. O ns behoort te lees, „m aar dadelik het 'n vrou . . . van Hom g e h o o r. .
Mrk. 7:29. „T erw ille van hierdie woord kan jy g a a n . . . " lui die A fr. V ert. M aar ons teks het eintlik die lesing, „Terw ille van hierdie woord, gaan . . . "
Mrk. 7:30. M et die T extu s Receptus het die A fr. V ert. die sins- volgorde hier omgestel en buitendien het ons V ert. 'n woord of twee verkeerd vertaal. O ns moet hier lees, „E n toe sy na haar huis gaan, het sy die kind op die bed lêend, en die duiwel uitgevaar, gevind.
Mrk. 7:31. I.p.v J t a & 'Jönos van ons betere manuskripte, lees die Afr. V ert. hier Ara: 5:<iöno.s. O ns vertaling behoort hier te lui, „E n toe H y weer uit die gebied van T irus vertrek het, het H y deur Sidon na die see van G alilea gegaan in die middel van die T ienstede-gebied".
A . S. G E Y S E R .
B O E K B E S P R E K IN G
DR. TH . C. VRIEZEN, 77oo^cf/:jnen der !TAeo/og<e fan /:ei O ude T esfa- meni. W ageningen, H. Veenman 6 Zonen, 1949, 302 bis. — P rys geb. f 9 75.
studeer en belangstel in die godsdienstige inhoud en w aarde van die O u Testam ent. D is wel merkwaardig dat daar nog nooit n dergelike werk van N ederlandse kant verskyn het nie. D ie enigste w at in die N ederlandse taal uitgegee is in hierdie en die vorige eeu is vir sover my bekend 'n vertaling, nl. van die Vor/esunyen ü&er d<e 77:eofoy:e cfes .A/ten !Tesfarnenfs, van G. F. OEHLER, postuum in 1873/4 uitgegee en 5 jaar daarna deur DR. J. HARTOG, D oopsgesinde predikant van Utrecht vertaal en by Kemink 6 Zoon verskene. W el is die inhoud van die Ou Testam ent van godsdiens-historiese kant behandel in die stan daardw erk van KuENEN, Z)e Go<isd:enst f a n israe? 1869 v. en 60 jaar later opnuut deur sy leerling en tweede opvolger EERDMANS in 'n gelyk- nam ige werk, in 1947 opnuut verskene in 'n nuwe bewerking nou in die Engelse taal en het VALETON in Chantepie de la Saussaye se Z,ehr&ucA der J?e/:g;onsgesc/uc/:ie die godsdiens van Israel behandel en OBBiNK SR. in die serie Groote G odsdiensten 'n uitnemende kort skets daarvan gegee. M aar dis tog merkwaardig dat so 'n teologies geïnteresseerde en ontwikkelde volk as die H ollanders so weinig eg teologies op die gebied van die O u Testam ent gelewer het. Hier het werklik n ereskuld ontstaan, met die voldoening w aarvan Vriezen in sy bogenoemde boek 'n gelukkige begin gem aak het.
numo-diese beskouings en hipoteses te laat meesleep kenmerk die hele boek. In n inleidende deel van ongeveer 80 bladsye behandel die skrywer die belangrike onderwerpe v a n : Die Christelike Kerk en die O .T ., Die historiese karakter van Israel se Godskennis, Die leidende geestelike gedagtes van die O .T .iese geskrifte, Die O .T . as W oord van G od en Die onderstelling, taak en metode van die O .T .iese Teologie.
Die behandeling van hierdie onderwerpe is van heel ongelyke lengte en ook wel verskillend van gehalte. Die historiese uiteensettings lyk my aanmerklik beter geslaag as die sistem aties-teologiese, hoewel ook daarin die hoofsake m.i. reg gestel word en tereg sowel teen die historisme as teen sekere teses en uitgroeisels van die dialektiese teologie stelling geneem word. Die betoog in die sistematiese hoofstukke gaan somtyds minder vlot en die redenering word te veel onderbreek. Hoof- stuk III met sy raak tipering van die vernaam ste skryw ers en geskrifte van die O .T . lyk my die beste geslaag.
