• No results found

Die onvergeeflike sonde

N/A
N/A
Protected

Academic year: 2020

Share "Die onvergeeflike sonde"

Copied!
18
0
0

Loading.... (view fulltext now)

Full text

(1)

D IE O N V E R G E E F L IK E S O N D E 1. Inleiding.

D aar is ’n besondere groep van die N ieu 'T estam en tiese uitsprake w at handel oor die onvergeeflike sonde, en w aarin teen h ierdie onherroepelike sonde gew aarsku w ord. Soos begryp kan w ord, was hierdie uitsprake oor die onvergeeflike sonde die aanleiding to t onnoem bare angs en foltering en benoudheid v ir m enige gelowige deur die eeue. En seker elke predikant w ord in sy pastorale diensw erk in die kerk m eerm ale gestel voor die vrae oor w at die onvergeeflike sonde, of die lastering teen die H eilige Gees werklik is. En h ierdie vrae w ord meesal nie gebore u it spekulatiew e of teologiese belangstelling nie, m aar uit felle geestelike nood en vertw yfeling en dit meesal juis by toegew yde gelowiges. D it gaan dus by die onder- soek v an h ierdie bepaalde Skrifuitsprake om m eer as n et teologiese b e ­ langstelling. M e t die verklaring van genoem de uitsprake w ord ons ener- syds m et allerlei moeilike problem e gekonfronteer; andersyds verteeiv woordig die groep tekste ’n saak w at van groot pastorale belang is. H oe moet ons h ierd ie saak b enader ?

So fel en intens as die stryd en vertw yfeling kan wees oor hierdie vraag, n e t so intens ook die teleurstelling as die p asto r nie toegerus is om die hulp en troos van G ods W o o rd te bied nie.

M aar andersyds m ag ons ook nie uit pastorale bew ogenheid en mede- lye m et h u lle w a t in angs en vertw yfeling w orstel m et hierdie probleem die ontsaglike erns van hierdie Skrifw oorde gaan verdoesel of versw ak nie. Die w oorde v an Jesus bv. in M ark 3:29 is te duidelik en nadruklik as om te beskou d at hulle m aar hiperbolies gebruik is. O ok elders m erk ons die nadruklike klank v an ernstige w aarskuw ing in Jesus se w oorde, soos bv. in M ark. 9 : 42 - 48; M att. 25 : 41 - 46.

V ir ’n gelowige w at voor die dieptes van angs, en vertw yfeling staan, — ’n vertw y felin g w at juis ontstaan h e t u it hierdie B ybeluitsprake, vir "n gelow ige w at d an nog v erd er deur die duiw el verskrik w ord met die gedagte d at h y die sonde teen die H eilige G ees begaan het, die sonde w at n ooit vergew e kan w ord nie, en dat die genade v a n G od vir hom niks m eer kan doen nie, — v ir so iem and bied die w elm enende gerusstellinge e n m enslike argum ente en w anhopige bokspronge v an ’n in-die'hoek'gejaagde sielsorger nie die sekerheid en rus w aarn a hy soek nie. O ok h ie r is v an toepassing d at alleen die w aarh eid ons v ry maak, dié w aarheid v an G ods W o o rd . En dit beteken, ook in hierdie geval dat ons m oet begin om die betrokke skrifgedeeltes ernstig en rustig e n biddend te eksegetiseer. Eers daarna, eers nadat ons oor die in h o u d en bete­ kenis v an hierdie betrokke Skrifgedeeltes to t sekerheid gekom het, kan ons m et v e rtro u e gaan spreek m et diegenes w a t bekom m erd is, of reeds

(2)

d eu r vrees oorw eldig is, dat hulle hierdie onherroepelike sonde begaan het. D it kan bv. veel beteken as 'n pred ik an t, opgrond van ’n deeglike studie van die b etrokke Skrifgedeeltes die stellige versekering kan gee dat elkeen w at nog bekom m erd of bevrees is d at hy o f sy teen die H eilige Gees gelaster het, in daardie kom m er en vrees juis die versekering mag sien dat hy of sy die onvergeeflike sonde nog nie begaan het nie. Eers as hierdie vrees w at die denke en verstaan v erw ar en benew el, v erw y d er is, kan daar rustig en v ru g b aa r oor hierdie S krifuitsprake gespreek w ord en oor die ernstige w aarskuw ing w at inderdaad daarin verv at is. En m et so’n gesprek sal m ens wel m et twee dinge rekening m oet hou : eerstens om iem and w at bekom m erd is oor sy sonde en daarin v erstrik en gefolter w ord d e u r die gedagte d at h y miskien al die onvergeeflike sonde begaan h et, en w at daarin v erd er deur die S atan verskrik w ord, te hu lp te snel m et geen an d er middel nie, as om hom te help om die betrokke Skrif- gedeeltes reg te verstaan. A ndersyds mag ons nie p ro b eer om m et w el' m enende m enslike barm hartigheid die groot erns van die betrokke Skrif- w oorde te versw ak, en om die afgrond van hierdie onherroepelike sonde te versluier en te bedek, w at G od juis w aarskuw end wil laat sien nie. W a a r ’n m ens b arm h artig er as G od wil wees, loop d it uit op ’n ontsettende onbarm h artig h eid . 1)

2. B eperking v an O ndersoek.

H oew el die N uw e T estam ent veel m eer uitsprake bevat w at met bogenoem de saak in verband staan, w il ons hierdie ondersoek beperk to t enkele tekste, en hulle betekenis nagaan w at hulle h et in dié v er­ bande w aarin hulle voorkom .

T e n eerste is daar enkele uitsprake in die Sinoptiese Evangelies, w aarin ons m et w oorde v an Jesus self te doen het, en w aarm ee ons moet begin. D it is nl. M ark. 3:28, 29; M att. 12:31. 32 e n Luk. 12:10. U it die Brief aan die H eb reërs gee ons besondere aandag aan tw ee Skrifgedeeltes, nl. H ebr. 4:4-8 en H eb r. 10:26-19, m aar dan ook I Joh. 5:16 w aarin gespreek van die sonde to t die dood, ham artia pros th a n a to n . V ir iem and wat hierdie sonde begaan het, sê die apostel dat 'n mens nie m oet bid nie. 3. Eksegese.

a. D ie uitspraak in die Sinoptese Evangelies.

