Dirk van der Hoff: Skeurmaker?
E O liver & A D Pont
U niversiteit van P retoria
A bstract
D irk van der Hoff: A schismatic?
D irk van d e r H off, th e first m in is te r o f th e N e d e r- duitsch H ervorm de K erk in the T ransvaal is commonly seen as a schismatic and it is said th at the consequences of his actions a re still felt today in the South A frican
C hurches. T h is article aim s to give a very sh o rt an d synoptic view of the accusations and their tenability.
IN LEID IN G
’n Predikant het, om dat hy Voor zijn geestelijk werk ongeschikt’ (D u Plessis 1925:2) was, en daaro m geen b e ro e p kon kry nie, ’n to n e e lsp e le r gew ord (S m ellekam p 1854). D at hy ’n to ta a l o n e e rb a re p e rso o n was, lei g een twyfel nie. ’n D rank-
v e rsla a fd e (S p o e lstra 1915:243), v e rv a lse r (S ch o ltz 1956:83) en o p ro e rm a k e r (Sm ellekam p 1854) by u itn em en d h eid . D ie kerk w at hom u iteindelik, na tw aalf jaar, ’n heenkom e gebied het, het hy deu r sy uitspattige en w anordelike gedrag en
onbeheersde heersug (V an V elden 1853) feitlik heeltem al van die evangelic en die betekenis daarvan vervreem . H ierd ie m an was D irk van d er Hoff: stigter van die
N ederduitsch H ervorm de K erk van A frika (V an der W att 1977:72 w ).
’n Patriot. K erkm an en staatsm an. D eu r toewyding, opoffering, deursettings- verm oë en leierskap het ds D irk van der H off sy aangenom e land en m ense vir m eer
as agt-en-tw intig ja a r dikwels in ongerief en ongem ak gedien en gelei. ‘M et Gods W oord het hy op alle lew ensterreine sy m ense in hulle doen en late begelei, het hy
verm aan, aangespoor, m oed ingepraat, getroos, g e in sp ire e r e n leiding gegee en
geneem ’ (Pont 1974:181). Van hom sê Pelzer (1950:200):
* Finansiële ondersteuning van die R aad vir Gecstesw ctenskaplikc Navorsing in die voorbereiding van hierdie artikel word hierm ee erken. D ie m enings wat in hierdie artikel uitgespreek w ord en die gevolgtrekkings w aartoe gekom word, is dié van die ou teu r en nie noodw endig did van die R G N nie. H ierdie is 'n uittreksel uit die skripsie ‘Van der Hoff: Liberalis en skeurm aker o f gelowige kerkm an en -b o u er?’ wat ingedien en aanvaar is as dec) van die vereistes vir die M Div-graad, Fakulteit Teologie (A fd A ), Universiteit van Pretoria, onder leiding van prof d r A D Pont.
E OUverAA D Pont
O ndanks die leem tes w at hom soos enige aardse wese aangekleef het, m oet ons erk en d at hy b eter as enige ander persoon voorbestem was om d ie g e e ste lik e b e a rb e id in g v an die h e ie u itg e s tre k te b o e r e - g em eenskap, m a n -a lle e n op sy b reë skouers te neem . Slegs ’n p e r
soon m e t sy w erkverm oë kon die las van sy sw aar ta a k o o r ’n hele aan ta l ja re d ra en al sou hy in die uitoefening van sy taak by m eer as een geleentheid tekens van oorprikkelbaarheid o penbaar het, dien dit alleen verder ter illustrasie van die besondere eise w at sy werk aan die
psigiese w eerstand van die kerklike en godsdienstige am psdraer gestel h e t. In d ieselfd e m ate m o et sy neiging om invioed uit te o efen op a n d e r te rre in e as die bloot kerklike, aan v aar w ord as ’n aanduiding
van die gew eldige omvang van sy geestelike taak in die ongevorm de Boeregem eenskap. Ds V an der H off het tydens sy am psbediening nie alleen b aanbrekersw erk nie, m aar ook beskaw ingsw erk van onskat-
b are w aarde verrig.
D irk van d e r Hoff, wat van 1853 tot 1881 p redikant in die T ransvaalse R epubliek
was, is een van die m ees om strede figure in die S uid-A frikaanse kerkgeskiedenis. V andag nog, m eer as ’n honderd ja a r na sy dood, kan die blote noem van sy naam reak sie to t gevolg hê. E n h ierd ie reaksie kom gew oonlik uit e e n van die boge- noem de teenoorstaande pole.
D ie vraag o n tstaan onw illekeurig na wat d aarto e aanieiding kon gee d a t twee sulke wyd uiteenlopende sienings vir soveel jare langs m ekaar kon bly voortbestaan. O o r die biografiese gegew ens b etreffen d e die lewe van ds V an d e r H off bestaan
d a a r nie veel o n se k e rh e id nie, hoew el d a a r b etrek lik m in h isto rie s-b e tro u b a re a rg ie fm a te ria a l a a n g a a n d e hom b e k e n d is. P o n t (1974:165) sê te re g d a t die
problem e ontstaan w anneer hierdie gegewens geinterpreteer word.