M et H oofstuk V I begin die behandeling van die inhoud van die O .T .iese Teologie. H ier stel die skrywer tereg as karaktertrek van die O .T .iese Godskennis die gemeenskapsverhouding tussen die heilige G od en die mens, dus nie alleen die heiligheid van G od nie en nog minder met Pedersen die gemeenskapsverhouding as n natuurlike, as vanselfsprekende, aan die Israelitiese voorstelling van G od en die siel inherente. D ie mees sentrale uitdrukking vir die geloof of godsdiens van die O .T . is y:'raf /aAtvê ,,vrees (nie angs nie, eerder eerbiedige vertroue) vir die H ere (die Verbondsgod) . D ie verbondsverhouding is nie 'n verdragsverhouding van „partners" nie, maar 'n lewensgemeen- skap uitgaande van Jahw ê. Simbool van die sekerheid van die gemeen- skap van die heilige G od en die mens is die voorstelling van die geskape wees na die beeld en gelykenis van G od w aardeur enersyds die absolute onderskeidenheid van G od en mens andersyds hulle verbondenheid uitgespreek word.
In die volgende hoofstukke word die G odsvoorstelling en mens- beskouing van die O .T . behandel; daarna volg ,,Die verkeer van God en mens". Onder hierdie gesigspunt word die behandeling van die O penbaring en die W oord in die O .T . gegee. Dit is ewe verrassend as belangwekkend en m.i. juis. Dit is bewus gedoen in teenstelling tot „d e nieuwe theologie" w at die W oord en die O penbaring as sodanig sentraal stel. W oord-openbaring het volgens die skryw er wel n beslis sende plek in die verwesenliking van die koninkryk van G od, m aar die gemeenskap van G od en mens is die sin en doel van die Openbaring
In die X de hoofstuk is die etiek aan die orde onder die opskrif „H e t verkeer van mens en mens Hier word atle nadruk gelê op die retigieuse karakter van die O .T .iese etiek. Die vraag of die gesindheid- sonde in die O .T . voorkom word teen Eerdm ans e.a. bevestigend be antwoord en met o.i. afdoende bewyse.
Die boek sluit a f met n hoofstuk onder die titel ,,God, mens en wéreld, Heden en toek om st' waarin die vrae van skeppingsgeloof, universalisme en eskatologie behandel word. Die laaste word m.i. we! w at summier bespreek. S y betekenis is groter as wat mens uit die weinig daaraan bestede bladsye geneig sou wees op te maak. Is dit nie juis ook die heilsverwagting wat n spesiale besit van Israel in onderskeiding van die ander volke w as en wat soos n goue draad deur die hete O .T . loop? Ook die kwessie van die oorsprong van die heitsverwagting kon meer aandag gekry het as net in 'n voetnoot. M aar moontlik het die skrywer gemeen dat die heilsverwagting breed genoeg in die boekwerk van Edelkoort uiteengesit is.