In die genoem de uitsprake van Sinoptiese Evangelies gaan dit oor die lastering o f ’n spreek teen die H eilige Gees. O m ’n duidelike beeld

(3)

tc kry van die w oorde w aarom dit hier gaan, haal ons hierdie te k s x in die bepaalde volgorde aan, V olgens M ark. 3 : 28, 29 h e t Jesus gesê : V oorw aar Ek sê v ir julle, al die sonde sal die m ensekinders vergew e w ord, en al die lasteringe w at hulle mag uitgespreek h e t; m aar w ie teen die Heilige G ees gelaster het, h et geen vergifnis to t in ew igheid nie, m aar is skuldig aan die ewige sonde, 2) — om dat hulle gesê h e t : H y h et 'n onreine gees. V olgens M att. 12 : 31, 32 was Jesus sc w oorde : D aarom sê Ek v ir julle : Elke sonde en lastering sal die m ense vergew e w ord, m aar die lastering teen die G ees sal die mense nie vergew e w ord nie. En elkeen w at ’n w oord spreek teen die Seun van die m ens, d it sal hom ver- gcwe w ord; m aar elkeen w at spreek teen die H eilige Gees, d it sal hom nie vergew e w ord nie, nie in hierdie eeu nie, ook nie in die toekom ende nie. W a a r h ier m M att. 12:31, 32 verskillende voorstellinge aanwesig is, is die voorstelling enkelvoudig in Luk'. 12:10 w aar ons lees : En elkeen w at 'n w oord teen die Seun van die mens sal spreek, d it sal hom vergew e w ord; m aar v ir hom w at gelaster het teen die H eilige Gees, sal d it nie vergew e w o rd nie.

In die genoem de tekste h et ons tw ee voorstellinge naas m ekaar oor die spreek o f lastering teen die Heilige Gees, en dis moeilik om die ontstaan v an hierdie tw ee voorstellinge te verklaar, soos ons d it en er' syds vind in M ark. 3 : 28, 29 en M att. 12:31, — en andersyds in M att. 12 : 32 en Luk. 12 : 10. W a n t enersyds w ord in M ark. 3 : 28, 29 en M att. 12:31 die lastering teen die Heilige Gees gestel teenoor al die ander lasteringe en sondes, en w ord gesê dat elke sonde en lastering w at die m ensekinders mag begaan vir hulle vergew e sal w ord, m aar w ie teen die H eilige G ees gelaster h et, het geen vergifnis nie, m aar is skuldig aan die ew ige sonde. H ie r in M ark. 3 : 28, 29 en M a tt. 12 : 31 w ord die lastering tee n die H eilige Gees teenoor al die an d er lasteringe en sondes dus gestel as die enigste onvergeeflike sonde, en d it w o rd hier genoem in v erb an d m et die w o n d er van die dem one-uitbanning d eu r Jesus, w at deur die Fariseërs duiw elsw erk genoem w ord. D ie geskiedenis v an die genesing van die duiw elbesetene deu r Jesus, soos d it verhaal w ord in M att. 12 :2 2 vv., verteenw oordig w aarskynlik die historiese grondslag van Jesus se w oorde. Jesus se w oorde oor die sonde teen die Heilige

2) In navolging van die Textus Receptus vertaal die Afrikaanse Bybel: maar is skuldig aan die ewige oordeel. Hierdie vertaling vind steun in verskillende handskrifte soos A. C. wat kriseós lees, asook in ou ver- talinge soos die Vulgaat en die Siriese Bybelrewisie van die Peschitta deur Biskop Rabbula van Edessa en die rewisie van Thomas van Charkel, 616 n.Chr. Cranfield, The Gospel according to St. Mark, 1950 oorweeg ook die moontlikheid op bl. 141 v. dat hamartéma ’n verkeerde vertaling kan wees van ’n Aramese woord wat met katakrim a vertaal moes word, en w ys daarop dat die Aramese woord hub kan beteken: „sondig” en „veroordeel”. Die Nederlandse vertalinge van Prof. A. M. Brouwer. Petrus Canisius, die Leidse Vertaling asook die nuwe vertaling van die N.B.G. lees almal: eeuwige zonde, vgl. H et Nieuwe Testam ent in Zes Nederlandse Vertalingen, Amsterdam 1950.

(4)

Gees moet h ie r gesien w ord in v erband m et die w oorde van die Fariseers: H y d ry f die duiw els nie anders u it as d eu r Beëlsebul, die ow erste van die duiwels nie, M att. 12 : 24.

M aar naas bogenoem de voorstelling staan ’n tw eede. En hierdie tw eede voorstelling is vervat in M att. 12 : 32 en Luk. 12 : 10. In hierdie tekste w ord d a a r nie gepraat oor ’n lastering v an die H eilige Gees in ver- band m et die lastering van die Fariseers oor Jesus se u itb an n in g van die dem one nie, ook nie oor elke ander lastering of sonde w at die m ensekinders mag begaan m e, — m aar hier w ord teenoor m ekaar gestel : ’n spreek teen die Seun van die m ens sal vergew e w ord, m aar vir hom w at teen die Heilige Gees gelaster het, sal dit nie vergew e w ord nie. Beide hierdie voorstellinge w at in die Sinoptiese Evangelis aanw esig is, nl. in M ark. 3:28, 29 en M att. 12:31 enersyds, en in M att. 12:32 en Luk. 12:10 andersyds, w ord deur die Evangelis M attheus in sy Evangelie naasm ekaar gestel en so saam gevoeg in M att. 12:31, 32.

M aar nou staan ons nog voor die vraag hoe hierdie tw ee voorstellinge oor die lastering teen dié Heilige Gees in die Sinoptiese Evangelies verstaan moet w ord. D ie verklaring van hierdie uitsprake lower allerlei problem e op.

(l) M ark 3 : 2 8 , 29; Matt. 1 2 : 3 1 .

D it is v ir die verklaring van besondere belang om op te m crk dat die voorstelling, soos dit uitgespreek is in M ark. 3 :2 8 , 29 en M att. 12 : 31 die historiese grondslag van Jesus se w oorde verteenw oordig, en in verb an d staan m et die lastering van die Fariseers, as gevolg van die uitd ry w in g v a n die dem one d eu r Jesus. H ulle het gesê : D eu r die iiwcr- ste van die duiw els d ry f H y die duiwels uit, M ark. 3 : 22, D ie uitspraak van M arkus oor die lastering teen die H eilige Gees pas dus in hierdie historiese v erb a n d w aarin h y d it plaas, óók d eu r die w oorde van M ark. 3 : 30 : om dat hulle gesê h e t : H y het ’n onreine gees.

(5)

krag van die Gees doen, die vverk van die Heilige G ees self, noem die Fariscërs duiw elsw erk. H ierd ie duidelike w erk v an G ods Gees skryf hulle aan die duiw el toe, — cn daarm ee sataniseer hulle a.h.w . G od self. H ulle assosieër die w erk van die Heilige Gees m et ’n onreine gees, om dat hulle gesê h et : H y het ’n onreine Gees, M ark. 3:30. Sulke mense w at hullesclf so bew ustelik en opsetlik teen die w erk van G od stel, het gcen vergifnis to t in ew igheid nie, m aar is skuldig aan die ewige sonde, ham artém a, M ark 3 : 29.