Lees ’n m ens die verskillende verwysings na en beskrywings van die lewe en
w erk van ds V an d er Hoff, w ord dit gou duidelik d a t die aan k la g te w at d e u r die Spoelstra-skool (Spoelstra 1915; Du Plessis 1925; Scholtz 1956; V an d er W att 1977)
teen hom ingebring w ord, hoofsaaklik in tw ee kateg o rieë uiteenval. A an die een kant w ord hy daarvan beskuldig d at hy ’n liberalis is, w at hierdie teologie so diep in die H ervorm de K erk ingedra het, dat die oorblyfsels daarvan vandag nog deel uit-
m aak van hierdie kerk se teologie. A an die ander kant w ord hy by voorkeur gesien as ’n schismaticus. V an d er H off word verantw oordelik gehou vir die sogenaam de afskeiding van die Transvaalse kerk van die Kaapse kerk. Hy, en hy alléén, was ook
die oorsaak van die kerkskeurings in Transvaal.
Dirk van der Hoff
M et h ierd ie oorsig artik el w ord v erk en n en d na die b e staan d e, g ep u b liseerd e m ateriaal o m tren t die w erk en lewe van D irk van der H off gekyk. Slegs één aspek uit die beskikbare stof geniet aandag, naam lik die kontrovers rondom die figuur van V an d e r H o ff as s k e u rm a k e r in d ie kerk. H ie rd ie aantygings, d ie a g te rg ro n d
w aarteen die g ebeure gesien m e e t w ord en die ho u d b aarh eid van hierdie tipering word oorsigtelik ondersoek en geëvalueer.
W IE WAS D IR K VAN D E R H O F F ?
D ie N ed erlan d er D irk van d er H off is op 2 S eptem ber 1814 te D o rd rech t gebore.
H y was die seun van P ie te r van d e r H off en Ja c o b a Botbijl. N ad at hy sy skool- loopbaan, wat volledig in Latyn aangebied is, voltooi het, is hy in 1833 na Leiden om horn in die teologie te bekw aam . In M ei 1840, n ad at hy die propo n en tsek sam en gesiaag het, w ord hy b ero ep b aar gestel. V eel m eer as dit is nie oor sy ouerhuis en jeugjare bekend nie.
O p d a ard ie stadium was d aar ’n oorvloed van p red ik an te in die N ederiandse H ervorm de Kerk en m oes V an der H off saam m et ander wag op ’n beroep. M anne soos H am , Stucki, B egem ann en V an W arm elo het ook nie gou b ero ep e gekry nie
en hulle d aaro m la te r in S uid-A frika kom vestig (E rasm us 1950:37). Terwyi Van d er H off op ’n beroep gewag het, het hy onder m eer by die bekende boekhandel van F red erik M uller te A m sterdam gewerk. Hy is getroud m et AM van O tterloo. Prof U G Lauts, ’n pleitbesorger vir die beiange van die Trekkers (Ploeger 1952), oortuig
Van der H off op 1 Julie 1852 om ’n beroep na die Transvaal te aanvaar.
Die eg p aar vertrek p er skip na K aapstad w aar hulle op 5 N ovem ber 1852 aan-
land. V an d e r H off h et dad elik sy d o k u m en te aan ds A F au re, ak tu aris van die Kaapse kerk, voorgelê en is so as predikant van die kerk gelegitim eer. Vyf m aande
later het hulle na N atal vertrek om vandaar die reis na Transvaal oor land voort te sit. O p 27 M ei 1853 kom hulle eindelik in Potchefstroom aan. Ses ja a r lank was ds
V an d e r H o ff die enigste p re d ik a n t in die T ransvaal en hy b e d ie n die Potchef- stroom se gem eente tot sy dood op 9 O ktober 1881.
T O E S T A N D E IN TR A N SV A A L
Die jare w at D irk van der H off predikant in Transvaal was, was m oeilike vormings- ja r e op sosiale, kerkiike en staatkundige gebied. D it was die tyd w aarin ’n nuwe
v ad erlan d sy beslag gekry het. D ie groeipyne, stryd en onenigheid w at m et sulke ontwikkelings gepaard gaan, het dan ook nie uitgebly nie.
E Oliver <i A D Pont
R eeds tydens die G ro o t T rek het hierdie w orsteling begin, toe d a a r skynbaar net oor één ding eenstem m igheid was, naam lik die strew e na ’n Vrye, onafhanklike
v a d e rla n d ’ (S to rm 1989a:682). O o r byna a ile a n d e r sake h e t sp an n in g g eh eers (O b erh o lzer 1989:675). D it is dus ondenkbaar dat aile p roblem e in die vroee vyf-
tig erjare, kort na die totstandkom ing van die V o o rtrek k errep u b liek in Transvaal, uitgestryk sou wees.
D ie feit d a t V an d er H off nie altyd bewus was van die onderliggende struw e- linge, partyskappe en vooroordele nie, het horn dikwels duur te staan gekom. Pelzer
(1950:61) stel dit so; ‘H eel dikwels was onkunde, ongeletterdheid of die onverm oe om ’n bedoeling reg te begryp, vir die oorgevoeligheid verantw oordelik.’
D uvenage (1966:6) stel d at die gebrek aan intellektuele ontw ikkeling daarto e gelei h et dat die A frik an er-p io n iers hulle m enseregte persoonlik geh an d h aaf het,
eerd er as om dit aan ’n owerheid op te dra. D aarom is problem e eerd er em osioneel as rasioneel benader. Bevordering en beveiliging van persoonlike belange het baie sw aarder geweeg as die algem ene volks- of staatsbelange.