Inderdaad is in die boek van Vriezen die hoofiyne van die T h eo logie van die O .T . getrek en duidetik sowel a s oortuigend aangew ys. W a a r mens soos die resensent soseer op at die hoofpunte met die skrywer saamstem kom kritiek op besonderhede min of meer as n bepaatde spesery na die maattyd. Vriezen se transskripsie van Hebreeu- se woorde is my te onnoukeurig en sou so gemaktik in wat wetenskap- tiker baadjie gesteek kan word. W aarom 'o/am AaMa en hazze wat deur stordige studente seker ó/a?n en Aázzë getees sat word in pteks van 'o/ám en Aazzé en waarom nie ma/'áA; ?në/is nie in pteks van ma/aA; me/ts met gevaar van penuttima bektemtoning? Die skrywer se eksegese van die Kain en Abet offerperikoop deet ek nie, ewemin as sy uit sy inteiding in die Servire-reeks bekende opvatting van H oog lied a s aanhangset aan Spreuke. H oofstuk V is wet ekstra kort en op bt. 77v. word die inhoud van die O .T .iese teotogie m.i. wet te seer aan die band van ,,de btijvende, voor het Christelijk getoof beheersende etementen van Israeis religie ' gekoppeld. Die twee tyne deur Settin in sy O .T iese Teotogie onderskei, kom ook in die Christetike kerk meer- mate tesame voor en atbei is btykbaar deur God gewitd. D at Se&á'óf as n eie G odsaanduiding en as pturatis intensitatis opgevat moet word, dus soveet as Atm ag, A tm agtige tyk my on sek er: sá&á is tog meer leërskaar as mag. Dit is vreemd dat by die bespreking van die heilig- heid van Jahwê die betangrike boek van Hanel onvermetd getaat is. D at die Prediker so sterk aan G ods heitigheid sou vashou (bt. 101) kan moeilik so gesê word; die woord heilig kom in sy boek nooit van God voor nie, slegs eenmaal van die heilige stad. Die skrywer verwerp die gedagte van n Israelitiese troonbestygingsfees van God geheel (bl. 132): 'n artikel van Prof. Bentzen in ons votgende nummer belig n ander sy van die saak O ok van kultiese profete wil die skrywer nie weet nie
(bl. 201); hy sa! die meermale optrede van profetiese stemme in die Psalm s dan moeilik kan verklaar. Bl. 2! 2 is Jer. 43:3v. 'n drukfout vir Jes. 4 3 : 3 v. Bl. 216 is „lo ssin g " verkeerd (sien bl. 212) vir „loskoop . Die verwysing bl. 270 L ie v e stad : Gucfs sfra/^encfe /?eff^erf!g/!ed is onvolle dig. D at die oordeel oor die sonde eers gevel word op grond van die daad (bl. 276) is m.i. minder juis, sien Lev. 1 9 : 1 7 en 18 en die „gem een- skapsverhouding liefhê' a s G odsgebod M iga 6 : 6 D at volgens Gen.
I die waters d aar voor die skepping w as (bl. 284) veronagsaam die 1ste vers. D at die w aarde van die Prediker lê in die ontmasker van die menslike rede (bl. 287) mag w aar wees, m aar dis seker nie die bewuste bedoeling van die Prediker self nie.
Professor V riezen word gelukgewens met sy dapper en w elge slaagde onderneming van eindelik eens 'n suiwer N ederlandse teologie van die O .T . te laat verskyn en die uitgewer met die keurige vorm waarin hy dit aanbied, 'n w aardige selfs na die form aat gelyksoortige teenhanger van die bekende dele van die reeks „T h eo lo g ia".
II Mei 1950.
B. G E M S E R .
DR. HERBERT H . FARMER, Z):enaar J e s W oortis. V ertaling door D s. G. F. H. Gijmink. G. F . Callenbach, Nijkerk. 1949. 133 bladsye. 'n Besinning oor die prediking in die eerste plek wil hierdie boekie nie wees nie, maar wel 'n besinning oor die prediker. Die titel gee die inhoud na w aarheid weer. DR. FARMER, opvolger van DR. JoHN OMAN in Cam bridge, het die inhoud van hierdie werk, blykens die „W o o rd V o o raf", in Edinburgh in die vorm van lesings voorgedra.
S y uitgangspunt is, soos die van die TAMBARAM KoNFERENSiE, die geloofsstelling dat die enigste ware, internasionale en dinamies lewende gemeenskap temidde van die mensheid wat rondom ons aan stukke val, die Christelike Kerk is.
V eral die laaste hoofstuk bring oortuigend na vore dat hierdie geloofsstelling nie sommer gem aak is nie. Die na-oorlogse wéreld het gemis aan „derde dimensie d.i. gemis aan ewigheidsbewussyn; en dit maak die wéreld somber, doelloos en uitsigloos.