V olgens M att. 12 : 22 vv. was die duiw elbesetene w at Jesus uit die duistere m agte gered het, blind en stom. T oe Jesus hom genees het, kon die blinde en stom m e sien en praat. M et verbasing vra die skare: Is H y nie miskien die Seun van D aw id nie ? H ulle oorw eeg d it o f H y nie die Messias is nie. D it kan wees dat hulle gedink het aan die groot dade w at in die M essiasryk beloof is in Jes. 35 : 5, 6 : D an sal die oë van die blindes geopcn w ord, en die ore van die dowes ontsluit w ord . . . en die tong van die stom m e sal jubel. Selfs die m enigtes is verbaas, en oorw eeg die m oontlikheid v an ’n M essiasw onder, w at hier verrig is in die krag van die Gees. M aar die Skrifgeleerdes w at volgens M ark. 3:22 v an Jerusalem af kom, (volgens M att. 12:24 was dit Fariseërs) — w at dus baie b eter behoort te w eet as die skares, — hulle skryf hierdie duidelike w erk van die Gees aan die duiw el toe. H ie r w ord nie in dw aling of u it onku n d e ge- sondig nic, m aar h ier w ord bewus en opsetlik die w erk van G ods G ees w eerstaan. En d it kom hierop n eer dat hulle opsetlik, hekousiós, bejád rámá, vgl. N um . 15 : 30 die genadige en verlossende 'w erk v an C h ristu s deur die H eilige G ees to esk ry f aan die Satan. En v ir w ie só sondig, met opgehew e h a n d , is d a a r geen vergifnis nie, m aar h y is skuldig aan die ewige sonde enochos estin aióniou ham artem atos. D ie ongew one u it' drukking : ew ige sonde kan ’n sonde aandui w at so ern stig is, d at dit ewige gevolge het.

V olgens M ark. 3 : 30 h e t Jesus die w oorde oor die lastering teen die H eilige G ees uitgespreek, om dat die Skrifgeleerdes gesê h e t : H y het 'n onreine gees. D ie duratiew e Im perfektum elegon in M ark. 3 : 22, 30 wys ten m in ste op ’n h erh alin g van w at die Skrifgeleerdes gesê h et : hulle h e t volgehou om te sê. D ie lastering teen die H eilige G ees w ord dus nie begaan d e u r die eenm alige uitspreek van w oorde o f ’n vloek' form ule te en die H eilige G ees nie, 3) o f d e u r ’n eenm alige daad nie, m aar d e u r ’n v o lhardende gesindheid van vyandskap en w eerstand teen die w erk v an G ods Gees. D ie sonde teen die H eilige G ees kan nie in onw etenheid begaan w o rd nie, soos bv. w anneer m ens op 'n ongelukkige oomblik in ’n onsigbare sonderstrik trap , w at onherroepelik die ew ige

3) Vgl. G. Kittpl — G. Friedrich, Theologisch s W örterbuch zwm, Neueti

T estam ent, Thwb. I, 623 oor blasphémia.

(6)

ongeluk en veroordeling m eerbring nie. M aar dis die bew uste afw ysing van die redding en genade van G od; dis die stel v an die sondige wil teen die heilige duidelik-geopenbaarde reddende liefdew il v an die Heilige Gees; d it is u itta rtin g van die Gees, w at ook die onaantasbaar-H eilige is. In hierdie uitsprake oor die lastering teen die H eilige Gees, w at onvergeeflik is, w ord die Heilige Gees gesien as die heilige W il, na die m om ente v an sy yw er en energicum en sy o n aantasbaarheid, die heilige W il w at gehoorsaam heid verlang, en w at nie verdra om u itg e ta rt en moeds- willig w eerstaan te w ord nie. 4) .

Die v raag kan gestel w ord, w atter verskil daar is enersyds tussen die Skrifgeleerdes u it Jerusalem w at Jesus se stryd teen die dem one is die krag van die Gees duiw elsw erk noem, en andersyds sy fam ilie w at Hom w ou gaan vang, om dat hulle gem een h et dat H y buite sy sinne is, M ark. 3 : 21, 22. D ie verskil kan hierin lê dat die Skrifgeleerdes die des- kundiges w as op die gebied van godsdiens en kerk. H ulle was daagliks besig m et die W o o rd van G od, en daarom ook m et die H eilige Gees, w at as die G ees v an die profetiese inspirasie elke dag m et hulle spreek in die w oorde v an die Skrif, — terw yl die fam ilie van Jesus eenvoudige, ge- w one m ense was. Jesus se familie kon nog in dw aling o f onw etenheid sondig, en v ir sulke sondes is daar vergifnis m oontlik, vgl. N um . 15 : 26 : bishegágá, terw yl die deskundiges, as hulle teen die H eilige Gees sondig, d it m oet doen m et opgehew e hand, bejád rám á, N um . 15 : 30. So'n m oedswillige, opsetlike sonde kan nie vergew e w ord nie. En m et hierdie voorstelling h e t Jesus dan aangesluit by die O u T estam en t w at reeds onderskei h e t tussen die sonde w at in sw akheid, in dw aling of vergissing begaan w ord, vgl. N um . 15 : 28 en w aarvoor daar vergifnis is, en ander- syds die sonde w a t m et opgehew e h an d , m oedswillig en opsetlik teen G od begaan w ord, en w at nie vergew e kan w ord nie, N um . 15 : 30 Iem and w at so sondig „h e t die H ere versm aad” . . . . en „die siel moet uitgeroei w o rd o n d er sy volk u it”, D ie v u u r van hierdie yw er vir die heiligheid v an G od gloei nog na in die N u w e T estam en t in hierdie uitsprake oor die lastering teen die H eilige Gees, en in sulke w oorde soos in H eb r. 6:4-8; 10:26-31; 12:17-29. H ié r geld dit, dat w ie so teen die H eilige Gees gelaster het, geen vergifnis to t in ew igheid h et nie, maar skuldig is aan die ewige sonde, M ark. 3:29.

(ii) M att. 12 : 32; Luk. 12 : 10.

O ns kom nou to t die tw eede van hierdie voorstellings in die Sinoptiese Evangelies soos d it uitgespreek w ord in M att. 12 : 32 en Luk. 12 : 10.