‘H oew el b e d e e l m et vold o en d e gesonde v erstand, vlugheid van begrip en ’n verbasende veelsydigheid w at die alledaagse handvaardighede en praktiese bedre- w e n h e d e a a n b e tre f, h e t d ie O o rv a a lse E m ig ra n te g e e ste lik nog in die sew en-
tie n d e -e e u s e to e s ta n d e v e rk e e r to e hulle a a n n e g e n tie n d e -e e u s e in tellek tu ele standaarde moes beantw oord’ (Duvenage 1966:5).
O ok die leiers was produkte van hulle tyd en omgewing. H ulle was hoofsaaklik
a an g ew ese op ‘g eso n d e v e rsta n d w aarvan alm al nie ew e veel ontvang h e t n ie ’ (D u v e n a g e 1966:9). D ie fe it d a t d ie le ie rs fig u u r so ’n b e la n g rik e rol in die
vestigingsgeskiedenis in die O orvaalse speel, bring mee dat d aar min o f m eer drie reg io n a a l-p o litie k e groeperinge in die O orvaalse ontstaan: In die noorde was die P o tg ieter-g ro ep w at staatkundig gesproke, die leierbeginsel voorop gestel het. Die
Lydenburgse groep onder leiding van JJ B urgers het ’n oordrew e dem okrasie nage- streef. D ie w estelike P re to riu s-p a rty h et ’n dem okrasie m et ’n sterk uitvoerende
gesag verlang. Tussen die drie groepe was d aar m eer male spanning en stryd. V eral die d eu rtaste n d e optred e van P retorius m et die ondertekening van die Sandrivier-
trak taat het W es- en O os-T ransvaal van m ekaar vervreem.
Van der H off vestig hom in Potchefstroom en laat hom deur Pretorius lei in sy eerste optrede (E ngelbrecht 1936:79). Dit verbind hom onherroeplik aan die W es- T ransvaalse regionaal-politieke groep. Dit word beklem toon deur sy aanvaarding
van die beslissing van die A lgem ene Kerkvergadering van 1853 om die inlywing van die Transvaalse gem eentes by die Kaapse kerk te verwerp.
D irk van der H off
D IE IN LYW IN G BY D IE K AA PSE K ER K
Scholtz (1956:83) stel dat V an der H off daarvoor verantw oordelik was d at die ‘kerk-
like eenheid van die volk v erbreek’ is. Hy m een d at V an der H off gekant was teen die inlywing en d at hy ’n A lgem ene K erkvergadering laat hou het w aar hy politieke onafhanklikheid as hoofm otief vir die afstem van inlywing gegee het. J P Jo o ste
(1871:2) het ds V an d e r H o ff d aarv an beskuldig d a t hy d ie T ran sv alers afvallig gem aak het van die Kaapse kerk.
D ie geskiedenis to o n baie duidelik d a t die V o o rtrek k erk erk nie d eel van die K aapse kerk w as nie en daaro m ook nie van die K aapse kerk kon afskei o f skeur nie. D ie V o o rtrek k erk erk was ’n selfstandige voortsetting van die kerk w aarin die
V o o rtre k k e rs in die K aapkolonie g eb o re is en grootgew ord h et. D ie A lgem een R eg lem en t van 1824 bepaal in artikel 20 dat die fisiese grense van die kerk en die g re n s e v an d ie E n g else k o lo n ie saam v al. D ie k erk h e t fe itlik as sta a ts k e rk
g efunksioneer (Jooste 1946:145). Die V oortrekkers het die K aap verlaat m et die uitsiuithke doe! om huileself van die Engelse bewind en kolonie los te m aak en dit het vanselfsprekend die kerk in die K aapkolonie ingesluit.
D ie K aapse kerk het tydens die sinode van 1837 sy standpunt te n opsigte van die G root Trek in ’n Herderlijken Brief gestel (Pont s a:91-103). D it h et m eegebring d a t die ring van G ra a ff-R e in e t die V oortrekkers nie m eer as lidm ate van die kerk
b eskou het nie. H ierd ie brief, die gesindheid w aarin dit o pgestel is en d it w at d aaru it voortgespruit het, was seker die grootste enkele faktor w at m eegebring het dat daar ’n aansienlike afstand tussen die kerk in die Kaap en die T rekkers ontstaan
het (P ont 1986:155). Die V o o rtrekkerkerk kon nie ’n voortsetting van die kerk in die K aap w ees nie, w ant d it kom to t stand d eu r die to e d o e n van d ie V o o rtrek - kerow erheid en, interessant genoeg, was die eerste predikante, Smit en Lindley, nie
p redikante óf lidm ate van die K aapse kerk nie (P ont 1989:661-663). D ie pad w at
hierdie kerk geloop het was nie altyd maklik nie. D ie V oortrekkerkerk, w aarin al die V oortrekkers opgeneem is, is d eu r po litiek e verw ikkelinge geknou. M et die an n ek sasie van die N atalse d e e l van die V o o rtre k k e rre p u b lie k in 1843 en die O ran jeriv ierg eb ied in 1848, h et net die O o rvaalse g em ee n tes selfstan d ig voort-
bestaan (Pont 1989:665-667), m aar sonder ’n predikant want Lindley het al in 1847
sy bediening onder die V oortrekkers neergelê. D it gee aanleiding tot die ontstaan van ’n merkwaardige situasie: A an die een kant is gevrees dat noue skakeling m et
die K aapse kerk tot anneksasie kon lei en aan die an d er kant het die behoefte aan kerklike bediening noue skakeling m et die K aapse kerk genoodsaak (P o n t 1989: 666). V ir die T ransvaalse gem eentes was die verkryging van ’n eie p redikant die
hoogste prioriteit, m aar die Kaapse predikante wouceers die Transvaalse gem eentes by d ie K aapse kerk inlyf v o o rd at die saak van ’n eie p re d ik a n t aan d a g sou kry.