O ns mensdom het ook n gemis aan die besef van eie w aarde, ly aan 'n indiwiduele en gemeenskaplike minderwaardigheidskompleks. A an die eerste gemis kan alleen die bewussyn van die ewige voldoen, aan die tweede alleen die herstel van die liefde. D ie skryw er se d iag nose van ons krankheid bring verder na vore 'n gemis aan sekerheid; en dit lei tot stuurloosheid, rigtingloosheid en n fatalistiese laat-m aar- vaar lewenshouding. Alleen die wete dat God doel en rigting aan die geskiedenis gee, kan hierdie troostelose lewens-uitkyk verander.
En dan is die werk van die dienaar van die W oord om die vrede in hierdie onrus, die troos in hierdie troostelose, die liefde in hierdie gem eenskaplose gemeenskap te bring aan die wéreld en aan die enke ling deur effektiewe prediking H y moet mens en gemeenskap na Jesus bring.
Hoe die prediker sy boodskap moet bring, is die vraag w aarop hierdie boek eintlik wil antwoord. Die skrywer sny skerp en raak alle tierlantyne, alle tradisie-aanpaksel, alle groot- en vroomdoenerigheid van predikers in die prediking af. H y stel die dienaar voor die essen- siele en aktuele van n wereld wat in lewensnood en doodsangs ver keer. S y benadering is nugter, saaklik en waar. Plegtigheid moet in die prediking plek m aak vir eerbied; die onpersoonlike, offisiële lewering van die boodskap aan die gemeente wat dit kan aanvaar of nie aan vaar nie, moet plek maak vir die intens-persoonlike betrekking, enersyds van ,,ek-U (die prediker teenoor God), andersyds van ,,ek-jy ' (die predi ker teenoor die mens).
Sogenaam de lospredikers wat van gemeente tot gemeente trek „so o s n bedelmonnik , wat dus nooit in konkrete, aktuele, persoonlike betrekking tot die gemeente te staan kom nie, word uit hoofde van hierdie aktualiteits- en persoonlike betrekkings-eis, deur die skryw er ook sterk veroordeel.
M et alles wat DR. FARMER stel, sal mens dit nie eens wees nie; byvoorbeeld sy voorstelling van die wilshandeling van die oortuiging, kry dikwels die voorkoms aso f daarm ee bedoel word oorheersing van die heilsoekende mens deur die dienaar van die W oord.
n M ens is dit ook nie eens met sy dogmatiese beskouing dat die Heilige G ees in die volgeling van Christus dieselfde gees skep as wat in Horn w as nie, „zonder hem egter te vragen, buiten zichzelven te treden, of anders te leven dan volgens zijn eigen inzicht in de w aar heid." (blsy. 132). M ens mag dit hiermee nie eens wees nie, m aar of mens prediker of ontvanger van die prediking is, hierdie oorwoë, lewendige, aktuele stukkie prediking oor die prediking in die moderne wéreld, en vir die moderne mens, kan nie anders nie as om nuwe per- spektiewe te open. D is n eerlike diagnose van die kwale van ons m aatskappy, eerlike en heling-belowende diagnose ewe-eens van die kwale van ons predikers en ons prediking.
A . S. G E Y S E R .
P. C. 1J S S E U N G , 7 "eriu//:anus yApo/oyett'cufn, VerJecfiyinp cfer CAr:s-
ienen. V ertaald en toegelicht. Serie, Klassieken der Kerk. U .M . Holland, Amsterdam. 1947.