W a a r die uitsprake in M ark. 3:28,29 en M att. 12:31 die historiese

(7)

grondslag van Jesus se w oorde verteenw oordig en in historiese verband gebring w ord m et die lastering van die Fariseers as gevolg v an Jesus se uitdryw ing van die dem one, daar het ons in M att. 12 : 32 en Luk. 12 : 10 geen historiese om ram ing vir die tw eede voorstelling nie. H ier w ord eenvoudig ’n spreek teen die Scun van die m ens gestel teen o o r ’n spreek of lastering teen die H cilige Gees, en dan sc Jesus dat elkeen w at 'n w oord spreek teen die Seun van die mens, dit sal hom vergew e w ord, maar elkeen w at spreek (o f gelaster het - - Luk. 12 : 10) teen die Heilige Gees, d it sal hom nie vergew e w ord nie, in hierdie ecu nie, en ook nie in die toekom ende nie, vgl. M att. 12:32.

D aar is egter nóg 'n belangrike verskil tussen die tw ee voorstellings. In die uitspraak oor die lastering teen die H eilige Gees soos vertcenw oor- dig in M ark. 3:28, en M att. 12:31 het ons die voorstelling v an die Heilige Gees as die Gees w aarm ee Jesus by sy doop en ty d en s sy aardse bestaan as Messias toegerus was om die ryk van die duisternis te verstoor en die eskatologiese G odsryk te bring. M aar die uitsprake v an Luk. 12:10 en M att. 12:32 is gespreek v an u it die gesigspunt van die P inksterge­ meente. D it v erteenw oordig die voorstelling van die H eilige Gees as Pinkstergces. 5) . H ierdie uitsprake is dus gevul m et P in k sterin h o u d 6) . W a n t toe die Evangeliste geskryf het was P in k ste r lankal verby, en kon hulle spreek v an u it die sekerheid dat die H eilige G ees aan die gem eente geskenk is en onm iskenbaar in die gm eente cn in die gelowiges werksaam was. V a n niks was die oudste gem eente meer onm iddelik bew us nie as van die lew ende, w erkende goddelike krag w aarm ee die H cilige Gees aan die w erk was is die gem eente en in hulle eie harte. En daarom in terp reteer hulle die oorspronklike w oord van Jesus v an u it die gesigspunt van die Pinkstergem eente. In beide M att. 12 : 32 en Luk. 12 : 10 w ord Jesus ho huios to n a n th ró p o n genoem teenOor to pneum a to hagios, en dan w ord gesê dat die spreek teen die Seun van die mens vergew e sal w ord, maar die lastering teen die H eilige Gees is onvergeeflik. „D e Scun van die mens” sien h ier op Jesus se aardse bestaan in die vlees. 7). T o e was H y, soos Rom . 1 : 3 , 4 dit noem , na sy aardse bestaan kata sarka, seun vas D aw id, en w as H y nog nie na die Heilige Gees 8) m et krag verklaar as

5) Vgl. Procksch in ThWb. I, 104 f. en, W. Beyer in ThWb. I, 623, asook E. Schweitzer in ThWb. VI, 405 ff,

e) Vgl. Procksch in ThWb. I, 105.

7) Ons vind in die Sinoptiese Evangelies, maar veral by Matt, hierdie uit­ drukking „Seun van die mens” as ’n indirekte selfaanduiding van Jesus self. Die tekste waar Jesus aangedui word, as Seun van die mens” kan in drie groepe verdeel word: (a) die, wat sien op Jesus se aards<> bestaan in die vlees; (b) die wati wys na die Seun van die mens wat moet ly en sterwe, en (c) die derde groep tekste wat die Seun van die mens beskrywe in sy verhoging, sy heerlikheid en wederkoms. -) Pneuma hagiósunés in Rom. 1:4 is ’n letterlike vertaling van ruag hak

Jcodesh, en beteken pnetinia hagion, vgl. H. Lietzmann, Der Brief an die Römer, ad loc.

(8)

die Seus van G od nie. In sy aardse bestaan was sy heerlikheid en godde- likheid nog verborge, en kon die sonde en lastering teen H orn as Seun v an die mens nog onbew us en in onw etenheid begaan w ord, en daarom vergeeflik wees. M a a r nou is die tye van o nw etenheid verby, vgl. H and. 3 : 17. D eu r die P inkstergebeure is C h ristu s m et krag d eu r die Heilige Gees v erklaar as die Seun van G od, Rom . 1 : 3,4. N o u is vergissing nie m eer m oontlik nie. 9) . D ie Evangeliste M atth eu s en Lukas spreek hier u it die volle sekerheid dat die Heilige G ees aan die gem eente geskenk is en dat H y onm iskenbaar in die gem eente w erk en d teenw oordig is. D aarom is nou ’n spreek teen, en 'n laster van die H eilige G ees bew uste vyandskap teen G od, dis ’n sondig teen die Gees m et opgehew e hand, bew us en opsetlik. W ie die Heilige Gees so duidelik aan die w erk sien m et w onders en tekens en kragte, en sig tog teen die onm iskenbare w erking van die H eilige G ees versit, sondig nie uit vergissing nie, m aar m et opge- hew e hand, bejad rám á, N um . 15 : 30, opsetlik, en begaan ’n onvergeef- like sonde. H ierd ie opsetlike sondig m et opgehew e h an d v in d ons ook in die N u w e T estam en t terug in die w oorde van H eb r. 10:26: hekousiós g a r h am artan o n to n hém ón. O ok hier is die lastering teen die Heilige Gees nie die uitspreek v an ’n vloekform ule teen die pneum a nie, m aar die bew uste vyandige w eerstand teen die Gees v an G od, die stel van eie sondige wil teen die duidelik-geopenbaarde wil van die H eilige Gees, die opw ek v an die yw er en to o rn van die H eilige Gees, die Gees w at d it nie v e rd ra . om moedswillig en opsetlik u itg e ta rt en w eerstaan tc w ord nie.

b. H e b r. 6 : 4 - 6 .

In die b rief aan die H ebreërs ontm oet ons die onherroepelike sonde in die gestalte v an ’n afgestom pte afsydige onverskilligheid teen o o r die groot rykdom en heerlikheid van G ods genadew erk, w at die m ens een­ maal ervaar h e t toe h y gelowig gew ord het en gedoop is. Die skryw er van H ebreërs w aarsku baie ernstig teen die gevaar van dreigende afval v an die geloof, om dat die afval, as dit eers gekom het, finaal en onherroepe- lik is. D ie kern v an hierdie w aarskuw ing is ongeveer saam gevat in H ebr. 6:4-8 en 10:26-30. H ie rd ie tw ee perikope m oet nou n ad er betrag w ord, en die gedagtegang van die skryw er ontleed w ord.

Is H ebr. 6 : 4 - 6 p ra a t die skryw er oor die onherroepelike w at daar lê in die afval v an die geloof van iem and w at eenm aal as gelowige en ge­ doopte gedeel h e t in die rykdom van Gods genade en al sy gawes, maar w a t dan to g m et m inagting sy rug op G od keer, en w at hom self betref, die Seun van G od w ee r kruisig en openlik to t skande m aak, en daarm ee sê d at d it alles v ir hom van geen betekenis is nie, m aar hom koud laat.