E Oliver A A D Pont
G esien in die lig van die bepaling van 1824 is dit vreem d dat die K aapse predikante van m ening was dat dit m oontlik sou wees om gem eentes buite die grense van die
K aap by die ‘staatskerk’ van die kolonie in te lyf.
N a die ondertekening van die Sandrivierkonvensie in 1852 w aarin die onafhank- likheid van die Transvaal deur Engeland erken is, m aak di A M urray en J H N eeth- ling, tydens ’n besoek aan Transvaal, ’n vreem de, onuitvoerbare voorstel. H ulle stel
d a t ’n p red ik an t na die T ransvaal sou kom indien die gem eentes én die Volksraad
inlywing by die K aapse kerk sou aanvaar. H ierd ie aanbod w ord in O k to b er 1852 deu r die sinode van die Kaapse kerk in gewysigde vorm bekragtig. D ie eerste Alge- m ene K erkvergadering van die Transvaalse gem eentes, w at in Augustus 1853 plaas-
gevind het, verw erp hierdie voorstel enersyds om dat ds V an d er H off in M ei 1853 in Potchefstroom aangekom en die behoefte aan hulp van die K aapse kerk verval het,
en andersyds om dat dit bekend geword het dat ds A ndrew M urray by Sandrivier die onafhanklikheidserkenning deu r E ngeland teengestaan h et en ook standpunt inge- neem h e t te e n die o n afh an k lik h eid van d ie V rystaat (S p o e lstra 1963:108). D ie T ransvalers h et gevoel d at die ultim atum ‘5 f onder de Synode óf zonder L eeraars’
(Engelbrecht 1952b: 140) van hulle afgepers is.
D ie v raag o n ts ta a n o f ds V an d e r H o ff vir die v erw erp in g v an die inlywing verantw oordelik was of nie. Hy is onder andere deu r A W J P retorius self gevra dat
hy m o et to esien d a t die kerk nie o n d e r die K aapse sinode gestel m oet w ord nie. P re to riu s en talle b u rg ers w as bang vir gelykstelling en die ‘g eestelijk e zw aard ’ w aarm ee Sir H arry Smith hulle gedreig het (V an W arm elo 1881:174). Gevolglik is
’n gesam entlike vergadering van die K rygsraad, V olksraad en A lgem ene K erkver g a d e rin g te P o tc h e fstro o m g ehou. T y d en s h ie rd ie v e rg a d e rin g , g eh o u o p 22
N ovem ber 1853 word besluit om nie die inlywing goed te keur nie. D s V an d er H off was aanvanklik egter ten gunste van inlywing:
Zijn Eerw . geeft den wensch te kenne dat de gem eente alh ier o n d er
de K. Sijnode m ogten ingelijfd w orden. Hy stelt d er vergadering het voordeelige en wenschlijke dier zaak voor en w aarschuw t em stig voor
de n ad elig e gevolgen die u it e e n e w eigering d e r inlijving kunnen voortvloeijen. De geheele vergadering is echter van een geheel ander
g e v o e ie n . H a a r h o o fd le u se is: b u rg e rlijk vrij en o n a fh a n k e lijk , w enschen wij dit ook in h et kerkelijke. Wij w enschen onze eigene
kerkelijke zaken zelf te besturen, en in deze niet ondergeschikt te zijn aan de K aapsche Sijnode. D e Koning d er K erk Jesus C hristus onze H eer, zij ons eenige hoofd. Deze en dergelijke andere uitdrukkingen
d o o r krachtige d ran g red en en , te veel om hier te v erm elden, o
D irk van dcr HoiT
steund, deed den L eeraar eindelijk ook besluiten zijne toestem m ing te
geven a a n d en alg em een e w ensch des K erk eraad s, die volgens het zeggen der kerkraadsleden, ook de algem een wensch van het publiek was.
(AKV 1853:3, 4)
So het V an d er H off doelbew us vir die V o o rtrek k er-id eaal gekies en ywerig daar- voor begin werk (O berholzer 1989:673). Scholtz (1956) stel dat V an der H off reeds v o o r sy aan k o m s in S u id -A frik a afk erig g e sta a n h e t te e n o o r d ie K aap se kerk
(Scholtz 1956:77) as gevolg van indoktrinasie deur prof Lauts. D ie optrede van Van der H off bewys hierdie afleiding egter as geforseerd.
V an d er H off se om standighede, w aar hy as vreem deling in ’n kom plekse situa- sie instap, m aak dat hy die leiding en opvattings wat hy ontm oet, aanvaar en daarby
aanpas. D ie feit d a t A W J Pretorius en van sy invloedrykste kerkraadslede stand- punt inneem téén die inlywing, dwing V an der H off in hierdie rigting. Tog m een hy
om tydens die A lgem ene K erkvergadering die inlywing aan te beveel — ’n bewys dat hy beide kante van die saak wil beklem toon. D ie gevoel téén die inlywing noop
V an d er H off om sy g em eente en gem eenskap se wens te eerbiedig. D it is opvai- lend d at die O os-Transvaalse gem eenskap in Augustus wel die inlywing verw erp het m a a r tog d a a ro o r kriew eirig gebly h et terwyl ’n groep in W es-T ransvaal d it nie aanvaar het nie (Scholtz 1956:91).