Berustend op die jongste tekskritiese ondersoekinge, hoofsaaklik van J. P. W ALTZIN G, is hierdie vertaling 'n getroue weergaw e van die
oorspronklike. N a a s die figuur van sy jongere tyd- en in menige opsig geesgenoot, CYPRiANUS, het TERTULLIANUS aan die begin van die derde eeu horn as een van die grootste en moedigste voorvegters van die Christendom betoon. Soos CYPRtANUS, w as TERTULLIANUS vroeër 'n juris en aan hulle sistem atiese denke, hulle fyn ontleding van, en antwoord op die situasie waarin die Kerk hom bevind het — nie net deur vervolging van buite nie maar ook deur verval van binne — is die weg berei vir die grootse gebeurtenisse van die vierde eeu, toe die Christelike Kerk staats-erkenning gekry het en gegroei het tot onbe- twisbare wereldkerk Die Apologeticum het in hierdie voorbereidings- taak — weerlegging van valse aantyginge teen die Kerk en voorligting oor sy ware leer en beoefening — n nie geringe rol gespeel.
A s proewe van die bekwaamheid van die advokaat vir die C hris tendom, TERTULUANUS, kon die uitgewers moeilik n beter werk gekies het vir hierdie reeks van vertalinge. IjSSEUN G se toeligtinge en by- skrifte is, soos sy vertaling, helder en korrek. En daarmee voldoen dit nie net in die behoefte van die belangstellende lidmaat nie, maar ook in die studie van die Oud-christelike Lettere. D ie historiese inlei ding op die vertaling is oorsigtelik, dog sonder om aan bondigheid in te boet en dit sluit a f met n keur van die literatuur oor die persoon van TERTULUANUS en die teks van die Apologeticum.
Baie van die mededelinge en formuleringe wat TERTULUANUS ge- maak het, is nie alleen verhelderend vir die geskiedenis van die Noord- A frikaanse Kerk nie, m aar dit leef vandag nog voort, byna as axiom a s van die Kerk; so byvoorbeeld die slot-akkoord van die Apologeticum, „wanneer ons deur julle veroordeel word, word ons vrygespreek deur G od . (cap. 50.16), en dan die troosteryke woorde vir die m artelaar van elke eeu, waaruit die onvernietigbaarheid van die Kerk as n triomf- roep vanaf die brandstapels weerklink, „die bloed van die Christene is saad (van die Kerk)." (cap. 50.13), en daardie dikwels beskamende getuienis van die heidene oor die vroegste Christendom, „K y k hoe lief het hulle m ekaar." (cap. 39.7).
By die toeligting oor die agap e , w aarna TERTULUANUS (cap. 39.16) verwys, kon die vertaler uitvoeriger gewees het, veral met die oog op die feit dat hierdie vertalinge ook diensbaar wil wees vir die onderrig van die gewone lidmaat. O p bladsy 105 reel 20 van bo af, behoort te staan ;*e?nancf i.p v. n:'ewancf.
O ns beveel hierdie boek sonder die minste wyfeling aan.
A. S. G E Y S E R .
L-S M E U K , Dl. C. A A LD ERS, J. J. B u S K E S , H. C. ToUW en A . K. STRAATS- MA, die bekende H aag se predikant beroemd om sy Aeni G:/
is hierdie Sondagsboek verteenwoordigend van die beste van die neder- landse prediking. V o lgen s die „T en G eleide", is die boek te beskou as n vrug van die herwonne sendingsbew ussyn van die Kerk, en bedoel om die Evangelie te bring op die Sondag, en ook op die w eeksdag, aan hulle wat nie in die geleentheid is om die gereelde erediens by te woon nie. Ek dink dadelik aan die onskatbare w aarde van 'n dergelike boek vir ons afgeleë lidmate, vir leesdienste in ons konsulent-gemeentes; en hier in ons stede, vir die groot aantal lidmate, wat weens die aard van hul werk, nie elke Sondag onder die prediking kan verkeer nie. D aarby kom dat ons Kerk nog so arm is aan dergelike lektuur.