(9)

HERVORMDE

TEOLOGIESE STUDIES

19e Jaargang

v ir die bevordering van die Bybels - reform atoriese teologie

in S u id ' A frika.

O N D E R R E D A K S IE V A N :

Prof. D r. P. S. D reyer, Prof. D r. B. J. Engelbrecht, Prof. D r. S. P. Engelbrecht, Prof. D r. E. S. M ulder, Prof. D r. A . D. P ont, Prof. D r. F. J. van Zyl,

P rof. D r. S. P. J. J. v an R ensburg D r. J. I. d e W e t.

1964

U itgegee m et ondersteuning van die

(10)

IN H O U D S O P G A W E .

Ds. S. J. B otha, D ie H istoriese A g terg ro n d van die K erkw et van

1862 van die N ed. H ervorm de Kerk in die Z A . R ... 25 D r. J. I. de W e t, D ie W e rk van die P redikant ... 7 D r. J. I. de W e t cn prof. d r. A . D . P ont, Diê Vraekoiriplek's

rondom artikel III van die K erkw et ... 103 Prof. dr. B. J. E ngelbrecht, Enkele Dogm atiese opm erkings oor

die Kerklike leer aangaande die T rin iteit ... 138 Prop. J. J. P. M üller, Die V oorleser in die N ed. H ervorm de

K erk v an A frik a ... 81 Ds. J. P. O berholzer, C hristusverkondiging en die O u T estam ent 1 Prof. dr. A . D . P ont, Die K erkw et van 1862 ... 36

O o r die Tw eede V atikaankonsilie ... 65 Prof. dr. F. J. van Z yl, D ie V rym esselary teologies beoordeel 47 In M em oriam : p rof. d r. B. G em ser ... 57

B O E K B E SPR E K IN G S

G eloven op M aandag (F. J. van Z y l) ... 61 D. Bosch, D ie H eidenm ission in d e r Z u k u n ftsch au Jesu

(F. J. v an Z yl) ... 61 H . A . Brongers, D e Jozefsgeschiedenis bij Joden, C hristenen

en M oham m edanen (J. P. O berholzer) ... 62 G. P. van Itterzo n en D. N a u ta (red.) G eschiedenis van de K erk

(A . D. P o n t) ... 190 J. N. Bakhuizen van den Brink. Protestantse Pleidooien u it de

Z estiende Eeuw (A . D. P o n t) ... 190 A. G. W e ile r e.a., Geschiedenis van de Kerk in N ederland

(A . D . P o n t) ... 191 H . Pedin, H rsg. H an d b u ch der K irchengeschichte, Bd. I.

(11)

In H eb r. 6 : 4v. noem die skryw er die genadegaw es op w aaraan die ge­ doopte by sy doop deelgekry het. D ie eerste w at h y noem is die verligting. D it is die doop. Baie dikwels w ord in die ou kerk die w oorde phótizein en photism os v an die doop gebruik. En daarm ee w ord bedoel dat by die doop die m ens verlos is uit die mag van die duisternis, en oorgebring is in die ligryk v a n die Seun v an God. M aar die doop is ’n eenm alige, o nherhaalbare gebeurtenis. D ie gedooptes w ord genoem hulle w at eenmaal verlig gew ord is, hapax p hotisthentes. D ie doop is soos die sterw e van C h ristu s ephapax, eenm alig, onherhaalbaar. Soos C h ristu s eenm alig beslissend en o n h e rh aalb aar gesterf het en begraw e is en opgestaan het vir die beh o u d v an sondaars, so beeld die doop die w erklikheid af dat die gedoopte in sy doop eenm alig en beslissend saam m et C h ristu s ge- sterf het, m et H o m begraw e is deu r die doop in die dood m aar ook één­ malig m et H om opgestaan h e t to t die lewe in die nuw e A eón. Die doop is die eenm alige onm isbare opnam e in die kerk as die liggaam van C hristus. In die sam ehang m et hierdie gedagtes van die doop as die eenm alige on h erh aalb are gebeure in die lewe van die gedoopte is H eb r. 6:4-6 te verstaan. W a n t eigenlik w il die skryw er van H eb reërs h ier nie sê dat die sondes w at n a die doop begaan w ord, onvergeeflik is nie. D it gaan hom om die beslissende eenm aligheid van die doop as opnam e in die gem eente en die deelkry aan al die heilsgoedere, — ’n eenm aligheid w at, as dit d e u r die afval van die geloof en die uitval uit die gem eente, tot niet gem aak w o rd , nie w eer herhaal kan w ord nie.

Dis as gevolg van hierdie eenm aligheid van die doóp, en van die heils- gebeure w at daarin afgebeeld gew ord het, dat H ebr. 6:4v. sê dat dit on- m oontlik is om d it w at eenm aal hapax, verlig gew ord het, d.i. éénmaal gedoop is en deel gekry h e t aan die H eilige G ees en al die heilsgoedere van die nuw e A eón, — en dan afvallig gew ord het, w eer to t bekering te vernuw e, d.i. w eer to t berou en geloof te bring en w eer te doop. Dis die dreigende gevaar van die sonde van die afval, w aarm ee H eb reërs besig is. D ie afval v an die geloof, — d it is vir die skryw er van die H ebreërs die sonde to t die dood toe, die onherroepelike sonde, w an t dit beteken om C hristus o p n u u t te kruisig, om H om openlik to t skande te m aak, deur aan te sluit b y hulle w at C h ristu s verw erp het, en nog verw erp. O m dat die doop as opnam e in die gem eente eenm alig is, is die opnam e in die gem eente self ook eenmalig. D aarom beteken die sonde van die afval, dat die afvallige onherroepelik uitgesluit w ord uit die gem eente. Daarom is w ederdoop ook ongeoorloof, en ’n verloëning van die wese v an die doop. N etso is ook die afval finaal, w ant opnam e in die gem eente deu r die doop kan nie w eer herhaal w ord nie.

Dis teen h ierdie dreigende gevaar van die afval van die geloof w at die skryw er die gem eente van Rom e in die brief aan die H eb reërs waar- sku.