D it wil dus voorkom asof V an der H off se koms na Transvaal, juis op ’n kritieke tydstip in die geskiedenis, d eu r som mige historici m isbruik w ord om sodoende ’n ‘k erk sk e u rin g ’ in die geskiedenis ‘in te s k r y f . V an d e r H o ff w ord ’n son d eb o k
gem aak terwyl die kompleksiteit van die situasie, die spanning tussen die regionaal- politieke groepe in Transvaal en die duidelike standpunt van die kerkvolk onderskat
word (kyk veral Spoelstra 1982:152-155).
VAN D E R H O F F EN D IE LY D E N B U R G ER S
E rasm us Smit het saam m et die R etieftrek na N atal gegaan en op die reis is hy as pred ik an t deu r die T rekkers aangestel (Storm 1989b:44 w ). T en spyte van die feit dat hy nie ’n g eo rd en d e p red ik an t was nie, was hy wyd b eiese en teoiogies goed
o n d erlê (P ont 1986:175). Hy was ’n voorstander van die C alvinistiese teokratiese ideaal en nasionale volkskerk. H iervoor vind hy steun by á Brakel, die skrywer van die p o p u iêre d o g m atiek h an d b o ek van die T rekkers. Smit is e g ter nie algem een
d eu r die T rek k ers aan v aar nie. D ie teen k an tin g het veral van sy sw aer M aritz se
E O UverAAD Pont
m ense gekom w aar Sarel Cilliers groot aansien geniet het. H ierdie groep was m eer p atrio ties gesind (Beyers 1967:285 w ) m et ’n groot w aardering vir die dem okrasie.
A ansluitend hierby het hulle die viyekerkgedagte gesteun.
L ater sluit die M aritz/C illiers-volgelinge m erendeels by J J B urger aan m et sy
oordrew e dem okratiese opvattings. N a die anneksasie van N atal het hierdie groep, w at g rotendeels na Lydenburg se w êreld verhuis het, gro o t invloed d a a r begin uit- oefen. D it was onder invloed van hierdie Trekkers uit N atal dat d aar op 1 Augustus
1845 ’n V olksraad in T ransvaal gestig is, w at gesien is as ’n v o o rtsettin g van die v roeëre Pieterm aritzburgse V olksraad. H ierd eu r h et die leierskap van P otgieter in gedrang gekom , en as gevolg daarvan ontstaan twee partye. Erasm us (1950:8) stel:
‘H ierdie B u rg er-p arty het later die Lydenburgse party gew ord w aarvan H T Biihr- m ann die aanvoerder was. D it was die oorsaak van latere staatkundige en kerklike m oeilikhede. P reto riu s en P o tg ieter het glad nie so b aie van m ek aa r verskil nie. D ieselfde geld van hulle opvolgers. Dit was gewoonlik B iihrm ann w at die aanstoker
was.’
D ie saad van verdeeldheid (kerklik en staatkundig) was reeds vanaf die G root T re k aanw esig. D it lei to t die o n ts ta a n van d ie verskillende regionaal-politieke
groepe in T ransvaal, m et nog verdere nuansering binne die partye (Spoelstra 1982:
153).
D ie L ydenburgse p ro b leem , op kerklike vlak, o n ts ta a n w an n eer ds V an der
H off in 1853 in Transvaal aankom en sender m eer deel word en as ‘kerklike woord- voerder’ van die W es-Transvaalse regionaal-politieke groep gesien word. Spoelstra
(1982:153) tip eer die Lydenburgers soos volg: ‘D ie volksraadgesinde Lydenburg en P o tg ie te rm e n se te Z o u tp a n sb e rg was krities en selfs vyandig te e n o o r P retorius, staatkundig nog los en het inlywing by die K aapse sinode of hulp van Sm ellekam p
uit N ederland verwag om ’n eie predikant te bekom ....’
D it w as d u s, in d ie n d ie b e s k ik b a re m a te ria a l so rg v u ld ig n a g e g a a n w ord
(D uvenage 1966) duidelik dat die b estaan d e antitese W e s-T ra n sv a a l: O os-Trans-
vaal, ook kerklik sou deurwerk.
M et die k o n stitu erin g van die A lgem ene K erk v erg ad erin g te R u sten b u rg in
A ugustus 1853 w as die kerk raad sled e van Lydenburg nie teenw oordig nie. In die notule van die V olksraadsitting wat in Septem ber 1853 plaasgevind het, staan ‘D en Ed V olksraad...zijn van gevoelens, als m eede den K erk raad van Lijdenburg, dat
onze K erk op het oogenblik niet m eer is v erbonden aan de Synode d e r Kaap.... ’ Lydenburg het hom self dus as ’n integrate deel van die T ransvaalse kerk beskou en
het m edeverantw oordelikheid vir die besluit van die eerste A lgem ene K erkverga dering aanvaar. D ie gesag van die A lgem ene K erkvergadering is volledig erken
d e u rd a t hulle die tw eede vergadering bygewoon het en d aa ra a n d eelg en eem het
D irk van dcr H off
(P o n t 1965:160). T og h e t die re g io n a a l-p o litie k e g ro ep in O o s-T ra n sv a a l nie
sonder m eer die leiding van W es-Transvaal aanvaar nie.