Elkeen van die preke is aktueel en spreek die mens van die twintig ste eeu ontnugterend. vertroostend, bemoedigend aan. A. K. STRAATSMA se preek oor „G enade en W aarh eid " (blsy. 263) en dié van D s . T o u w oor „G o d s Geduld' (blsy. 208) sal lank naleef in die gedagtes van elke leser.
n Besondere voordeel is die feit dat die prediking ge-orden is aan die hand van die Kerklike jaar — eers die feestelike helfte tot aan Pinkster en daarna nog sewe-en-twinting preke gedurende die feestelose helfte van die jaar. 'n A parte stuk is gewy aan „Besondere D ae en Geleenthede". O nder hierdie laaste rubriek kom n sendingspreek van DR. DANKBAAR en 'n huweliksprediking deur D s. KREB voor, wat nie sonder verryking gelees sal word nie. Hierdie boek behoort in al ons huise tuis.
A. S. G E Y S E R .
M aar daar is enkele dinge waarmee ons ons nie kan vereenselwig nie. Die eerste is 'n onnodige dominé-vyandigheid w at so dikwels deur- slaan dat dit steurend word. V erge!yk op bladsye 10, 30, 88 en 123. En dit is te meer steurend as dit blyk dat die skryw er so afhanklik is van dieselfde „theologen en gestudeerden " dat hy selfs saam met hulle dwaal w aar hulle dw aal, byvoorbeeld wanneer hy FiEBtG volg in die veronderstelling dat die verskil tussen die twee oorleweringe van die O nse V ad er deur M t. en L u k , gewyt moet word daaraan dat Jesus soms die kortere en dan weer die langere vorm van die G ebed sou gebid het!
By die behandeling van die bede, „O n se V a d e r", mis ek 'n bespre king van die eis van kinderlike afhanklikheid w aartoe die bid van die bede die gelowige verplig. Sou die skrywer hier nie ook met vrug kon gewys het dat die kortsmoontlike geloofsbelydenis meteen ook die kortsmoontlike skuldbelydenis is nie? G eloofsbelydenis en skuldbelyde- nis is van mekaar nie te skei nie.
O nder sy uiteensetting oor, „L aat U wil geskied in die hemel en netso ook op die áarde , maak die skrywer miskien n al te gew aagde stelling a s hy sê dat die etiese dualisme van die ou O oste deurwerk deur die hele Bybeltaal. A an die einde van die behandeling van hier die gedeelte kon die skryw er met vrug daarop gew ys het dat hierdie bede, juis omdat dit deur die Here aan ons geleer is, meteen ook troos- teryke versekering vir die gelowige is, dat God s wil sal geskied. G od s wil is immers heilswil en liefdeswil.
E k kan ook nie die skrywer se verklaring van „hart (M t. 15: 19) as „g e e s" billik nie. O ok in die betrokke p assage is die hart, soos altyd in die joodse voorstelling, die setel van die affekte.
Eindelik nog n paar opmerkinge oor die tegniese afwerking van die boekie: Voetnoot 4 op bladsy 12 moet w aarskynlik doel op die vantevore aangehaalde P. FiEBtG; die voetnote op bladsye 111, 116, 117 en 118 is verwarrend en moet hersien word.
M aar die boek van B aarslag is allesins lesensw aardig. D aar staan veel in w at elke leser baie nuwe gesigspunte en n diepr w aardering vir die gebed van die H ere sal gee.
A. S. G E Y S E R .
PROF. DR. S. P. EN GELBRECHT, D :e N ederduitse/: N erporm Je Gemeen te pan 7?usfen6t:ry, 1850-1950. Pretoria, 1950.
van die Rustenburgse Gemeente van die N ed. Herv. Kerk. Dit is die tweede oudste gemeente in die T ran sv aal en het in hierdie jaar sy honderdjarige bestaan herdink, soos die Potchefstroomse Gemeente in 1942 gedoen het.
„D ie Hervormde Kerk is die Kerk waarmee T ran svaal aangelê is." S o begin die skryw er sy geskiedenis van die gemeente en w ys daarna op die voortdurende bedreiging van die Hervormde Kerk deur die K aapse Kerk, soos T ran sv aal self voortdurend uit die K aap bedreig is. Die T ran svalers het daarom op kerklike en staatkundige gebied nie sonder rede nie, wantrouig gestaan teenoor die K aapse goewernement en die K aapse Kerk. Besoekende K aapse predikante het deur hul op trede die wantroue dikwels vermeerder.