(12)

W a t wil die skryw er in H ebr. 6 vir die gem eente sê ? H y p raat oor die geestelike traag h eid en agteruitgang in die gem eente. D it was lankal ty d dat hulle to t geestelike volw assenheid moes kom. vgl. H eb r. 5:12vv. H ulle kan nie v ir altyd stilstaan by elem entêre leerstukke v an die Chris- telike o nderrig nie, m aar hulle m oet to t geestelike volw assenheid kom, H eb r. 6 : 1 vv. O f d it v ir die skryw er m oontlik sal w ees om m et sy losers to t die o n d errig v an hierdie diepere kennis van die w aarheid te kom. hang tenslotte d aarvan af, of G od dit sal toelaat, H eb r. 6:3. M et hierdie w oorde rig die skryw er sig to t die gew ete van sy lesers. M et hierdie w oorde : as G od d it toelaat, wil hy sê dat dit gladnie so vanselfsprekend is, of G od d it sal toelaat nie. W a n t hulle geestelike traag h eid is ’n on­ heilspellende teken dat hulle gevaar loop om aan die geloof skipbreuk te ly (vgl. I T im . 1:19), en van die geloof af te val. H opelik is die geduld van G od nog nie uitgeput nie. M iskien is d it nog nie te laat nie. D it sal te laat wees as hulle eers die finale stap geneem het om af te val van die geloof, tenspyte van al die geestelike rykdom m e w at hulle ontvang het. W a n t dié w at sig ná die volle ervaring van die heilsgoedere w at in die doop afgebeeld is, sig tog van die C hristelike geloof afkeer, kan nie w e er vir die geloof gewin w ord nie. W a t éénm aal by die doop plaasgevind het, kan nie w eer o p n u u t plaasvind nie, H eb r. 6:6. By die doop h et die gelowige ook die hemelse gawe gesmaak, d.i. die gawe van die sondevergifnis w at nou reeds v ooruit gesmaak w ord. By die doop en to etred e, to t die gem eente kry die gelowige ook deel aan die H eilige Gees, w at aan die gem eente geskenk is, — die H eilige Gees wat die lewende, kragtige w erkende teenw oordigheid v an G od self in die gem eente is. M aar die Heilige Gees is ook die V o lein d er van die b e­ loofde saligheid. D aarom w ord direk na die deelgenootskap aan die H eilige Gees ook genoem die „goeie w oord van G o d ” en „die kragte van die toekom ende eeu” . Die goeie w oord, die kalon rém a is die kostelike beloftew oord w aarm ee ons toekom ende erfnis beloof w ord. '" ). D ie H eilige G ees w at die dopeling by sy doop ontv an g het, is self die arrabón, die on d erp an d , die eerste paaim ent. en dus die w aarborg van ons hemelse erfenis. So smaak die gelowige reeds die kragte van die teo- kom ende eeu.

En nou sê H e b r. 6:4-8 dat die C hristen w at dit alles erv aar het, en dan tog to t die onm oontlike m oontlikheid gekom h et om sig v an die geloof af te keer en afvallig te w ord, nie w eer to t die bekering vernuw e kan w ord nie. ’n C h risten w at al hierdie dinge erv aar het, m aar sig tog van

(13)

die C hristelike geloof afgekeer het, is onherroepelik van die heil uitgesluit. W a n t ’n m ens w at hom van so'n rykdom van genade afgekeer hei, se daarm ee dat alles v ir hom w aardeloos is : sy doop w aarm ee H y opgeneem is in die kerk, en beseël is as die eiendom van C h ristu s, die hem else gawe van die sondevergifnis, opgrond van die eenmalige en volkom e offerande van C hristus, die H eilige Gees w at ook die belofte en w aarborg is van die toekom ende hem else erfenis. A s dit alles vir hom verw erplik is en hy sy rug op hierdie dinge keer, d eu r van die geloof af te val, dan is daar niks v e rd er aan te doen nie. ’n A n d e r en gro ter offer as C h ristu s aan die kruis, kan en sal nie gebring w ord nie. Iets h o ër en heerliker kan en sal v ir hom nie aangebied w ord nie. W a n t w aarm ee sal hy nog aangelok kan w ord? W a t bly daar anders oor as die oordeel? W ie die yw er van G od se liefdeheiligheid versm aad en afw ys, sal te doen kry m et die gloed en oordeel van sy yw erheiligheid w at b ra n d in toorn. H ierdie oordeel w ord besk ry f in ’n landbou-beeld : So’n goedversorge akkerland van G od w at deel het aan al die sorg en seëninge, en w at dan tog dorings en distels oplew er, is naby die vervloeking, die einde daarvan is die v erb ran d in g , H eb r. 6:7,8. C hristene w at afval van die geloof, en hulle self afkeer v an die enigste V erlosser, en hulle enigste heil, is verlore.

O m hierdie perikoop w at m et nadruk w aarsku teen die gevaar van die o n h erstelb are afval van die geloof, reg te verstaan, m oet in gedagte gehou w ord d at dit h ier nie gaan om die doen v an enkele groot sondes, soos bv. die sg. doodsondes v an die M iddeleeuse teologie nie. D it gaan hier nie om enkele bepaalde sondes nie, m aar om die konsekw ente afval en afkeer van die geloof, die algehele opgee van die geloof. D ie skryw er van H eb reërs sien hierdie gvaar dreig, en w aarsku eerd at dit sover gekom het. W a n t vir w ie die geloof laat vaar het, h e t daar geen terugw eg oorgebly nie. O o r hierdie „geen terugw eg nie" m erk H . S tratham op : l l ) „ A b e r n ich t aus n u r psychologischen G ründen, so n d ern aus theologischen. Die subjektive U n fa h ig k e it zu r neuen Busse ist eine objektive U n m ö g ' lichkeit derselben. In ih r vollzieht sich ein göttliches G ericht, vgl. Rom. 9 ” . S ubjektief lê die onm oontlikheid van teru g k eer in berou en geloof, in die afgestom pte onverskilligheid en apatie teen o o r C h ristu s en sy heil. 12.) O b jek tief hierin dat w ie volhardend se n d er G od wil wees, uiteindelik so n d er G od sal wees, en dit as ’n oordeel v an G od. So straf G od sonde m et sonde . . . . So is daar geen teru g w eg nie. Dis die bedoeling v an die irrasionele w erklikheid w aarvan Rom . 1 spreek, en w aarin as an tw o o rd van G od op die volharding in die sonde, to t driem aal kom die w oorde : „D aarom het G od hulle oorgegee . . . .” om te sondig, Rom. 1:24, 26, 28. W ie die genade en liefde v an G od minag en v e r­ smaad, en die geloof versaak, sal uiteindelik verval in ’n algehele

verhar->i) H. Strathmann, Der B rief aan die Hebrder, uit die Serie: Das N eue

Testam ent Deutsche Bd. 95, 104.