Tydens sy b eso ek aan Lydenburg in 1854 kom V an d e r H o ff te staan v oor ’n aanbod van J A Smellekam p, om deu r m iddel van die A m sterdam se geestelike kom- missie o n d er leiding van Jaco b Swart, die reiskoste van ’n pred ik an t na Lydenburg
te borg. S m ellekam p, ’n b e so e k e r by die kerkraad sv erg ad erin g , wou hê d a t die A lgem ene K erkvergadering in Junie 1854 byeen moes kom om oor so ’n bero ep van
’n tw eede predikant, spesifiek vir Lydenburg, te handel.
V an d e r H o ff h e t as ’n nuw eling in die land, w aarskynlik nie b e s e f d a t dié v o o rstel m a a r die p u n t van ’n ysberg w as nie. D ie M aritz-C illiers g ro ep h e t al v a n tev o re d ieselfd e so o rt v o o rstel tydens die G ro o t T rek geloods to e hulle nie
E rasm us Smit as p red ik an t wou aan v aar nie (Storm 1989b:45). D it wil voorkom asof L ydenburg k laar besluit h e t om ds V an d er H off as ‘W es-Transvaalse’ p red i kant nié te aan v aar nie en d áárom hierdie voorstel loods. V an der H o ff trap a s ’t
w are in die slag y ster e n k an t hom te e n h ie rd ie v o o rstel, hoofsaaklik o m d at sy tra k te m e n tsv o o rsie n in g en reiskoste nog nie finaal gereël was nie. Hy w as van m ening om ‘eerst de eene zaak in orde brengen alvorens die tw eede ondernom en
w erd’ (E ngelbrecht 1936:100).
D it loop op ’n rusie uit tussen Van der H off en Smellekamp as die kerkraad vir V an d er H off steun. Sm ellekam p wend hom na die kommissieraad van Lydenburg
wat nam ens die V olksraad ’n A lgem ene K erkvergadering vir Junie belê. So word die tafel gedek vir ’n botsing tussen Sm ellekam p en Van der H off wat op ’n klein-
b urgerlike vlak verloop. D ie u itein d e van die saak is dat die A lgem ene K erkver g ad erin g S m ellek am p v ir ’n ja a r o n d e r sen su u r p laas. Hy w ord la te r d e u r die landros van Potchefstroom uit die land verban (Engelbrecht 1936:103-104).
D it is opvallend dat die Lydenburgse afskeiding wat eventueel gevolg het op die
k e rk ra a d sv e rg a d e rin g te L ydenburg in 1854, feitlik so n d er uitso n d erin g op die rekening van ds V an der H off geplaas word m et byna ’n uitsondering by Du Plessis (1925:15 w ). D it was veral Spoelstra (1915) wat die noot hieroor die sterkste ingesit
het en daarin nagevolg is (Scholtz 1956:111).
H ie rd ie b o tsin g tu ssen tw ee re g io n a a l-p o litie k e g ro ep e w at uitloop op die stigting van die republiek Lydenburg, word die basis vir die kerklike afskeiding deur ds F L Cachet in 1865-1866 (Engelbrecht 1952a:181 w ).
VAN D E R H O F F EN D IE PSA LM SING ERS
E en van die m oeilike problem e w at ds Van der H off moes hanteer, was die afskei ding in 1859 van ’n b e tre k lik om iynde g ro ep ‘P salm sin g ers’. R o n d o m hierdie
E OUveritA D Pont
g eb eu re is d a a r w einig o oreenstem m ing w at b e tre f die in terp re tasie van gebeure.
D ie prim êre feit is dat ’n groep Voortrekicers, hoofsaakiik afkom stig uit C olesberg se w êreld (Spoelstra 1963:63) reeds voor hulle vertrek uit die K aap besw are gehad
h e t o o r die sing van E vangeliesche G ezan g en in die e re d ie n s. H u lle opvatting hieroor is grotendeels bepaal deu r die geskrifte van die oude schrijvers; hoofsaakiik uit die kring van die sew entiende-eeuse N ad ere R eform asie; w at kerkordelik ge- sp ro k e vasgehou h e t a a n die opvattings van die N ed erlan d se C alvinistiese orto-
doksie (P ont 1979:69).
Dit is uit hierdie groep dat die versoek cm die G esange in die erediens te laat vaar op die A lgem ene Kerkvergadering van Augustus 1853 na vore kom (D u Plessis 1925:59). D ie v e rg a d e rin g se k o m p ro m is-v o o rste l d a t d it a lm al v ry staan om
G esange te sing o f nie, skuif die probleem net vorentoe. S poelstra (1982:150-170) dui in ’n netjiese artikel aan hoe verw ikkeld die G esangekw essie, die aanvaarding van ’n eie kerkw et en die eerste grondw et van die Z A R in die T ransvaalse gem een- skap gew ord het. V an d er Vyver (1858:230 w ) trek die kerklike skeuring g ro ten
deels oor die boeg van die ‘liberalism e’ w at V an der H off in die kerk ingedra het en w aarvan die G esange die duidelike sim toom was. H ierdie argum ent klop egter nie m e t d ie feit d a t die Psalm berym ing van 1775 d ieselfd e so o rt opv attin g s as die
G e s a n g e v e rto o n en nié v e rs e t o n tlo k h e t nie (P o n t 1988:181). D a a rb y h e t E ngelbreght (1936:153-160) aangetoon dat die leerstellige argum ent skaars aan die
orde was, gesien die wyse w aarop V an der H off en Postm a saam eredienste gehou h e t en m ek aar aan v aar het. V an d e r H off en P ostm a h et m ek aa r die regterhand
gegee, ‘de broederhand der gem eenskap, als overeenstem m ende in hetzelfde geloof, gem eenschappelijk beleden, en gaf men w ederkeerig de verzekering dat het verschil van gevoelen, o m tre n t het pu n t d er Evangelische G ezangen, geen hinderpaal zou zijn, om elkander als broeders in de bediening te erkennen’ (E ngelbrecht 1936:158).