T o t die afstigting van die gemeente is op die Potchefstroom se K erkraadsvergadering van 21 Jan. 1850 besluit en die V o lk sraad het dadelik daarop twee onbeboude plase aan die te stigte gemeente toe- gesê. Dit het die kerkdorp, Rustenburg geword. M aar die afstigting self het eers in November 1850 werklikheid geword.
D eur al hierdie vertelling hou die outeur 'n stroom van intieme beskrywinge van persone en toestande by, waardeur die verlede voor mens leef aso f jy d aar self teenwoordig was. So n voorval nou as die akrobatiese vreugde-toer van Paul Kruger, die latere staatspresident, op die nok van die pasvoltooide kerkgebou! (bis. 14).
D ie groei van die gemeente w as vlug, sy weg moeilik en sy be- proewinge veel. Verleentheid om 'n eie predikant, het telkens weer die hefboom geword waarmee besoekende K aapse predikante die T ra n s vaalse Kerk en gemeentes onder die K aapse Sinode wou inwig. M aar die T ran svalers se keuse w as een van beginsel: liewer sonder predikant as onder die K aapse Sinode. Hierdie toestand het daartoe gelei dat die Kerk in die T ran sv aal sy eerste predikant uit Holland beroep het, naamlik D s. D irk van der H off. En van die betekenis van hierdie Godsm an het die sterwende Staatspresident Andries Pretorius in skrif getuig, terwyl hy vir laas gew ys het op die noodsaaklikheid om nie onder die heerskappy van die K aapse Sinode te kom nie.
N a die besoek van 'Ds. M urray aan Engeland, waar hy protesteer het teen die onafhanklikheid van T ran sv aal en V rystaat, het die verset teen enige inlywing by die K aapse Kerk nog meer toegeneem. In hierdie om standighede w as die koms van D s. van der H off n uitkoms en dat dit tenvolle w aardeer is, getuig die lywige feesprogram by ge- leentheid van sy ontvangs in die T ran svaal. D aarna het groei-jare ingetree vir die Kerk.
mis-tukte Kerkvereniging. M idlerwyl het Rustenburg sy eie predikant gekry ir die persoon van D s G. W . Smits, wat met die steun van 'n H ol landse hulpfonds uit N ederland gekom het. Roerend beskryf die outeur die beproewinge, offervaardigheid en moedige optrede van hierdie man wat hom heelhartig ingewerp het by die lot van die T ran sv aal en die Hervormde Kerk.
Deur dit alles heen laat die skrywer die oudheid leef met die ver telling oor bekende plekke en persone en die beskrywing van ou ge- bruike, soos die pos van , , d o m i n é d . i . die voorsanger; hoe belangrik en sw aarw igtig w as in die dae nie die dispuut tussen K erkraad en stad s raad oor die gebruik van die kerkklok en kerkplein vir m arksdoeleindes nie! V a n a f bis. 80 vertel die skrywer 'n reeks van sulke tekenende staaltjies wat die lewe en opvattinge van die tyd kostelik illustreer.
Die boek is origens ryk met portrette van bekende persone uit die kerklike en staatkundige lewe versier. O p die voorblad pryk n afbeel ding van die sierlike pas voltooide Eeufees-kerk
Uiterlik en innerlik is die werk goed versorg. D aar is net n onge- rymdheid oor die aantal persone wat gem oedsbesware teen die sing van Evangeliese G esan ge in die Rustenburgse Gemeente gehad het — op bis. 27 word hul aantal as tw aalf aangegee, terwyl op bis. 37 hulle weer voorkom as negentien.
Die werk van PR O F. ENGELBRECHT behoef nie aanbeveling nie. D aarvoor is hy en die resultate van sy ondersoekinge te bekend.