(14)

ding in die sonde, in ’n afgestom pte onverskilligheid. So w ys die skryw er sy lesers op h ierdie afg ro n d van die sonde, om hulle te w aarsku teen die dreigende gevaar v an afval van die geloof, eer d it geskied het, en dit te laat is. So lê die objektiew e onm oontlikheid van ’n terugw eg ná ’n afval van die geloof ook in die beslissende eenm aligheid van die offer w aardeur ons geheilig kan w ord, v erd er in die eenm aligheid v an die doop as die on h erh aalb are inlyw ing in die liggaam van C h ristu s, maar ook in die eenm aligheid van die afval van geloof en die uitval van die genade.

D it het duidelik gew ord dat die skryw er hier nic handel oor mense w at bekom m erd is oor hulle sondes nie en w at gekwel en gefolter w ord deu r die angs en tw yfel oor die vraag of hulle miskien die onvergeeflike sonde begaan het. V eeleer is hy besig m et mense w at dreig om die prooi te w ord van afgestom pte onverskilligheid en uiteindelik af te val van die geloof.

c. H e b r . 1 0 : 2 6 - 3 1 .

(15)

testam ent w aard eu r h y geheil is, koinon, onrein, profaan, soos gewone m ensbloed, — h y smaad oorm oedig die Gees van die genade. H ierdie oorm oed van die m ens, hierdie hybris, enhybrisas wek die to o rn van G od op.

O ok in H e b r. 10:26-29 gaan dit dus om die sonde van die afval van die geloof. D aarom sluit die w aarskuw ing teen die opretlike sonde aan by die verm aning en bem oediging van H ebr. 10:23, nl. om aan die belydenis v an die hoop onw ankelbaar vas te hou, om vas te staan in die geloof. D ie sonde van die afval is opsetlik, bejad rám á en daarom on- vcrgeeflik. D is nie u it vergissing of dw aling begaan nie, w an t dis gedoen „nadat ons die kennis van die w aarheid ontvang h e t” . D is onherroepelike sonde, w a n t d aar bly geen o ffer vir die sondes m eer oor v ir hulle w at die bloed w aard eu r hulle geheilig is, onrein, profaan geag h et nie. D aar om is dit die onherroepelike en onvergeeflike sonde. A s die o ffer van C h ristu s aan die kruis v ertrap w ord, en daar geen an d er o ffer meer oorbly nie, as die H eilige Gees, w at die Gees van die genade is, versm aad w ord, en so die d eu r vir die genade gesluit w ord, as die mens sy rug keer op G od en sy genade, en afval van die geloof, w at is daar anders te verw ag as die oordeel ? W ie nie oorw eldig w ord d eu r die yw ergloed van G ods liefde nie, soos d it geopenbaar en geskenk is in die offer van C h ristu s en die gawe van die H eilige Gees, sal te doen kry m et die vuurgloed van sy yw erheiligheid w at soos ’n v erteren d e v u u r sal u it­ breek teen hulle w at die Seun v an G od v ertrap en die G ees van die ge­ nade beledig; (vgl. H eb r. 10:31 : Vreeslik is dit om te val in die hande van die lew ende G od; H eb r. 12:29 : W a n t onse G od is ’n v erteren d e v u u r” , So w ord die w erking van G ods yw erheiligheid in sy kontras-harm onie van genade en oordeel h ier treffen d beskryw e 12) as ’n verm aning om die belydenis o nw ankelbaar vas te hou, m aar ook as 'n w aarskuw ing teen die afval van die geloof as die onvergeeflike, onherroepelike sonde.

d. 1 Jo h . 5 : 16.

In I Joh. 5 : 16 beveel die apostel om voorb id d in g te doen v ir ’n broeder w at ons sien sondig. M aar dan stel Joh an n es onm iddelik ’n beperking op h ierdie voorbidding. Sy opdrag to t v o o rb id d in g geld alleen die b ro e d er w at ’n sonde doen w at nie to t die dood is nie: H ierm ee onderskei hy tussen ’n sonde w at to t die dood is, en ’n sonde w at nie to t die dood is nie. W a t hierdie sonde to t die dood is sê hy nie, maar stel tog vas dat dit ’n sonde is w at die volle o pheffing v an die gem eenskap m et G od as gevolg het. M e t hierdie onderskeiding sluit Johannes dus aan by die onderskeiding w at die O u T estam ent reeds gem aak h et tussen ’n sonde w at m ens m et vergissing begaan, en w at dus vergew e kan w ord, en

Vgl. Hebr. 6:4-8; 10:26-31; 12:16-29.

(16)

'n sonde w at mens doen m et opgehew e hand. ’n Sonde w at so opsetlik en moedswillig begaan is, kan nie vergew e w ord nie,m aar m oet m et die dood gestraf w ord, N um . 15:30, 31. ’n D oodsonde is dus oorspronklik ’n skuld w aarop die liggaam like doodstraf gestaan het. A s Joh an n es p raat van die „sonde to t die dood” , dan dink hy aan hierdie oorspronklike onder- skeiding, hoew el Joh an n es daaronder die ew ige dood bedoel. V ir niem and w at so’n sonde to t die dood toe ham artia pros th a n a to n begaan het, sê Johannes nie dat ’n mens moet bid nie, w a n t d it sal betekenloos wees; so’n gebed vind geen verhoring nie. O ns kan nie m et sekerheid vasstel w at Johannes bedoel het met die ham artia pros th an ato n nie. D ie waar- skynlikste is d at Johannes dink aan die afval van die geloof, soos dit voorkom by dw aalleraars en by gem eentelede, w at d e u r hulle mislei is. D it is ook die algem ene strekking van die Johannesbriew e dat die sonde to t die dood die sonde van die afval is, vgl. I Joh. 2:18, 19, Joh. 13:30.

,s).

H ierdie o p v attin g w ord Ondersteun d e u r H oltzm ann-B auer 14) w at daarop wys dat in I Joh. 3 : 14 die kom to t die geloof beskryf w ord met die w oorde : M etabebékam en ek to u th a n a to u eis tén zoén. Gevolglik kan ’n h am artan ein pros th an ato n beteken ’n terugval to t die oorspronk- like onheil en ellende v an die ongeloof, ’n afval van die geloof. T eenoor mekaar staan d an die tw ee uitdrukkings : eis tén zóén en pros tén th an ato n . V o lg e n s.. H oltzm an - Bauer is dus die sonde to t die dood die onherroepelike sonde, die afval van C hristus af. En v ir hierdie sonde is daar geen rem edie en geen terugw eg nie. H ierdie v erk larin g is ook in ooreenstem m ing m et die algehele strekking van die hele B rief w at telkens w aarsku teen die antichriste, en teen die verloëning van die Seun w at in die vlees gekom het, en dus ook die verloëning van die V ad er beteken, vgl. I Joh. 2 : 18, 19.