H oew el V an d er H off die kom prom is w at Paul K ruger p ro b e e r d eurvoer het,
gesteun het (S p o elstra 1982:167), is dit duidelik d a t dit h ier p rim e r g aan om die vraag na die sing van G esange al dan nie en nie om ’n leerstellige kwessie nie (V an
der Vyver 1958:232 w ). D it is opvallend dat die afgevaardigdes in 1859, m eer nog as V an d er Hoff, die noodsaaklikheid van die sing van G esange beklem toon en so
Postm a en sy m edestanders voor die keuse stel om die sinodale besluite te eerbiedig of te verw erp (E ngelbrecht 1936:156-160).
D ie vraag is nié o f V an d er H off k erk sk eu ren d o p g e tre e h e t nie, m aar veel
eerd er of die afskeiding van Postma regverdigbaar is of nie (D reyer 1960:87). D it is opvallend d a t h ierd ie vraag, v eral vanuit die k e rk o rd e lik e hoek, nog m a a r min
aandag geniet het. Die m ate w aarin die politieke onderstrom inge van die dag in die a fsk e id in g ’n rol g esp eel h et, n e t so o s in die d a a ro p v o lg e n d e pogings om die
D irk van der
skeuring ongedaan te m aak (Engelbrecht 1936:160-166), vra ook nog verdere navor- sing.
Tog bly dit m erkw aardig dat die optrede van Postm a om die groep Psalmsingers uit die N ederduitsch H ervorm de K erk te lei, en uit die V rystaatse en K aapse N ed G e re f K erke, deu r sommige historici (Spoelstra 1982:156, 168; V an d er Vyver 1958: 230 w ) v ierk an tig op die b re ë skouers van ds V an d er H off g epak w ord. D it is duidelik dat die Psalmsingers as ’n eie, omlynde groep, ook gedra deu r die konven-
tikel-opvattings w at in die N adere R eform asie-denke so vanselfsprekend was, nooit tevrede sou wees m et enige kerklike gem eenskap wat nie ooreengekom het m et hul-
le opvattings nie (D u Plessis 1925:76). V andaar die iiooghartige m aar terselfdertyd oppervlakkige veroordeling van die N ederduitsch H ervorm de K erk ’n dekade later, in 1869, to e d ie P salm sin g ers h u lle e ie skeidingsakte van 1859 w e e rsp re e k het (E ngelbrecht 1936:169). O p grond van die beskikbare m ateriaal kan dit gestel word d at die 1859-afskeiding deur die koms van Postm a ’n w erklikheid geword het en dat
d it ’n g e b eu re w as w at o n danks ds V an d e r H o ff se o p tre d e , in ie d e r geval sou plaasvind.
K ON K LU SIE
O p grond van die gegew ens uit beskikbare en voorhande gepubliseerde m ateriaal blyk dit dat ds V an der H off dikwels verkeerdelik voorgestel w ord as kerkskeurder,
aangesien die vooroordele van die historici m eespreek in hulle interpretasie van die historiese m ateriaal. D it alles hang waarskynlik saam m et die lang stryd w at teen die N ederduitsch H ervorm de K erk gevoer is na die mislukte ‘kerkvereniging’ van 1885. D it lyk dus o f die w erk en p e rso o n van ds D irk van d er H off onnodig en onregverdig veroordeel word.
SLOT
D it kan nie n a g e la a t w ord nie om kortliks te wys op die groot en verdienstelike bydrae wat D irk van der H off gem aak het tot die ordening en bestendiging van die T ransvaalse gem eenskap in die jare 1853 tot 1881. W anneer hy in Transvaal aan-
kom, word die eerste stappe in die proses van staatvorm ing geneem . T een 1881, as V an d er H off sterf, h et die R epubliek ontwikkel in ’n g eordende staat en volk wat
die aanslag van die Engelse in die Vryheidsoorlog kon afslaan. V an der H off het in die g rotendeels o ngeordende V oortrekkergem eenskap w aarin hy in 1853 ingetree het, b a a n b re k e r s - en beskaw ingsw erk van on sk atb are w aarde verrig (P o n t 1974: 175).