In sy kom m entaar op die Johannesbriew e sê C alvyn oor die „sonde to t die do o d ” in I Joh. 5 : 16, dat die sonde w aarvoor d aar geen hoop op vergifnis oorgebly h e t nie, hier „die sonde to t die d o o d ” genoem w ord. H y sê v e rd e r dat mens u it die sam ehang mag aflei, d it nie soos hulle sê, ’n gedeeltelike val is, of ’n o o rtred in g van ’n enkele gebod nie, m aar die afval w aard eu r mense hulle geheel en al v an G od vervreem . A s die A postel h iern a in I Joh. 5 : 18 byvoeg dat die kinders v an God nie sondig nie, d an beteken dit dat hulle G od nie heeltem al versaak en hulleself oorlew er aan Satan om sy slawe te wees nie. Calvyn tw yfel nie daaraan nie dat hierdie sonde to t die dood toe, dieselfde is as die sonde en lastering teen die H eilige Gees.

13) Vgl. Johannes Schneider, Die Kirchenbriefe, in N.T.D. 9. S. 184-186. 11) Vgl. Handkomnnentar zum Neiien Testairtent, Tubingen, 1908. Bd: IV,

(17)

(4) Sanievatting.

O ns kan te n slotte enkele van die gevolgtrekkings w aartoe ons ge- kom het, sam evattend herhaal.

(a) H ierdie uitsprake w at handel oor die onvergeeflike sonde van lastering teen die Heilige Gees, oor die sonde to t die dood toe, o f die onherroepelike sonde van die afval van die C hristelike geloof, w aarop geen tw eede bekering kan volg nie, — laat ons die H eilige Gees sien as die heilige yw erende wil van G od w at gehoorsaam heid vra en nie verdra om opsetlik w eerstaan en uitg etart te w ord nie. H ierdie uitsprake laat ons die w erking van die H eilige Gees sien in sy kontras-harm onie van oordeel en genade.

(b ) D ie lastering teen die Heilige Gees w ord nie begaan deu r 'n eenm alige uitspreek van lasterlike w oorde of van ’n vloekform ule teen die H eilige G ees nie of d eu r die doen van sekere ernstige sondes nie. M aar dis ’n bew uste vyandige w eerstand teen die w erk van die H eilige Gees, deu r sy onm iskenbare w erk toe te skryf aan die duiw el, en daarmee a.h.w. G od self te sataniseer.

(c) D ie sonde teen die H eilige Gees w ord nie begaan in onw eteiv heid, w eens sw akheid en dw aling nie, maar dit w ord gedoen m et op- gchew e h an d , opsetlik, h e k o u sio s: Dis 'n bew uste u itta rtin g van God. Dis nie ’n sonde bishegágá, w at vergewe kan w ord nie. V olgens die O u T estam en t h et so iem and die H ere versm aad, en m oet hy o nder sy volk uitgeroei w ord, N um . 15:30. D ie gloed van hierdie yw erheiligheid brand nog in die N u w e T estam en t, vgl. H ebr. 10:31; 12:29.

(d ) D is nie soseer die begaan van bepaalde sondes nie, as 'n afval van die geloof en 'n verw erping van die volbragtc genadew erk van G od, 'n afval w at uitloop op ’n afgestom pte onverskilligheid t.o.v. G od en sy genadw erk, en 'n volkom e apatie en onverskilligheid t.o.v. eie heil. So beskryf die b rie f aan die H ebreërs die onherroepelike sonde as die afval van die geloof, w at uitloop op ’n onverskilligheid teen o o r die groot ryk- dom van G ods genade w at die gedoopte tog eenm aal in al sy rykdom ervaar h et, — ’n onverskilligheid w at uitloop Op ’n algehele verharding. As hierdie afval gekom h et, is dit onherroepelik, finaal; daarom w aarsku H ebr. d aarte en m et groot erns. H ierdie onherroepelike van die afval hang saam m et die enigheid v an die offer van C hristus, (d a a r is geen ander o ffe r m eer oor nie) en m et die beslissende eenm aligheid van die doop as die opnam e in die gem eent en die deelkry aan al die heilsgoedere, — 'n eenm aligheid w at, as dit deu r die afval van die geloof en die uit- val uit die gem eente to t n iet gemaak w ord, nie w eer herhaal kan w ord nie. D aarom is dit onm oontlik om ’n gedoopte w at afvallig gew ord het, w eer to t bekering te vernuw e, H eb r. 6:4vv. O m d at die doop as op- nam e in die gem eente eenm alig is, is die opnam e in die gem eente ook

(18)

eenm alig, en daarom w ord die afvallige onherroepelik uitgesluit u it die gem eente. D ie afval is finaal w ant die opnam e in die gem eente deur die doop kan nie w eer herhaal w ord.

(e) A s iem and bekom m erd is oor sy sondes en gefolter w ord deur die angs dat h y m iskien die onherroepelike en onvergeeflike sonde be- gaan het, dan is hierdie vrees en angs ’n onm iskenbare teken dat hy nog nie verval h e t in die toestand van bew uste vyandskap teen G ods Gees nie, in ’n afval van die geloof en ’n afgestom pte onverskilligheid nie, —■ en dus nie die onherroepelike en onvergeeflike sonde begaan het nie. W a n t w ie bew us die w erk van G ods Gees w eerstaan, en dit duiw elsw erk noem , wie v an die geloof afval en so kom to t ’n toestand v an volkome onverskilligheid, sal en kan daaroor nie m eer beangs en bekom m erd wees nie.

References

Related documents

Duisternis word in ’n apokaliptiese wêreld nie net ’n voorteken van die bose se laaste periode nie, maar ook ’n simbool van God se oordeel oor ’n sondige

Dor die wese van die erediens, verskyn 'n verslag van die werkprogram van Kerk- opbouw (oor die liturgiese vraagstuk) wat volgens die verklaring van Van der Leeuw

van tradisies wat in die Pentateug vermeld word, is in ’n hoë mate bepaal deur die oortuiging dat tradisies uit die vroee geskiedenis van Israel oor die

D aar w as in W inburg nie 'n volkome vertroue in die missie van Jacobsz nie, want hulle het van sy kriewelrigheid teenoor Pretorius geweet en daarom het

Ek wil nie volledig teologies oor hierdie siening van Fredrickson reflekteer nie, maar ek sien dat dit tog ’n uitnodiging kan wees om te reflekteer oor hoe die viering van

In hierdie artikel word daar aangesluit by Hanson se siening dat die Naggesigte van Sagaria teen die agtergrond van 'n situasie van konflik in die na-eksiliese

Aangesien daar reg aan die begin gesê is dat hierdie studie handel oor die verhouding tussen die Jode en die Christene in die eerste twee eeue nC kan daar afgesluit word

Sedert die 17e e'eu h e t ingrypende en beslissende veranderinge ingetree in die gang van die Westerse intellektuele lewe vanweë die uitbreiding van W iskunde oor