E Oliver A A D Pont
D irk v an d e r H o ff w as ’n gelow ige kerk m an , m e t m en slik e b e p e rk in g e en tekortkom inge. Hy het op die fondam ent van die V oortrekkerkerk voortgebou en in die T ransvaal ’n standhoudende kerklike tradisie begin. D ie feit d at hy nie alleen
p red ik an t was nie, m aar ook as opvoeder en gem eenskapsleier m oes optree, het sy taak nie vergem aklik nie. V an W arm elo (1881:170), ’n tydgenoot en kollega van ds
V an der Hoff, skryf na laasgenoem de se dood soos volg:
A c h t-e n -tw in tig ja re n en eenige m aanden was hij in deze gew esten
p red ik an t, eerst van de geheele T ransvaal, naderhand, to en er m eer hulp kwam, van het district Potchefstroom . D aar is hij aangekom en, d a a r is hij gestorven, getrouw to t in den dood. Wij w illen aan zijne nagedachtenis eene eervolle hulde toebrengen. Bij velen onzer zal hij in levendig aandenken blijven; hij is den weg van alle vleesch gegaan,
m a a r h e e ft n ie t te v e rg e e fs g e le e fd , en terw ijl hij h e t lo o n d e r getrouw e d ien sk n ech ten van den H e e r h eeft ontvangen, zullen wij hem als onzen voorganger gedenken, ziende de uitkom st zijner wan- d elin g ....A ls m ensch, in d en d ag elijk sch en om gang, had hij zijne
g eb rek en . H ij was k ort gebonden, een kw aal die m et de ja re n niet verm in d erd e. M aar, zooals bijna algem een gezegd w erd, hij m ocht een foutje m aken; het werd hem vergeven, hij is onze oudste en eerste
leeraar.
Litcratuurverwysings
Beyers, C 1967. Die Kaapse patriotte gedurende die laaste kwart van die agtiende eeu en die voortlewing van hulle denkbeelde. Pretoria: V an Schaik.
D rey er, J G M [I960]. Afskeiding prinsipieel benader. WTS 16/2,76-88.
D u Plessis, J 1925. De Gereformeerde Kerk in wording en werking. Paarl: Paarlse D rukpers.
Duvenage, G D J 1966. D ie republiek Lydenburg in Suid-A frika: A gtergrond, ont-
sta a n e n e in d e . O n g e p u b lise e rd e p ro efsk rif, U n iv ersiteit van Suid-A frika,
Pretoria.
Engelbrecht, S P 1936. Geskiedenis van die Nederduits Hervormde Kerk van Afrika.
Pretoria: D e Bussy.
- [1952a], Ds Frans Lion Cachet. WT5 9/3,181-230.
— [1952b]. Ds D irk van der H off en die V oortrekker-ideaal. H TS 9/3,130-163.
D irk van dcr HofT
Erasm us, F W L 1950. Ds D irk van der Hoff, ’n kritiese beoordeling van sy werk- saam hede in die Z uid-A frikaanse Republiek. O ngepubliseerde MA verhande-
ling, Potchefstroom se U niversiteit vir Christelike H oer Onderwys.
Jooste, J P 1846. Die verhouding tussen kerk en stoat aan die Kaap tot die helfte van die negentiende eeu. Bloem fontein: Sacum.
— 1871. Open brief aan ds D van der Hoff.
N ederduitsch H ervorm de Kerk van A frika. N otule van die A lgem ene K erkverga- dering 1853-1874, D eel 1.
O berholzer, J P 1989. Die V oortrekkerideaai; N atal o f T ransvaal? H T S 45/3, 598- 609.
Pelzer, A N 1950. Geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Republiek, deel 1. K aapstad: Baikem a.
Ploeger, J [1952], P rof Ulrich G erhard Lauts. H TS 9/3,100-129.
Pont, A D s a. D ie H erderlijken brief van die sinode van 1837. H T S 34/4, 91-105. — [1965]. D ie vestiging van die N ederduitsch H ervorm de K erk in 1853 en die
eerste afskeiding van Lydenburg in 1854: K erkregtelike implikasies. H TS 20/3, 149-161.
— [1974]. Rondom die figuur van ds Dirk van der Hoff. H TS 30 /3 & 4, 163-182. — 1979. D ie P salm zin g ers, in L o a d e r, J A (re d ), ’n N u w e lied vir die Here.
Pretoria: HAUM .
— 1986. D ie V oortrekkerkerk 1836-1852. O ngepubliseerde lesingaantekeninge, U niversiteit van Pretoria.
— 1988. A lgem ene K erkgeskiedenis: ’n Inleiding to t die N ed erlan d se K erkge- skiedenis - van die beginjare tot 1795. O ngepubliseerde lesingaantekeninge, U niversiteit van Pretoria.
— 1989. Die G root T rek en die Kerk. H TS 45, 655-669.
Scholtz, G D 1956. Die geskiedenis van die Nederduits Hervormde o f Gerefor-meerde Kerk 1842-1885. K aapstad: NG K erkboekhandel.
Smellekam p, JA 1854. Mijn wedervaren in de Zuid-Afrikaansche Republiek vooral in betrekking m et den Predikant D van der Hoff. K aapstad.
Spoelstra, B 1982. Paul Kruger as lid van die N ederduitsch H ervorm de kerk, 1853- 1859. Die kerk in die wêreld. Pretoria: H AUM .
Spoelstra, C 1915. H et kerkelijk en godsdienstig leven der Boeren na den Grooten Trek. Kampen: Kok.
— 1963. Die D oppers in S u id -A frik a 1760-1899. K aap stad : N asio n ale B oek- handel.
Storm, J M G 1989a. D ie konvensie van Sandrivier as die afsluiting van die G root Trek. //7 5 45,680-694.
E Oliver & A D Pont
— 1989b. D ie Voortrekkerkerk 1836-1853. Pretoria: Kital.
V an der Vyver, G C P 1958. Professor Dirk Postma 1818-1890. Potchefstroom : Pro Rege.
Van der W att, P B 1977. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk 1834-1866. Pretoria: NG K erkboekhandel.
V an W arm elo, N J 1881. E en herinnering aan ds D irk van d er Hoff. H TS 9 /3 . 170- 176.